fbpx
Wikipedia

Filipe Nyusi

Filipe Jacinto Nyusi (Portugese uitspraak: [fiˈlipɨ ʒɐˈsĩtu ˈɲusi], gebore 9 Februarie 1959), ook gespel Nyussi, is 'n Mosambiekse politikus wat sedert 2015 as die vierde president van Mosambiek dien. Hy was voorheen van 2008 tot 2014 Minister van Verdediging. Nyusi was die kandidaat van die regerende party, Frelimo, in die 2014 presidentsverkiesing.

Filipe Jacinto Nyusi

Nyusi in April 2018

4de President van Mosambiek
Ampsbekleër
Termynaanvang
15 Januarie 2015
Eerste minister Carlos Agostinho do Rosário
Voorafgegaan deur Armando Guebuza

Nasionale Minister van Verdediging
Ampstermyn
27 Maart 2008 – 14 Maart 2014
Voorafgegaan deur Tobias Joaquim Dai
Opgevolg deur Agostinho Mondlane

Persoonlike besonderhede
Gebore Filipe Jacinto Nyusi
19 Februarie 1959 (1959-02-19) (62 jaar oud)
Nasionaliteit  Mosambiek
Politieke party Frelimo
Kind(ers) 4

Eksterne skakels

Filipe Nyusi
filipe, nyusi, filipe, jacinto, nyusi, portugese, uitspraak, fiˈlipɨ, ʒɐˈsĩtu, ˈɲusi, gebore, februarie, 1959, gespel, nyussi, mosambiekse, politikus, sedert, 2015, vierde, president, mosambiek, dien, voorheen, 2008, 2014, minister, verdediging, nyusi, kandida. Filipe Jacinto Nyusi Portugese uitspraak fiˈlipɨ ʒɐˈsĩtu ˈɲusi gebore 9 Februarie 1959 ook gespel Nyussi is n Mosambiekse politikus wat sedert 2015 as die vierde president van Mosambiek dien Hy was voorheen van 2008 tot 2014 Minister van Verdediging Nyusi was die kandidaat van die regerende party Frelimo in die 2014 presidentsverkiesing Filipe Jacinto NyusiNyusi in April 20184de President van MosambiekAmpsbekleerTermynaanvang15 Januarie 2015Eerste minister Carlos Agostinho do RosarioVoorafgegaan deur Armando GuebuzaNasionale Minister van VerdedigingAmpstermyn27 Maart 2008 14 Maart 2014Voorafgegaan deur Tobias Joaquim DaiOpgevolg deur Agostinho MondlanePersoonlike besonderhedeGebore Filipe Jacinto Nyusi19 Februarie 1959 1959 02 19 62 jaar oud Nasionaliteit MosambiekPolitieke party FrelimoKind ers 4Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Filipe Nyusi Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Filipe Nyusi amp oldid 2404588,