fbpx
Wikipedia

Florence

Florence
Firenze

Kaart Wapen
Vlag
 Land  Italië
 Distrik Toskane
 Koördinate 43°47′N 11°15′O / 43.783°N 11.250°O / 43.783; 11.250
 Gestig op 59 v.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal 102,41 vk km
 Hoogte bo seevlak 50 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2017) 382 258
 - Bevolkingsdigtheid 3 732,6 vk/km
 - Metropolitaanse gebied 1 500 000
 Tydsone UTC +01:00
 Burgemeester Dario Nardella (PD)
 Amptelike webwerf comune.firenze.it

Florence (Italiaans: Firenze) is 'n stad in Italië, die hoofstad van die streek Toskane, en die provinsie Florence. Die stad het omtrent 382 000 inwoners en is aan die Arno-rivier geleë. Dit is die bakermat van die renaissance en hiermee een van die bekendste kultuurstede in Europa. Die historiese sentrum van Florence is in 1982 deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys.

Vuurwerk oor die Ponte Vecchio of Ou Brug van Florence
Michelangelo se Dawid.

Museums in Florence

 
Die duomo

Belangrike museums in Florence sluit die Uffizi, geleë op die plein die Piazza della Signoria in, 'n kunsmuseum met skilderye van Leonardo da Vinci, Sandro Botticelli, Titiaan, Domenico Ghirlandaio, Hugo Van Der Goes en baie bekende Europese skilders; die Galleria dell'Accademia, met beeldhouwwerke (Michelangelo se 'David') en die Palazzo Pitti.

Eksterne skakels

Amptelike webtuistes

  • (it) Amptelike webwerf
  • (en) (fr) Amptelike Unesco-bladsy
Kuns, argitektuur en ontwerp
  • Uffizi 6 Januarie 2008 op Wayback Machine
  • Architectural Digest: A Design Love's Guide to Florence
Toerisme

  • Wikivoyage: Florence
  • Foto's van Florence
  • Florence Travel Guide 21 Oktober 2006 op Wayback Machine
  • Florence Tourist Guide


Florence
florence, firenzekaart, wapenvlag, land, italië, distrik, toskane, koördinate, gestig, oppervlakte, totaal, hoogte, seevlak, bevolking, totaal, 2017, bevolkingsdigtheid, metropolitaanse, gebied, tydsone, burgemeester, dario, nardella, amptelike, webwerf, comun. Florence FirenzeKaart WapenVlag Land Italie Distrik Toskane Koordinate 43 47 N 11 15 O 43 783 N 11 250 O 43 783 11 250 Gestig op 59 v C Oppervlakte Totaal 102 41 vk km Hoogte bo seevlak 50 m Bevolking Totaal 2017 382 258 Bevolkingsdigtheid 3 732 6 vk km Metropolitaanse gebied 1 500 000 Tydsone UTC 01 00 Burgemeester Dario Nardella PD Amptelike webwerf comune firenze itFlorence Italiaans Firenze is n stad in Italie die hoofstad van die streek Toskane en die provinsie Florence Die stad het omtrent 382 000 inwoners en is aan die Arno rivier gelee Dit is die bakermat van die renaissance en hiermee een van die bekendste kultuurstede in Europa Die historiese sentrum van Florence is in 1982 deur Unesco as werelderfenisgebied gelys Vuurwerk oor die Ponte Vecchio of Ou Brug van Florence Michelangelo se Dawid Museums in Florence Wysig Die duomo Belangrike museums in Florence sluit die Uffizi gelee op die plein die Piazza della Signoria in n kunsmuseum met skilderye van Leonardo da Vinci Sandro Botticelli Titiaan Domenico Ghirlandaio Hugo Van Der Goes en baie bekende Europese skilders die Galleria dell Accademia met beeldhouwwerke Michelangelo se David en die Palazzo Pitti Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Florence Amptelike webtuistes it Amptelike webwerf en fr Amptelike Unesco bladsyKuns argitektuur en ontwerpUffizi Geargiveer 6 Januarie 2008 op Wayback Machine Architectural Digest A Design Love s Guide to FlorenceToerismeWikivoyage Florence Foto s van Florence Florence Travel Guide Geargiveer 21 Oktober 2006 op Wayback Machine Florence Tourist Guide Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Florence amp oldid 2434828,