×
Finistère
Finistère (29)
Gewes Bretagne
Prefektuur Quimper
Onderprefekture Brest
Châteaulin
Morlaix
Bevolking 852 418 inw.
(1999)
Bevolkingsdigtheid 127 inw./vk km
Oppervlakte 6 733 vk km
Arrondissemente 4
Kantonne 54
Munisipaliteite 283
President van die
Conseil général
Nathalie Sarrabezolles
(PS)

Die département Finistère (Bretons: Penn-ar-Bed) is die mees westelike punt van Frankryk met 'n oppervlakte van 6 733 km² en sowat 855 000 inwoners (2003, waarvan meer as 100 000 mense Bretons – naas Frans – as huistaal praat); die naam is afgelei van die Latynse finis terrae en beteken letterlik "die einde van die wêreld". Die vasteland vanEuropa eindig hier in 'n asemberowende skouspel van natuurskoon, lig en kleure wat al sedert die 19de eeu skare kunstenaars trek. Alhoewel dit die geografiese einde van Europa vorm, staan Finistère aan die begin van die Bretonse geskiedenis. Dit is die landingsplek van die Keltiese setlaars, wat in die 5de en 6de eeu vanuit Cornwall na die Europese vasteland gekom het. Die naam van hulle oorspronklike tuisland leef voort in Cornouaille, 'n streek in Finistère.

Kaart van Finistère

Die landskap van Finistère is 'n geskakeerde vlakte van velde, heideland en bosgebiede wat geleidelik oorgaan in die Monts d'Arrée, berge wat sowat 400 meter bo seevlak lê. Koue winde in die winter en hitte in die somer maak dit 'n leefruimte vir geharde plantspesies wat veral in die kusstrook in kleiner variante as elders groei om die winde te kan weerstaan. Die natuurreservaat van Armorika bewaar hierdie natuurerfenis.

Die ou stadskern van Quimper

Megalitiese ruïnes, menhirs en dolmens (Keltiese grafmonumente) wat orals in Finistère te vinde is, maak van die gebied 'n lewende geskiedenisboek. Die argeologiese vondse van plaaslike opgrawings lewer bewys dat hier reeds 6 000 jaar lank menslike nedersettings bestaan. Die mense van Finistère – wat hul brood oorwegend as vissers, boere en ambagsmanne verdien – maak danksy die seehandel vroeg kennis met kunsstyle van dwarsoor die vasteland en begin hulle in die argitektuur van die streek te verwerk. Die enclos paroissial, die parogiale insluiting, is 'n plaaslike kerk wat saam met die knekelhuis en calvaire (kalvarieberg), en soms ook 'n oorvloed van beeldhouwerke, 'n mistieke oorgang na die wêreld van die oorledenes vorm. Hierdie simboliek gaan terug tot keltiese tradisies waarvolgens die dood slegs 'n soort oorgang na 'n ander bestaan is.

Naas die argitektuur en beeldhoukuns is pottebakkery 'n belangrike inheemse kuns, en besoekers moenie versuim om een van die fayenceries in die hoofstad Quimper te besoek nie.

Die skouspel van natuurskoon, lig en kleure lok vroeg in die 19de eeu talle skilders na Finistère. Die beroemde Paul Gauguin het besoek afgelê aan een van die klein hawens, Pont-Aven, en hy begin die tradisie van die Bretonse sujets in die Franse skilderkuns. Volkskundige tonele soos die Bretonse pardons (vergewensfeeste), drag, oes- en landskapsmotiewe oefen 'n sterk invloed op die kuns van die tyd uit. Auguste Renoir is 'n ander beroemde skilder wat na Finistère kom om die poësie van die natuurskoon en die argitektuur in sy skilderye vas te vang.

Kunsgalerye en museums in die streek bied die geleentheid om hierdie kunswerke te bewonder, en daar is 'n skilderroete ingerig wat die belangstellende op die voetspore van die skilders van Cornouaille laat wandel. Soos Douarnenez en Pont-Aven is dit een van die plekke waar kunstenaars gereeld byeengekom het om inspirasie te vind.

Inhoud

Finistère maak deel uit van die Bretonse taalgebied. Die Festival de Cornouaille, wat in Quimper plaasvind, is 'n fees van die Bretonse musiek en tradisie wat sedert die jaar 1923 plaasvind. Die fees duur nege dae en lok jaarliks byna 300 000 besoekers.

