×
Galaktiese filament

Galaktiese filamente (ook genoem superswermkomplekse, groot mure of groot aantrekkers) is die grootste bekende strukture in die waarneembare heelal. Hulle is massiewe, stringagtige formasies met ’n tipiese lengte van 50 tot 80 megaparsek wat die grense skep tussen groot leemtes in die heelal. Filamente bestaan uit sterrestelsels wat deur swaartekrag gebind word; dele waar ’n groot aantal stelsels baie na aan mekaar lê (in kosmiese terme) word superswerms genoem.

Die heelal binne 500 miljoen ligjare van die Aarde af wat die naaste galaktiese mure aandui.

Die ontdekking van strukture groter as superswerms het in die 1980's begin. In 1987 het die sterrekundige R. Brent Tully van die Universiteit van Hawaii se Sterrekunde-instituut waargeneem wat hy die "Pisces-Cetus-superswermkompleks" genoem het. In 1989 is die Groot Muur ontdek, gevolg deur die Groot Muur van Sloan in 2003. Op 11 Januarie 2013 het navorsers onder leiding van Roger Clowes van die Universiteit van Sentraal-Lancashire die ontdekking aangekondig van ’n groot kwasargroep, die U1.27, wat voorheen ontdekte filamante verdwerg het met sy grootte. In November 2013 het sterrekundiges danksy gammaflitse die Groot Muur in Hercules-Corona Borealis, ’n moontlike enorme filament, ontdek. As dit bestaan, sal dit meer as 10 miljard ligjare lank wees.

Inhoud

Drie soorte galaktiese filamente word onderskei:

Filamente

Hul lang en kort as is min of meer ewe lank.

Mure

Dié soort galaktiese filamente se lang as is aansienlik langer as die kort as.

  • CfA2 Groot Muur ook Coma-muur of net Groot Muur (1989); die eerste supergroot struktuur wat ontdek is; bevat die Coma-superswerm
  • Groot Muur van Sloan (2005); tot Januarie 2013 die grootste bekendse ruimtestruktuur
  • Sculptor-muur, ook Suidelike Groot Muur; parallel met die Fornax-muur en loodreg tot die Grus-muur
  • Grus-muur; loodreg tot die Fornax- en die Sculptor-muur
  • Fornax-muur; bevat die Fornax-sterrestelselswerm; parallel met die Sculptor-muur en loodreg tot die Grus-muur
  • ’n Groot Muur van Centaurus (of Fornax of Virgo) is voorgestel, wat ons eie Virgo-superswerm, ook bekend as die Lokale Superswerm, insluit (wat daarop dui dat dit die "Lokale Groot Muur" sou wees)
  • ’n Groot muur is voorgestel om die tuiste van die Groot Aantrekker te wees, met die Norma-sterrestelselswerm as deel daarvan; dit word ook die "Groot Aantrekker-muur" genoem
  • ’n Muur is in 2000 voorgestel wat naby die radiostelsel B3 0003+387 lê
  • ’n Groot muur is in 2000 voorgestel wat in die noordelike Hubble-diepveld
  • Groot Muur in Hercules-Corona Borealis, in November 2013 ontdek; moontlik die grootste struktuur in die heelal

Groot kwasargroepe

Dit is proto-superswermkomplekse en van die grootste strukture bekend.

