×
Formaldehied
Eienskappe

Algemeen

Naam Formaldehied
IUSTC-naam Metanal
Chemiese formule CH2O
Molêre massa 30.026 g/mol
CAS-nommer 50-00-0
Voorkoms kleurlose gas
Reukdrempel 1 dpm
Fasegedrag
Smeltpunt -92 °C
Kookpunt -19 °C
Digtheid 0.8153 g/cm3 (−20 °C)
Oplosbaarheid 400 g/L
55% in water

Suur-basis eienskappe

pKa 13.27

Veiligheid

Flitspunt 64 °C
Selfontbrandingspunt 430 °C

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

Formaldehied is 'n organiese verbinding met die chemiese formule CH2O of HCHO. Dit is die eenvoudigste aldehied, vandaar sy sistemiese naam metanal. Die gewone naam van die stof is afgelei van sy ooreenkoms en verwantskap tot mieresuur, wat deur oksidasie uit formaldehied gevorm kan word. Formica is Latyn vir mier.

Formaldehied is 'n kleurlose gas teen kamertemperatuur en het 'n kenmerkende stink, irriterende reuk. Formaldehied word dikwels as 'n 37% oplossing, byvoorbeeld in water en metanol verkoop. Hierdie oplossing word formalien genoem.

  1. .
  2. (in Engels). vanaf die oorspronklike op 6 November 2019. Besoek op3 Augustus 2017.
Hierdie chemie-verwante artikel is 'n saadjie. U kan die wikipedia help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

formaldehied, eienskappe, algemeennaam, iustc, naam, metanalchemiese, formule, ch2omolêre, massa, molcas, nommer, voorkoms, kleurlose, reukdrempel, dpmfasegedragsmeltpunt, ckookpunt, cdigtheid, 8153, oplosbaarheid, water, suur, basis, eienskappepka, 27veilighe. Eienskappe AlgemeenNaam Formaldehied IUSTC naam MetanalChemiese formule CH2OMolere massa 30 026 g molCAS nommer 50 00 0 Voorkoms kleurlose gas Reukdrempel 1 dpmFasegedragSmeltpunt 92 CKookpunt 19 CDigtheid 0 8153 g cm3 20 C Oplosbaarheid 400 g L 55 in water 1 Suur basis eienskappepKa 13 27VeiligheidFlitspunt 64 C Selfontbrandingspunt 430 CTensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en druk toestande Formaldehied is n organiese verbinding met die chemiese formule CH2O of HCHO Dit is die eenvoudigste aldehied vandaar sy sistemiese naam metanal Die gewone naam van die stof is afgelei van sy ooreenkoms en verwantskap tot mieresuur wat deur oksidasie uit formaldehied gevorm kan word Formica is Latyn vir mier Formaldehied is n kleurlose gas teen kamertemperatuur en het n kenmerkende stink irriterende reuk Formaldehied word dikwels as n 37 oplossing byvoorbeeld in water en metanol verkoop Hierdie oplossing word formalien genoem 2 Verwysings Wysig Matheson gas msds msds kendon Aus in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 November 2019 Besoek op 3 Augustus 2017 Hierdie chemie verwante artikel is n saadjie U kan die wikipedia help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Formaldehied amp ol,