Die Fête de l'oignon rosé (Fees van die rooskleurige ui) word jaarliks in Augustus in Roscoff gevier. Uie word hier sedert die 17de eeu verbou, en omtrent 1830 verkoop die sogenaamde Onion Johnnies uit Roscoff hulle kranse van uie oorkant die Kanaal in Engeland, Wallis en Skotland. Die museum Maison des Johnnies et de l'Oignon Rosé is aan hierdie manne en die beroemde uie van die streek gewy.

Die bekendste plaaslike spesialiteit is kig ha farz, 'n gereg gemaak van groente, varkvleis en boekweitmeel.

Finistère – Baie des Trépassés (Baai van die Oorledenes)

Weens die gevaarlike stroming van die Atlantiese Oseaan ly baie seevaarders in die 18de en 19de eeu langs die kus van Finistère skipbreuk. Die skrywer Anatole Braz haal 'n ou spreekwoord aan om die lot van talle seevaarders en vissers in die gewes te beskryf: Qui se fie de la mer, se fie de la mort ('n Mens wat hom aan die see toevertrou, vertrou hom aan die dood toe). Volksverhale in die streek sê dat die siele van die oseaan se slagoffers in die Baie des Trépassés (Baai van die Oorledenes) gaan voortleef.

Koördinate:48°15′0″N4°0′0″W /48.25000°N 4.00000°W /48.25000; -4.00000

Die départements van Frankryk (Départements français)
Metropolitaanse Frankryk (France métropolitaine)

01 Ain | 02 Aisne | 03 Allier | 04 Alpes-de-Haute-Provence | 05 Hautes-Alpes | 06 Alpes-Maritimes | 07 Ardèche | 08 Ardennes | 09 Ariège | 10 Aube | 11 Aude | 12 Aveyron | 13 Bouches-du-Rhône | 14 Calvados | 15 Cantal | 16 Charente | 17 Charente-Maritime | 18 Cher | 19 Corrèze | 2A Corse-du-Sud | 2B Haute-Corse | 21 Côte-d'Or | 22 Côtes-d'Armor | 23 Creuse | 24 Dordogne | 25 Doubs | 26 Drôme | 27 Eure | 28 Eure-et-Loir | 29 Finistère | 30 Gard | 31 Haute-Garonne | 32 Gers | 33 Gironde | 34 Hérault | 35 Ille-et-Vilaine | 36 Indre | 37 Indre-et-Loire | 38 Isère | 39 Jura | 40 Landes | 41 Loir-et-Cher | 42 Loire | 43 Haute-Loire | 44 Loire-Atlantique | 45 Loiret | 46 Lot | 47 Lot-et-Garonne | 48 Lozère | 49 Maine-et-Loire | 50 Manche | 51 Marne | 52 Haute-Marne | 53 Mayenne | 54 Meurthe-et-Moselle | 55 Meuse | 56 Morbihan | 57 Moselle | 58 Nièvre | 59 Nord | 60 Oise | 61 Orne | 62 Pas-de-Calais | 63 Puy-de-Dôme | 64 Pyrénées-Atlantiques | 65 Hautes-Pyrénées | 66 Pyrénées-Orientales | 67 Bas-Rhin | 68 Haut-Rhin | 69 Rhône| 70 Haute-Saône | 71 Saône-et-Loire | 72 Sarthe | 73 Savoie | 74 Haute-Savoie | 75 Parys | 76 Seine-Maritime | 77 Seine-et-Marne | 78 Yvelines | 79 Deux-Sèvres | 80 Somme | 81 Tarn | 82 Tarn-et-Garonne | 83 Var | 84 Vaucluse | 85 Vendée | 86 Vienne | 87 Haute-Vienne | 88 Vosges | 89 Yonne | 90 Territoire de Belfort | 91 Essonne | 92 Hauts-de-Seine | 93 Seine-Saint-Denis | 94 Val-de-Marne | 95 Val-d'Oise |
Oorsese départements (Départements d’outre-mer)
971 Guadeloupe | 972 Martinique | 973 Frans-Guyana | 974 Réunion | 976 Mayotte
Andere oorsese gebiede:
Oorsese kollektiewe gebiede (Collectivités d’outre-mer)
Saint-Martin (collectivité territoriale) | 975 Sint Pierre en Miquelon (collectivité territoriale) | Sint Bartholomeus‎ (collectivité territoriale) | 986 Wallis en Futuna (territoire) | 987 Frans-Polinesië (pays d’outre-mer)
Spesiaal statuut (Statut spécifique)
Nieu-Kaledonië
Onbewoonde gebiede (Territoires inhabités)
Franse Suidelike en Antarktiese Gebiede | Clipperton