  • Clowes & Campusano LQG , ook bekend as U1.28 (1991)
  • U1.27; in Januarie 2013 ontdek en tot November 2013 die grootste struktuur bekend in die heelal
  1. R.G.Clowes; "Large Quasar Groups – A Short Review"; 'The New Era of Wide Field Astronomy', ASP Conference Series, Vol. 232.; 2001; Astronomical Society of the Pacific; ISBN 1-58381-065-X ; Bibcode:
  2. Boris V. Komberg, Andrey V. Kravtsov, Vladimir N. Lukash; "The search and investigation of the Large Groups of Quasars"; arΧiv:astro-ph/9602090 ; Bibcode: ;
  3. Bharadwaj, Somnath; Bhavsar, Suketu; Sheth, Jatush V. . Astrophys.J. 606 (2004) 25-31
  4. Sky and Telescope, 9 Maart 2012 op Wayback Machine, 14 November 2003
  5. Wall, Mike (11 Januarie 2013). (in Engels). Fox News. vanaf die oorspronklike op 24 September 2015.
  6. Horvath, Istvan; Hakkila, Jon; Bagoly, Zsolt (2014). . Astronomy & Astrophysics. 561: id.L12. arXiv:. Bibcode:. doi:. Besoek op24 Januarie 2014.
  7. Horvath I., Hakkila J., and Bagoly Z.; Hakkila, J.; Bagoly, Z. (2013). "The largest structure of the Universe, defined by Gamma-Ray Bursts". 7th Huntsville Gamma-Ray Burst Symposium, GRB 2013: paper 33 in eConf Proceedings C1304143. 1311: 1104. arXiv:. Bibcode:.AS1-onderhoud: meer as een naam: authors list (link)
  8. Klotz, Irene (19 November 2013). (in Engels). discovery. vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2016. Besoek op22 November 2013.
  9. The Astronomical Journal, 115:1745-1777, 1998 Mei;
  10. 'Astrophysical Journal', Part 1 (), vol. 299, 1 Desember 1985, bl. 5-14. "A possible 300 megaparsec filament of clusters of galaxies in Perseus-Pegasus" 12/1985 Bibcode:
  11. 'The Astrophysical Journal Supplement Series', vol. 121, uitg. 2, ble. 445-472. "Photometric Properties of Kiso Ultraviolet-Excess Galaxies in the Lynx-Ursa Major Region" 04/1999 Bibcode:
  12. Nasa, , 7 Januarie 2004
  13. 'The Astrophysical Journal', vol. 602, uitg. 2, ble. 545-554. The Distribution of Lyα-Emitting Galaxies at z=2.38 02/2004 Bibcode: doi:
  14. Chin. J. Astron. Astrophys. vol. 6 (2006), No. 1, 35–42
  15. 'Scientific American', vol. 280, No. 6, bl. 30-37 06/1999 Bibcode:
  16. Unveiling large-scale structures behind the Milky Way. Astronomical Society of the Pacific Conference Series, vol. 67; Proceedings of a workshop at the Observatoire de Paris-Meudon; 18–21 Januarie 1994; San Francisco: Astronomical Society of the Pacific (ASP); c1994; red. Chantal Balkowski en R.C. Kraan-Korteweg, bl. 21 ; ; Fairall, A.P., Paverd, W.R., & Ashley, R.P. ; 1994ASPC...67...21F
  17. 'Astrophysics and Space Science', vol. 230, uitg. 1-2, bl. 225-235 Large-Scale Structures in the Distribution of Galaxies 08/1995 Bibcode:
  18. World Science, 28 Oktober 2007 op Wayback Machine 19 April 2006
  19. 'The Astronomical Journal', vol. 120, uitg. 5, bl. 2331–2337. B3 0003+387: AGN-Marked Large-Scale Structure at Redshift 1.47? 11/2000 Bibcode: doi:
  20. FermiLab, 23 Mei 2016 op Wayback Machine, DARPA, 24 Januarie 2000
  21. 'The Astronomical Journal', vol. 119, uitg. 6, bl. 2571–2582 ; ; 06/2000 ; doi: ; Bibcode: ;
  22. Clowes, Roger G.; Harris, Kathryn A.; Raghunathan, Srinivasan; Campusano, Luis E.; Soechting, Ilona K.; Graham, Matthew J.; "A structure in the early universe at z ~ 1.3 that exceeds the homogeneity scale of the R-W concordance cosmology"; Bibcode: ; doi: ; Monthly Notices of the Royal Astronomical Society, 11 Januarie 2013
  23. ScienceDaily, , Royal Astronomical Society, 11 Januarie 2013 (besoek op 13 Januarie 2013)
  • arXiv, , Kevin A. Pimbblet, 14 Maart 2005

