fbpx
Wikipedia

Filippyns

Filippyns (Wikang Filipino, [wɪ'kɐŋ ˌfiːliˈpiːno]) is die nasionale taal en vorm saam met Engels die amptelike tale van die Filippyne. Filippyns is 'n afgeleide standaardvariëteit van Tagalog, die mees verspreide taal van die Filippyne wat deur sowat 28 miljoen mense as moedertaal gepraat en deur sowat 45 miljoen mense as tweede taal gebruik word. Die doel vir die vestiging van Filippyns as ampstaal is die gebruik as kommunikasiemiddel tussen die verskeie etniese groepe van die Filippyne,[2] terwyl dit de facto net op Tagalog gebesig is.[3]

Filippyns
Wikang Filipino 
Uitspraak: [wɪ'kɐŋ ˌfiːliˈpiːno]
Gepraat in:  Filippyne 
Gebied: Suidoos-Asië
Totale sprekers: 28 miljoen (eerste taal)
45 miljoen (tweede taal)[1]
Taalfamilie: Austronesies
 Maleis-Polinesies
  Wes-Maleis-Polinesies
   Sentraal-Filippyns
    Tagalog
     Filippyns 
Skrifstelsel: Latynse alfabet
Baybayin-skrif (histories) 
Amptelike status
Amptelike taal in:  Filippyne
Gereguleer deur: Komisyon sa Wikang Filipino
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: fil
ISO 639-3: fil

   Lande met meer as 500 000–1 000 000 sprekers

   Lande met meer as 100 000 sprekers

   Lande waar dit deur kleiner gemeenskappe gepraat word

Verwysings

  1. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Filipino" (in Engels). Ethnologue. vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2020. Besoek op 12 Januarie 2018.
  2. "Resolusyon Blg 92-1" (in Filippyns). Komisyon sa Wikang Filipino. vanaf die oorspronklike op 1 November 2019. Besoek op 12 Januarie 2018.
  3. (en) Julian, Peter. . Philippine Daily Inquirer. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2014. Besoek op 18 Oktober 2015.

Eksterne skakels

Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Filippyns

Filippyns
filippyns, wikang, filipino, kɐŋ, ˌfiːliˈpiːno, nasionale, taal, vorm, saam, engels, amptelike, tale, filippyne, afgeleide, standaardvariëteit, tagalog, mees, verspreide, taal, filippyne, deur, sowat, miljoen, mense, moedertaal, gepraat, deur, sowat, miljoen, . Filippyns Wikang Filipino wɪ kɐŋ ˌfiːliˈpiːno is die nasionale taal en vorm saam met Engels die amptelike tale van die Filippyne Filippyns is n afgeleide standaardvarieteit van Tagalog die mees verspreide taal van die Filippyne wat deur sowat 28 miljoen mense as moedertaal gepraat en deur sowat 45 miljoen mense as tweede taal gebruik word Die doel vir die vestiging van Filippyns as ampstaal is die gebruik as kommunikasiemiddel tussen die verskeie etniese groepe van die Filippyne 2 terwyl dit de facto net op Tagalog gebesig is 3 Filippyns Wikang Filipino Uitspraak wɪ kɐŋ ˌfiːliˈpiːno Gepraat in Filippyne Gebied Suidoos AsieTotale sprekers 28 miljoen eerste taal 45 miljoen tweede taal 1 Taalfamilie Austronesies Maleis Polinesies Wes Maleis Polinesies Sentraal Filippyns Tagalog Filippyns Skrifstelsel Latynse alfabetBaybayin skrif histories Amptelike statusAmptelike taal in FilippyneGereguleer deur Komisyon sa Wikang FilipinoTaalkodesISO 639 1 geenISO 639 2 filISO 639 3 filNota Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat Lande met meer as 500 000 1 000 000 sprekers Lande met meer as 100 000 sprekers Lande waar dit deur kleiner gemeenskappe gepraat wordVerwysings Wysig Ethnologue Languages of the World Seventeenth edition Filipino in Engels Ethnologue Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2020 Besoek op 12 Januarie 2018 Resolusyon Blg 92 1 in Filippyns Komisyon sa Wikang Filipino Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 November 2019 Besoek op 12 Januarie 2018 en Julian Peter New center to document Philippine dialects Philippine Daily Inquirer Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2014 Besoek op 18 Oktober 2015 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Filippyns en Pilipino language Encyclopaedia Britannica Besoek op 12 Januarie 2018 Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Filippyns Hierdie artikel oor n taal taalgroep of taalfamilie is slegs n saadjie Jy kan help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Filippyns amp oldid 2445033,