Die administratiewe verdeling van Frankryk: Régions - Départements - Arrondissemente - Kantons - Communes

Publikasie datum: September 20, 2021

finistère, gewes, bretagneprefektuur, quimperonderprefekture, brest, châteaulin, morlaixbevolking, 1999, bevolkingsdigtheid, kmoppervlakte, kmarrondissemente, 4kantonne, 54munisipaliteite, 283president, conseil, général, nathalie, sarrabezolles, département, b. Finistere 29 Gewes BretagnePrefektuur QuimperOnderprefekture Brest Chateaulin MorlaixBevolking 852 418 inw 1999 Bevolkingsdigtheid 127 inw vk kmOppervlakte 6 733 vk kmArrondissemente 4Kantonne 54Munisipaliteite 283President van die Conseil general Nathalie Sarrabezolles PS Die departement Finistere Bretons Penn ar Bed is die mees westelike punt van Frankryk met n oppervlakte van 6 733 km en sowat 855 000 inwoners 2003 waarvan meer as 100 000 mense Bretons naas Frans as huistaal praat die naam is afgelei van die Latynse finis terrae en beteken letterlik die einde van die wereld Die vasteland vanEuropa eindig hier in n asemberowende skouspel van natuurskoon lig en kleure wat al sedert die 19de eeu skare kunstenaars trek Alhoewel dit die geografiese einde van Europa vorm staan Finistere aan die begin van die Bretonse geskiedenis Dit is die landingsplek van die Keltiese setlaars wat in die 5de en 6de eeu vanuit Cornwall na die Europese vasteland gekom het Die naam van hulle oorspronklike tuisland leef voort in Cornouaille n streek in Finistere Kaart van Finistere Die landskap van Finistere is n geskakeerde vlakte van velde heideland en bosgebiede wat geleidelik oorgaan in die Monts d Arree berge wat sowat 400 meter bo seevlak le Koue winde in die winter en hitte in die somer maak dit n leefruimte vir geharde plantspesies wat veral in die kusstrook in kleiner variante as elders groei om die winde te kan weerstaan Die natuurreservaat van Armorika bewaar hierdie natuurerfenis Die ou stadskern van Quimper Megalitiese ruines menhirs en dolmens Keltiese grafmonumente wat orals in Finistere te vinde is maak van die gebied n lewende geskiedenisboek Die argeologiese vondse van plaaslike opgrawings lewer bewys dat hier reeds 6 000 jaar lank menslike nedersettings bestaan Die mense van Finistere wat hul brood oorwegend as vissers boere en ambagsmanne verdien maak danksy die seehandel vroeg kennis met kunsstyle van dwarsoor die vasteland en begin hulle in die argitektuur van die streek te verwerk Die enclos paroissial die parogiale insluiting is n plaaslike kerk wat saam met die knekelhuis en calvaire kalvarieberg en soms ook n oorvloed van beeldhouwerke n mistieke oorgang na die wereld van die oorledenes vorm Hierdie simboliek gaan terug tot keltiese tradisies waarvolgens die dood slegs n soort oorgang na n ander bestaan is Naas die argitektuur en beeldhoukuns is pottebakkery n belangrike inheemse kuns en besoekers moenie versuim om een van die fayenceries in die hoofstad Quimper te besoek nie Die skouspel van natuurskoon lig en kleure lok vroeg in die 19de eeu talle skilders na Finistere Die beroemde Paul Gauguin het besoek afgele aan een van die klein hawens Pont Aven en hy begin die tradisie van die Bretonse sujets in die Franse skilderkuns Volkskundige tonele soos die Bretonse pardons vergewensfeeste drag oes en landskapsmotiewe oefen n sterk invloed op die kuns van die tyd uit Auguste Renoir is n ander beroemde skilder wat na Finistere kom om die poesie van die natuurskoon en die argitektuur in sy skilderye vas te vang Kunsgalerye en museums in die streek bied die geleentheid om hierdie kunswerke te bewonder en daar is n skilderroete ingerig wat die belangstellende op die voetspore van die skilders van Cornouaille laat wandel Soos Douarnenez en