Publikasie datum: Oktober 04, 2021

galaktiese, filament, genoem, superswermkomplekse, groot, mure, groot, aantrekkers, grootste, bekende, strukture, waarneembare, heelal, hulle, massiewe, stringagtige, formasies, tipiese, lengte, megaparsek, grense, skep, tussen, groot, leemtes, heelal, filamen. Galaktiese filamente ook genoem superswermkomplekse groot mure of groot aantrekkers 1 2 is die grootste bekende strukture in die waarneembare heelal Hulle is massiewe stringagtige formasies met n tipiese lengte van 50 tot 80 megaparsek wat die grense skep tussen groot leemtes in die heelal 3 Filamente bestaan uit sterrestelsels wat deur swaartekrag gebind word dele waar n groot aantal stelsels baie na aan mekaar le in kosmiese terme word superswerms genoem Die heelal binne 500 miljoen ligjare van die Aarde af wat die naaste galaktiese mure aandui Die ontdekking van strukture groter as superswerms het in die 1980 s begin In 1987 het die sterrekundige R Brent Tully van die Universiteit van Hawaii se Sterrekunde instituut waargeneem wat hy die Pisces Cetus superswermkompleks genoem het In 1989 is die Groot Muur ontdek 4 gevolg deur die Groot Muur van Sloan in 2003 5 Op 11 Januarie 2013 het navorsers onder leiding van Roger Clowes van die Universiteit van Sentraal Lancashire die ontdekking aangekondig van n groot kwasargroep die U1 27 wat voorheen ontdekte filamante verdwerg het met sy grootte 6 In November 2013 het sterrekundiges danksy gammaflitse die Groot Muur in Hercules Corona Borealis n moontlike enorme filament ontdek As dit bestaan sal dit meer as 10 miljard ligjare lank wees 7 8 9 Inhoud 1 Lys 1 1 Filamente 1 2 Mure 1 3 Groot kwasargroepe 2 Sien ook 3 Verwysings 4 Eksterne skakels 5 Verdere leesstofLys WysigDrie soorte galaktiese filamente word onderskei Filamente Wysig Hul lang en kort as is min of meer ewe lank Coma filament deel van die Groot Muur 10 Perseus Pegasus filament 1985 verbind aan die Pisces Cetus superswermkompleks en bevat die Perseus Pisces superswerm 11 Ursa Major filament Lynx Ursa Major filament 1999 verbind aan maar nie deel van die Lynx Ursa Major superswerm nie 12 z 2 38 filament om protoswerm ClG J2143 4423 2004 n filament so lank soos die Groot Muur 13 14 Mure Wysig Die soort galaktiese filamente se lang as is aansienlik langer as die kort as CfA2 Groot Muur ook Coma muur of net Groot Muur 1989 die eerste supergroot struktuur wat ontdek is bevat die Coma superswerm 15 16 Groot Muur van Sloan 2005 tot Januarie 2013 die grootste bekendse ruimtestruktuur 15 Sculptor muur ook Suidelike Groot Muur parallel met die Fornax muur en loodreg tot die Grus muur 17 18 Grus muur loodreg tot die Fornax en die Sculptor muur 18 Fornax muur bevat die Fornax sterrestelselswerm parallel met die Sculptor muur en loodreg tot die Grus muur 17 18 n Groot Muur van Centaurus of Fornax of Virgo is voorgestel wat ons eie Virgo superswerm ook bekend as die Lokale Superswerm insluit wat daarop dui dat dit die Lokale Groot Muur sou wees 17 18 n Groot muur is voorgestel om die tuiste van die Groot Aantrekker te wees met die Norma sterrestelselswerm as deel daarvan dit word ook die Groot Aantrekker muur genoem 19 n Muur is in 2000 voorgestel wat naby die radiostelsel B3 0003 387 le 20 n Groot muur is in 2000 voorgestel wat in die noordelike Hubble diepveld le 21 22 Groot Muur in Hercules Corona Borealis in November 2013 ontdek moontlik die grootste struktuur in die heelalGroot kwasargroepe Wysig Dit is proto superswermkomplekse en van die grootste strukture bekend 23 Clowes amp Campusano LQG ook bekend as U1 28 1991 U1 27 in Januarie 2013 ontdek en tot November 2013 die grootste struktuur bekend in die heelal 23 24 Sien ook WysigSuperswerm SterrekundeportaalVerwysings Wysig R G Clowes Large Quasar Groups A Short Review The New Era of Wide Field Astronomy ASP Conference Series Vol 232 2001 Astronomical Society of the Pacific ISBN 1 58381 065 X Bibcode 2001ASPC 232 108C Boris V Komberg Andrey V Kravtsov Vladimir N Lukash The search and investigation of the Large Groups of Quasars arXiv astro ph 9602090 Bibcode 1996astro ph 2090K Bharadwaj