fbpx
Wikipedia

Filet

'n Filet, van die Franse woord, is 'n snit of snysel van ontbeende vleis of vis.

Filet van John Dory

Vleis

In die geval van beesvleis, verwys die term gewoonlik na 'n spesiale stuk biefstuk of beeshaas (Engels: "steak"), veral filet mignon.

Hoender

Hoenderfilette is 'n spesifieke snit van vleis uit die hoender. Daar is twee filette aan 'n hoender, en hulle is elkeen 'n paar duim lank en ongeveer een duim of minder breed. Hulle lê onder die grootste gedeelte van die bors net bokant die ribbekas rondom die middel van die sternum. Hulle is geskei van die hoofbors deur filamente.

Hoenderfilette is baie gewild in die supermarkte van die meeste lande. Dit word verskaf aan die hoofbors, of geskei van die bors in pakkies van algemeen vier of meer filette.

Vis

Ter voorbereiding van visfilette moet die skubbe aan die vis eers verwyder word. Die inhoud van die maag moet ook versigtig verwyder word uit die filet.

Visfilette word gewoonlik verkry deur 'n snit parallel met die ruggraat te maak, eerder as loodreg op die rug soos die geval is met steaks. Die oorblywende bene met die aangehegte vlees is bekend as die "raam", en word dikwels gebruik om visaftreksel van te berei. In teenstelling met heel vis of "vis steaks", mag filette nie van die vis se ruggraat bevat nie; wat hulle minder vleis gee, maar dit makliker maak om te eet.

Daar is verskillende maniere om 'n visfilet te sny:

  • Kotelet
    • Hierdie filet word verkry deur 'n snit van agter die kop van die vis, om die maag en gepunt na die stert. Die vis word dan omgedraai en die proses word herhaal aan die ander kant om 'n dubbele filet te produseer.
  • Enkel
    • Hierdie filet is meer kompleks as die kotelet en lewer twee afsonderlike filette, een uit elke sy van die vis.
  • "J" Snit
    • Hierdie filet word op die dieselfde manier gemaak as 'n enkele filet maar die pengrate is met die sny van 'n "J" vorm van die filet verwyder.

Eksterne skakels

Filet
filet, franse, woord, snit, snysel, ontbeende, vleis, john, dory, inhoud, vleis, hoender, eksterne, skakelsvleis, wysigin, geval, beesvleis, verwys, term, gewoonlik, spesiale, stuk, biefstuk, beeshaas, engels, steak, veral, filet, mignon, varkvleis, hoenderfil. n Filet van die Franse woord is n snit of snysel van ontbeende vleis of vis Filet van John Dory Inhoud 1 Vleis 2 Hoender 3 Vis 4 Eksterne skakelsVleis WysigIn die geval van beesvleis verwys die term gewoonlik na n spesiale stuk biefstuk of beeshaas Engels steak veral filet mignon Filet van varkvleis Rou hoenderfiletteHoender WysigHoenderfilette is n spesifieke snit van vleis uit die hoender Daar is twee filette aan n hoender en hulle is elkeen n paar duim lank en ongeveer een duim of minder breed Hulle le onder die grootste gedeelte van die bors net bokant die ribbekas rondom die middel van die sternum Hulle is geskei van die hoofbors deur filamente Hoenderfilette is baie gewild in die supermarkte van die meeste lande Dit word verskaf aan die hoofbors of geskei van die bors in pakkies van algemeen vier of meer filette Vis WysigTer voorbereiding van visfilette moet die skubbe aan die vis eers verwyder word Die inhoud van die maag moet ook versigtig verwyder word uit die filet Visfilette word gewoonlik verkry deur n snit parallel met die ruggraat te maak eerder as loodreg op die rug soos die geval is met steaks Die oorblywende bene met die aangehegte vlees is bekend as die raam en word dikwels gebruik om visaftreksel van te berei In teenstelling met heel vis of vis steaks mag filette nie van die vis se ruggraat bevat nie wat hulle minder vleis gee maar dit makliker maak om te eet Stokvis word in filette gesny Japannese gereedskap gebruik om groot tuna in filette te sny Twee mans sny vis in filette en sout dit 1878 Outomatiese messe vir die sny van visfilette Daar is verskillende maniere om n visfilet te sny Kotelet Hierdie filet word verkry deur n snit van agter die kop van die vis om die maag en gepunt na die stert Die vis word dan omgedraai en die proses word herhaal aan die ander kant om n dubbele filet te produseer Enkel Hierdie filet is meer kompleks as die kotelet en lewer twee afsonderlike filette een uit elke sy van die vis J Snit Hierdie filet word op die dieselfde manier gemaak as n enkele filet maar die pengrate is met die sny van n J vorm van die filet verwyder Eksterne skakels Wysig Wikiwoordeboek het n inskrywing vir filet Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Filet amp oldid 1915371,