Pont Aven is dit een van die plekke waar kunstenaars gereeld byeengekom het om inspirasie te vind Inhoud 1 Kuns en kultuur 2 Kookkuns 3 Volksverhale 4 Eksterne skakelsKuns en kultuur WysigFinistere maak deel uit van die Bretonse taalgebied Die Festival de Cornouaille wat in Quimper plaasvind is n fees van die Bretonse musiek en tradisie wat sedert die jaar 1923 plaasvind Die fees duur nege dae en lok jaarliks byna 300 000 besoekers Die Fete de l oignon rose Fees van die rooskleurige ui word jaarliks in Augustus in Roscoff gevier Uie word hier sedert die 17de eeu verbou en omtrent 1830 verkoop die sogenaamde Onion Johnnies uit Roscoff hulle kranse van uie oorkant die Kanaal in Engeland Wallis en Skotland Die museum Maison des Johnnies et de l Oignon Rose is aan hierdie manne en die beroemde uie van die streek gewy Kookkuns WysigDie bekendste plaaslike spesialiteit is kig ha farz n gereg gemaak van groente varkvleis en boekweitmeel Finistere Baie des Trepasses Baai van die Oorledenes Volksverhale WysigWeens die gevaarlike stroming van die Atlantiese Oseaan ly baie seevaarders in die 18de en 19de eeu langs die kus van Finistere skipbreuk Die skrywer Anatole Braz haal n ou spreekwoord aan om die lot van talle seevaarders en vissers in die gewes te beskryf Qui se fie de la mer se fie de la mort n Mens wat hom aan die see toevertrou vertrou hom aan die dood toe Volksverhale in die streek se dat die siele van die oseaan se slagoffers in die Baie des Trepasses Baai van die Oorledenes gaan voortleef Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Finistere Koordinate 48 15 0 N 4 0 0 W 48 25000 N 4 00000 W 48 25000 4 00000 Die departements van Frankryk Departements francais Metropolitaanse Frankryk France metropolitaine 01 Ain 02 Aisne 03 Allier 04 Alpes de Haute Provence 05 Hautes Alpes 06 Alpes Maritimes 07 Ardeche 08 Ardennes 09 Ariege 10 Aube 11 Aude 12 Aveyron 13 Bouches du Rhone 14 Calvados 15 Cantal 16 Charente 17 Charente Maritime 18 Cher 19 Correze 2A Corse du Sud 2B Haute Corse 21 Cote d Or 22 Cotes d Armor 23 Creuse 24 Dordogne 25 Doubs 26 Drome 27 Eure 28 Eure et Loir 29 Finistere 30 Gard 31 Haute Garonne 32 Gers 33 Gironde 34 Herault 35 Ille et Vilaine 36 Indre 37 Indre et Loire 38 Isere 39 Jura 40 Landes 41 Loir et Cher 42 Loire 43 Haute Loire 44 Loire Atlantique 45 Loiret 46 Lot 47 Lot et Garonne 48 Lozere 49 Maine et Loire 50 Manche 51 Marne 52 Haute Marne 53 Mayenne 54 Meurthe et Moselle 55 Meuse 56 Morbihan 57 Moselle 58 Nievre 59 Nord 60 Oise 61 Orne 62 Pas de Calais 63 Puy de Dome 64 Pyrenees Atlantiques 65 Hautes Pyrenees 66 Pyrenees Orientales 67 Bas Rhin 68 Haut Rhin 69 Rhone 70 Haute Saone 71 Saone et Loire 72 Sarthe 73 Savoie 74 Haute Savoie 75 Parys 76 Seine Maritime 77 Seine et Marne 78 Yvelines 79 Deux Sevres 80 Somme 81 Tarn 82 Tarn et Garonne 83 Var 84 Vaucluse 85 Vendee 86 Vienne 87 Haute Vienne 88 Vosges 89 Yonne 90 Territoire de Belfort 91 Essonne 92 Hauts de Seine 93 Seine Saint Denis 94 Val de Marne 95 Val d Oise Oorsese departements Departements d outre mer 971 Guadeloupe 972 Martinique 973 Frans Guyana 974 Reunion 976 Mayotte Andere oorsese gebiede Oorsese kollektiewe gebiede Collectivites d outre mer Saint Martin collectivite territoriale 975 Sint Pierre en Miquelon collectivite territoriale Sint Bartholomeus collectivite territoriale 986 Wallis en Futuna territoire 987 Frans Polinesie pays d outre mer Spesiaal statuut Statut specifique Nieu Kaledonie Onbewoonde gebiede Territoires inhabites Franse Suidelike en Antarktiese Gebiede ClippertonDie administratiewe verdeling van Frankryk Regions Departements Arrondissemente Kantons CommunesOntsluit van https af wikipedia org w index php title Finistere amp ol,