Somnath Bhavsar Suketu Sheth Jatush V The Size of the Longest Filaments in the Universe Astrophys J 606 2004 25 31 M J Geller amp J P Huchra Science 246 897 1989 Sky and Telescope Refining the Cosmic Recipe Geargiveer 9 Maart 2012 op Wayback Machine 14 November 2003 Wall Mike 11 Januarie 2013 Largest structure in universe discovered in Engels Fox News Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2015 Horvath Istvan Hakkila Jon Bagoly Zsolt 2014 Possible structure in the GRB sky distribution at redshift two Astronomy amp Astrophysics 561 id L12 arXiv 1401 0533 Bibcode 2014A amp A 561L 12H doi 10 1051 0004 6361 201323020 Besoek op 24 Januarie 2014 Horvath I Hakkila J and Bagoly Z Hakkila J Bagoly Z 2013 The largest structure of the Universe defined by Gamma Ray Bursts 7th Huntsville Gamma Ray Burst Symposium GRB 2013 paper 33 in eConf Proceedings C1304143 1311 1104 arXiv 1311 1104 Bibcode 2013arXiv1311 1104H AS1 onderhoud meer as een naam authors list link Klotz Irene 19 November 2013 Universe s Largest Structure is a Cosmic Conundrum in Engels discovery Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2016 Besoek op 22 November 2013 The Astronomical Journal 115 1745 1777 1998 Mei The Star Formation Properties Of Disk Galaxies Ha Imaging Of Galaxies In The Coma Supercluster Astrophysical Journal Part 1 0004 637X vol 299 1 Desember 1985 bl 5 14 A possible 300 megaparsec filament of clusters of galaxies in Perseus Pegasus 12 1985 Bibcode 1985ApJ 299 5B The Astrophysical Journal Supplement Series vol 121 uitg 2 ble 445 472 Photometric Properties of Kiso Ultraviolet Excess Galaxies in the Lynx Ursa Major Region 04 1999 Bibcode 1999ApJS 121 445T Nasa Giant Galaxy String Defies Models Of How Universe Evolved 7 Januarie 2004 The Astrophysical Journal vol 602 uitg 2 ble 545 554 The Distribution of Lya Emitting Galaxies at z 2 38 02 2004 Bibcode 2004ApJ 602 545P doi 10 1086 381145 15 0 15 1 Chin J Astron Astrophys vol 6 2006 No 1 35 42 Scientific American vol 280 No 6 bl 30 37 06 1999 Bibcode 1999SciAm 280f 30L 17 0 17 1 17 2 Unveiling large scale structures behind the Milky Way Astronomical Society of the Pacific Conference Series vol 67 Proceedings of a workshop at the Observatoire de Paris Meudon 18 21 Januarie 1994 San Francisco Astronomical Society of the Pacific ASP c1994 red Chantal Balkowski en R C Kraan Korteweg bl 21 Visualization of Nearby Large Scale Structures Fairall A P Paverd W R amp Ashley R P 1994ASPC 67 21F 18 0 18 1 18 2 18 3 Astrophysics and Space Science vol 230 uitg 1 2 bl 225 235 Large Scale Structures in the Distribution of Galaxies 08 1995 Bibcode 1995Ap amp SS 230 225F World Science Wall of galaxies tugs on ours astronomers find Geargiveer 28 Oktober 2007 op Wayback Machine 19 April 2006 The Astronomical Journal vol 120 uitg 5 bl 2331 2337 B3 0003 387 AGN Marked Large Scale Structure at Redshift 1 47 11 2000 Bibcode 2000AJ 120 2331T doi 10 1086 316827 FermiLab Astronomers Find Wall of Galaxies Traversing the Hubble Deep Field Geargiveer 23 Mei 2016 op Wayback Machine DARPA 24 Januarie 2000 The Astronomical Journal vol 119 uitg 6 bl 2571 2582 QSOS and Absorption Line Systems surrounding the Hubble Deep Field 06 2000 doi 10 1086 301404 Bibcode 2000AJ 119 2571V 23 0 23 1 Clowes Roger G Harris Kathryn A Raghunathan Srinivasan Campusano Luis E Soechting Ilona K Graham Matthew J A structure in the early universe at z 1 3 that exceeds the homogeneity scale of the R W concordance cosmology Bibcode 2012arXiv1211 6256C doi 10 1093 mnras sts497 Monthly Notices of the Royal Astronomical Society 11 Januarie 2013 ScienceDaily Biggest Structure in Universe Large Quasar Group Is 4 Billion Light Years Across Royal Astronomical Society 11 Januarie 2013 besoek op 13 Januarie 2013 Eksterne skakels WysigFoto s van die filamente netwerk Geargiveer 10 April 2016 op Wayback Machine Atlas of the Universe Lys van nabygelee superswerms Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse WikipediaVerdere leesstof WysigarXiv Kevin A Pimbblet 14 Maart 2005Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Galaktiese filament amp ol,