fbpx
Wikipedia

File Transfer Protocol

Internet- en netwerkprotokolle
Toepassingvlak: DNS  FTP  Gopher  HTTP  HTTPS  IMAP  IRC  NNTP  POP3  RTP  SIP  SMTP  SNMP  SSH  SSL  Telnet  UUCP  XMPP
Versendvlak: DCCP  SCTP  TCP  UDP
Netwerkvlak: ARP  ICMP  IGMP  IP(IPv4, IPv6)  RARP
Dataskakelvlak: ATM  Ethernet  FDDI  PPP  Token ring  Wi-Fi
volgens die TCP/IP-model

File Transfer Protocol (afgekort FTP) is 'n protokol wat die uitruil van lêers tussen rekenaars vergemaklik. Dit standaardiseer 'n aantal aksies wat gewoonlik verskillend op verskillende bedryfstelsels uitgevoer word.

Ikoon wat 'n FTP-aflaai op 'n webtuiste aandui.

Die huidige weergawe is gedefinieer in RFC-nommer 959 (RFC 959). Aanvullings kan gevind word in RFC 2228, RFC 2640 en RFC 2773.

'n FTP-kliënt inisieer gewoonlik die konneksie na 'n FTP-bediener via die TCP-protokol op poort 21.

Geskiedenis

FTP het in 1971 ontstaan en het baie vinnig gegroei tot 'n wêreldstandaard. Sedertdien maak FTP dit moontlik om lêers vanaf enige rekenaar in die wêreld te stuur of te ontvang, solank hulle aan mekaar of op die Internet gekoppel is, en solank al die proxy- en firewall-bedieners op roete die FTP-verkeer toelaat.

Tegniek

FTP, as konsep, is gebaseer op die Kliënt-bediener-model wat algemeen vir internetdienste gebruik word. Die kliëntsagteware maak 'n verbinding met die vereiste FTP-bediener aan die ander kant van die 'lyn'. Die bediener antwoord dan die kliënt, waarna die kliënt die gegewens aan die gebruiker toon.

Veiligheid

Standaard FTP-verbindings is gewoonlik onveilig en hackers kan die gegewens maklik lees. Gelukkig kan dit sover moontlik voorkom word deur van 'n enkripsie-laag gebruik te maak.

Sien ook

  • TFTP
  • Simple File Transfer Protocol

File Transfer Protocol
file, transfer, protocol, internet, netwerkprotokolletoepassingvlak, gopher, http, https, imap, nntp, pop3, smtp, snmp, telnet, uucp, xmppversendvlak, dccp, sctp, udpnetwerkvlak, icmp, igmp, ipv4, ipv6, rarpdataskakelvlak, ethernet, fddi, token, ring, fivolgen. Internet en netwerkprotokolleToepassingvlak DNS FTP Gopher HTTP HTTPS IMAP IRC NNTP POP3 RTP SIP SMTP SNMP SSH SSL Telnet UUCP XMPPVersendvlak DCCP SCTP TCP UDPNetwerkvlak ARP ICMP IGMP IP IPv4 IPv6 RARPDataskakelvlak ATM Ethernet FDDI PPP Token ring Wi Fivolgens die TCP IP modelFile Transfer Protocol afgekort FTP is n protokol wat die uitruil van leers tussen rekenaars vergemaklik Dit standaardiseer n aantal aksies wat gewoonlik verskillend op verskillende bedryfstelsels uitgevoer word Ikoon wat n FTP aflaai op n webtuiste aandui Die huidige weergawe is gedefinieer in RFC nommer 959 RFC 959 Aanvullings kan gevind word in RFC 2228 RFC 2640 en RFC 2773 n FTP klient inisieer gewoonlik die konneksie na n FTP bediener via die TCP protokol op poort 21 Inhoud 1 Geskiedenis 2 Tegniek 3 Veiligheid 4 Sien ookGeskiedenis WysigFTP het in 1971 ontstaan en het baie vinnig gegroei tot n wereldstandaard Sedertdien maak FTP dit moontlik om leers vanaf enige rekenaar in die wereld te stuur of te ontvang solank hulle aan mekaar of op die Internet gekoppel is en solank al die proxy en firewall bedieners op roete die FTP verkeer toelaat Tegniek WysigFTP as konsep is gebaseer op die Klient bediener model wat algemeen vir internetdienste gebruik word Die klientsagteware maak n verbinding met die vereiste FTP bediener aan die ander kant van die lyn Die bediener antwoord dan die klient waarna die klient die gegewens aan die gebruiker toon Veiligheid WysigStandaard FTP verbindings is gewoonlik onveilig en hackers kan die gegewens maklik lees Gelukkig kan dit sover moontlik voorkom word deur van n enkripsie laag gebruik te maak Sien ook WysigTFTP Simple File Transfer ProtocolOntsluit van https af wikipedia org w index php title File Transfer Protocol amp oldid 1957942,