×
Fidji

Fidji (Engels: Fiji, [ˈfiːdʒiː],(hulp·inligting); Fidjiaans: Viti, [ˈβitʃi]; Fidjiaanse Hindi: फ़िजी, Fijī), amptelik die Republiek Fidji (Engels: Republic of Fiji; Fidjiaans: Matanitu Tugalala o Viti; Fidjiaanse Hindi: फ़िजी गणराज्य, Ripablik ăph Phījī), is 'n eilandstaat in die Stille Oseaan en Oseanië met 'n oppervlakte van 18 274 km². In 2018 het dit 'n bevolking van 926 276 gehad. Fidji bestaan hoofsaaklik uit die twee eilande Viti Levu en Vanua Levu, asook omliggende eilandjies, met die Korosee binne-in.

Republic of Fiji (Engels)
Matanitu Tugalala o Viti (Fidjiaans)
रिपब्लिक ऑफ फीजी (Fidjiaanse Hindi)
Ripablik ăph Phījī (Transliterasie)
Republiek Fidji
Vlag Wapen
Nasionale leuse:
Rerevaka na Kalou ka Doka na Tui
(Fidjiaans vir: "Vrees God en eer die Koningin")
Volkslied: God Bless Fiji
(Engels vir: "God seën Fidji")
Hoofstad Suva

18°10′S178°27′O /18.167°S 178.450°O /-18.167; 178.450

Grootste stad Suva
Amptelike tale Engels, Fidjiaans en Fidjiaanse Hindi
Regering Unitêre parlementêre
grondwetlike republiek
Jioji Konrote
Frank Bainimarama
Onafhanklikheid
• van die Verenigde Koninkryk
• Republiek
• Huidige grondwet

10 Oktober 1970
7 Oktober 1987
6 September 2013
Oppervlakte
- Totaal

- Water (%)

18 274 km2 (156ste)
7 056 myl2
feitlik niks
Bevolking
- 2018-skatting
- 2017-sensus
- Digtheid

926 276 (161ste)
884 887
46,4 / km2 (148ste)
120,2 / myl2
BBP (KKP)
- Totaal
- Per capita
2020-skatting

$11,417 miljard
$12 689

BBP (nominaal)
- Totaal
- Per capita
2020-skatting

$6,062 miljard
$6 737

MOI (2018) 0,724 (98ste) –hoog
Gini (2013) 36,7medium
Geldeenheid Dollar (FJD)
Tydsone
- Somertyd
FJT (UTC+12)
FJST (UTC+13)
Internet-TLD .fj
Skakelkode +679
Nasa-satellietbeeld van Fidji
Kaart van Fidji

Fidji is in die ooste van Vanuatu en Nieu-Kaledonië, in die suidooste van die Salomonseilande, in die suide van Tuvalu en Wallis en Futuna, in die weste van Tonga en in die noorde van Nieu-Seeland geleë. Die hoofstad en grootste stad is Suva.

Die Nederlandse ontdekkingsreisiger Abel Tasman het in 1643 die eerste Europeër geword wat Fidji bereik het. Fidji het in 1874 'n Britse kolonie geword en die Britte het kontrakwerkers vir die suikerplantasies uit Brits-Indië ná Fidji gebring. Op 10 Oktober 1970 het Fidji sy onafhanklikheid van die Verenigde Koninkryk ontvang en op 7 Oktober 1987 ná verskeie staatsgrepe 'n republiek geword. Fidji is 'n unitêre parlementêre grondwetlike republiek binne die Britse Statebond met 'n president as staatshoof.

Inhoud

Krieketwedstryd tussen Fidji en Wes-Indië op Albertpark, Suva, 1950's
Fidji voer die cibi voor die wedstryd teen Kanada tydens die Rugbywêreldbeker 2007 op

Rugby is verreweg die gewildste sportsoort in dié land en Fidji is een van die min lande waar rugby die hoofsport is. Slegs die Cookeilande, Nieu-Seeland, Samoa, Tonga en Wallis kan soortgelyke bewerings maak. Die Fidjiaanse nasionale rugbyspan het sedert 1987 vir byna elke rugbywêreldbekertoernooi (behalwe vir dié van 1995) gekwalifiseer en behoort tot die 12 top-rugbyspanne wêreldwyd. Hulle is veral bekend vir die tradisionele cibi-oorlogsdans voor elke wedstryd.

Die Fidjiaanse nasionale sewesrugbyspan is 'n bekende en internasionale suksesvolle span wat die Hongkong Sewes sedert die eerste toernooi in 1976 18 keer gewen het, meer as enige ander land. Fidji het ook die sewesrugbywêreldbeker twee keer gewen — in 1997 en 2005. Die Fidjiaanse nasionale sewesrugbyspan is die huidige wêreldkampioen in Wêreldrugby. Tydens die Olimpiese Somerspele 2016 in Rio de Janeiro het hulle Fidji se eerste goue medalje ingepalm, nadat hulle die sewesrugbytoernooi se eindstryd teen Groot-Brittanje met 43–7 gewen het. Dit was die eerste goue medalje vir een van Oseanië se eilandstate.

