fbpx
Wikipedia

Filip van België

Filip van België (15 April 1960 - ) is die sewende koning van België. Hy bestyg die troon op 21 Julie 2013 op die Nasionale Dag van België. Hy volg sy vader, Albert II van België in die posisie op nadat hy op 3 Julie 2013 aangekondig het dat hy op die dag gaan abdikeer.

Filip van België
Koning van België

Filip van België
Vorstehuis Huis van Sakse-Koburg en Gotha
Titels Koning van België
Regeer 21 Julie 2013
Voorganger Albert II
Opvolger Nog nie aangewys nie
Volle naam Filips (Filip) Leopold Lodewijk Maria
Gebore 15 April 1960
Eggenoot Mathilde d'Udekem d'Acoz
Kinders 4
Vader Albert II
Moeder Paola Ruffo di Calabria

Huwelik en kinders

 
Wapen van Filip & Mathilde van Brabant

Prins Filip raak op 10 September 1999 verloof[1] aan Mathilde d'Udekem d'Acoz (20 Januarie 1973). Op 4 Desember 1999 trou hulle is Brussel. Hulle het vier kinders:

Verwysings

  1. . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2008. Besoek op 21 Julie 2013.

Eksterne skakel

http://www.monarchie.be/nl/de-koninklijke-familie/koning-filip

Filip van België
filip, belgië, april, 1960, sewende, koning, belgië, bestyg, troon, julie, 2013, nasionale, belgië, volg, vader, albert, belgië, posisie, nadat, julie, 2013, aangekondig, gaan, abdikeer, koning, belgiëvorstehuis, huis, sakse, koburg, gothatitels, koning, belgi. Filip van Belgie 15 April 1960 is die sewende koning van Belgie Hy bestyg die troon op 21 Julie 2013 op die Nasionale Dag van Belgie Hy volg sy vader Albert II van Belgie in die posisie op nadat hy op 3 Julie 2013 aangekondig het dat hy op die dag gaan abdikeer Filip van BelgieKoning van BelgieFilip van BelgieVorstehuis Huis van Sakse Koburg en GothaTitels Koning van BelgieRegeer 21 Julie 2013 Voorganger Albert IIOpvolger Nog nie aangewys nieVolle naam Filips Filip Leopold Lodewijk MariaGebore 15 April 1960Eggenoot Mathilde d Udekem d AcozKinders 4Vader Albert IIMoeder Paola Ruffo di CalabriaHuwelik en kinders Wysig Wapen van Filip amp Mathilde van Brabant Prins Filip raak op 10 September 1999 verloof 1 aan Mathilde d Udekem d Acoz 20 Januarie 1973 Op 4 Desember 1999 trou hulle is Brussel Hulle het vier kinders prinses Elisabeth 25 Oktober 2001 hertogin van Brabant prins Gabriel 20 Augustus 2003 prins Emmanuel 4 Oktober 2005 prinses Eleonore 16 April 2008 Verwysings Wysig Philip heeft een bruid gevonden Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2008 Besoek op 21 Julie 2013 Eksterne skakel Wysighttp www monarchie be nl de koninklijke familie koning filip Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Filip van Belgie amp oldid 2434794,