Soos in ander Pasifiese eilandstate word op Fidji 'n tradisionele plaaslike soort krieket beoefen.

  1. (en) . statsfiji.gov.fj. Fidjiaanse Kantoor van Statistiek. Besoek op17 April 2020.
  2. (en) . servat.unibe.ch. vanaf die oorspronklike op 29 April 2020. Besoek op17 April 2020.
  3. (en) . Index Mundi. vanaf die oorspronklike op 16 Februarie 2020. Besoek op17 April 2020.
  4. (en) . Fidjiaanse Regering. 10 Januarie 2018. vanaf die oorspronklike op 18 Oktober 2019. Besoek op17 April 2020.
  5. (en) . Internasionale Monetêre Fonds. Oktober 2019. Besoek op17 April 2020.
  6. (en) . United Nations Development Programme. 2019. vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2020. Besoek op17 April 2020.
  7. (en) . Wêreldbank. vanaf die oorspronklike op 6 November 2018. Besoek op17 April 2020.
  8. (en) . www.timeanddate.com. vanaf die oorspronklike op 11 Desember 2019. Besoek op17 April 2020.
  9. (en) . timeanddate.com. 10 November 2009. vanaf die oorspronklike op 22 Junie 2019. Besoek op17 April 2020.
  10. (en) . Fijivillage.com. 3 Februarie 2011. vanaf die oorspronklike op 24 Mei 2019. Besoek op17 April 2020.
  11. (fj) . fiji.gov.fj
  12. (hi)
  13. (en) . Teivovo. Besoek op6 Oktober 2007. [dooie skakel]
  14. (en) . Hongkong Sewes. vanaf die oorspronklike op 9 Februarie 2017. Besoek op30 Maart 2017.
  15. (en) . Fidji Rugby. vanaf die oorspronklike op 12 Februarie 2017. Besoek op30 Maart 2017.
  16. (en) . ABC News. 22 Augustus 2016. vanaf die oorspronklike op 9 Maart 2017. Besoek op30 Maart 2017.
  17. (en) Felix Chaudhary (15 Augustus 2016). . The Fiji Times. Besoek op15 Augustus 2016.
  18. (en) . Lonely Planet. 2006. p. 53. ISBN 1-74104-304-2.
Algemeen

Publikasie datum: Augustus 03, 2021

fidji, engels, fiji, ˈfiːdʒiː, luister, hulp, inligting, aans, viti, ˈβitʃi, aanse, hindi, fijī, amptelik, republiek, engels, republic, fiji, aans, matanitu, tugalala, viti, aanse, hindi, गणर, ripablik, ăph, phījī, eilandstaat, stille, oseaan, oseanië, oppervl. Fidji Engels Fiji ˈfiːdʒiː luister hulp inligting Fidjiaans Viti ˈbitʃi Fidjiaanse Hindi फ ज Fiji amptelik die Republiek Fidji Engels Republic of Fiji 10 Fidjiaans Matanitu Tugalala o Viti 11 Fidjiaanse Hindi फ ज गणर ज य 12 Ripablik ăph Phiji is n eilandstaat in die Stille Oseaan en Oseanie met n oppervlakte van 18 274 km In 2018 het dit n bevolking van 926 276 gehad Fidji bestaan hoofsaaklik uit die twee eilande Viti Levu en Vanua Levu asook omliggende eilandjies met die Korosee binne in Republic of Fiji Engels Matanitu Tugalala o Viti Fidjiaans र पब ल क ऑफ फ ज Fidjiaanse Hindi Ripablik ăph Phiji Transliterasie Republiek Fidji Vlag WapenNasionale leuse Rerevaka na Kalou ka Doka na Tui Fidjiaans vir Vrees God en eer die Koningin Volkslied God Bless Fiji Engels vir God seen Fidji source source Hoofstad Suva 18 10 S 178 27 O 18 167 S 178 450 O 18 167 178 450Grootste stad Suva 1 Amptelike tale Engels Fidjiaans en Fidjiaanse Hindi 2 Regering President Eerste minister Unitere parlementere grondwetlike republiek Jioji Konrote Frank BainimaramaOnafhanklikheid van die Verenigde Koninkryk Republiek Huidige grondwet 10 Oktober 1970 7 Oktober 1987 6 September 2013Oppervlakte Totaal Water 18 274 km2 156ste 7 056 myl2 feitlik niksBevolking 2018 skatting 2017 sensus Digtheid 926 276 3 161ste 884 887 4 46 4 km2 148ste 120 2 myl2BBP KKP Totaal Per capita 2020 skatting 11 417 miljard 5 12 689 5 BBP nominaal Totaal Per capita 2020 skatting 6 062 miljard 5 6 737 5 MOI 2018 0 724 6 98ste hoogGini 2013 36 7 7 mediumGeldeenheid Dollar a href ISO 4217 html title ISO 4217 FJD a Tydsone Somertyd FJT UTC 12 FJST 8 UTC 13 9 Internet TLD fjSkakelkode 679 Nasa satellietbeeld van Fidji Kaart van Fidji Fidji is in die ooste van Vanuatu en Nieu Kaledonie in die suidooste van die Salomonseilande in die suide van Tuvalu en Wallis en Futuna in die weste van Tonga en in die noorde van Nieu Seeland gelee Die hoofstad en grootste stad is Suva Die Nederlandse ontdekkingsreisiger Abel Tasman het in 1643 die eerste Europeer geword wat Fidji bereik het Fidji het in 1874 n Britse kolonie geword en die Britte het kontrakwerkers vir die suikerplantasies uit Brits Indie na Fidji gebring Op 10 Oktober 1970 het Fidji sy onafhanklikheid van die Verenigde Koninkryk ontvang en op 7 Oktober 1987 na verskeie staatsgrepe n republiek geword Fidji is n unitere parlementere grondwetlike republiek binne die Britse Statebond met n president as staatshoof Inhoud 1 Sport 2 Verwysings 3 Bronnelys 4 Eksterne skakelsSport Wysig Krieketwedstryd tussen Fidji en Wes Indie op Albertpark Suva 1950 s Fidji voer die cibi voor die wedstryd teen Kanada tydens die Rugbywereldbeker 2007 op Rugby is verreweg die gewildste sportsoort in die land en Fidji is een van die min lande waar rugby die hoofsport is Slegs die Cookeilande Nieu Seeland Samoa Tonga en Wallis kan soortgelyke bewerings maak 13 Die Fidjiaanse nasionale rugbyspan het sedert 1987 vir byna elke rugbywereldbekertoernooi behalwe vir die van 1995 gekwalifiseer en behoort tot die 12 top rugbyspanne wereldwyd Hulle is veral bekend vir die tradisionele cibi oorlogsdans voor elke wedstryd Die Fidjiaanse nasionale sewesrugbyspan is n bekende en internasionale suksesvolle span wat die Hongkong Sewes sedert die eerste toernooi in 1976 18 keer gewen het meer as enige ander land 14 Fidji het ook die sewesrugbywereldbeker twee keer gewen in 1997 en 2005 15 Die Fidjiaanse nasionale sewesrugbyspan is die huidige wereldkampioen in Wereldrugby Tydens die Olimpiese Somerspele 2016 in Rio de Janeiro het hulle Fidji se eerste goue medalje ingepalm nadat hulle die sewesrugbytoernooi se eindstryd teen Groot Brittanje met 43 7 gewen het 16 Dit was die eerste goue medalje vir een van Oseanie se eilandstate 17 Soos in ander Pasifiese eilandstate word op Fidji n tradisionele plaaslike soort krieket beoefen 18 Verwysings Wysig en Age Sex and Marital Status by Urban and Rural Enumeration Fiji 2007 statsfiji gov fj Fidjiaanse Kantoor van Statistiek Besoek op 17 April 2020 en Section 4 of Fiji Constitution servat unibe ch Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 April 2020 Besoek op 17 April 2020 en Fiji Demographics Profile 2019 Index Mundi Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Februarie 2020 Besoek op 17 April 2020 en Fiji Bureau of Statistics Releases 2017 Census Results Fidjiaanse Regering 10 Januarie 2018 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Oktober 2019 Besoek op 17 April 2020 5 0 5 1 5 2 5 3 en Fiji Internasionale Monetere Fonds Oktober 2019 Besoek op 17 April 2020 en 2019 Human Development Index Ranking United Nations Development Programme 2019 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2020 Besoek op 17 April 2020 en Gini Index Wereldbank Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 November 2018 Besoek op 17 April 2020 en FJST Fiji Summer Time www timeanddate com Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Desember 2019 Besoek op 17 April 2020 en Fiji Reignites Daylight Saving Time on November 29 timeanddate com 10 November 2009 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Junie 2019 Besoek op 17 April 2020 en Country is now officially called Republic of Fiji Fijivillage com 3 Februarie 2011 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Mei 2019 Besoek op 17 April 2020 fj Yavunivakavulewa ni Matanitu Tugalala o Viti fiji gov fj hi र पब ल क ऑफ फ ज क स व ध न en Rugby History in Fiji Teivovo Besoek op 6 Oktober 2007 dooie skakel en Hong Kong Sevens Past Champions Hongkong Sewes Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Februarie 2017 Besoek op 30 Maart 2017 en Fiji Rugby Union History Fidji Rugby Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Februarie 2017 Besoek op 30 Maart 2017 en Fiji rugby heroes return home from Rio to national celebrations ABC News 22 Augustus 2016 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Maart 2017 Besoek op 30 Maart 2017 en Felix Chaudhary 15 Augustus 2016 Fiji makes history in Olympic Games medal tally The Fiji Times Besoek op 15 Augustus 2016 en South Pacific and Micronesia Lonely Planet 2006 p 53 ISBN 1 74104 304 2 Bronnelys WysigAlgemeen en Fiji Encyclopaedia Britannica Besoek op 24 Februarie 2021 en Fiji Central Intelligence Agency Besoek op 24 Februarie 2021 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Fidji en Toerisme inligting oor Fidji op Wikivoyage en Amptelike webwerf van die Fidjiaanse regeringOntsluit van https af wikipedia org w index php title Fidji amp ol,