×
Fermium
100 einsteiniumfermiummendelevium
Er

Fm

(Upq)
Algemeen
Naam, simbool, getal fermium, Fm, 100
Chemiese reeks aktiniede
Groep, periode, blok n.v.t., 7, f
Atoommassa (257) g/mol
Elektronkonfigurasie [Rn] 5f12 7s2
Elektrone per skil 2, 8, 18, 32, 30, 8, 2
CAS-registernommer 7440-72-4
Fisiese eienskappe
Toestand vastestof (voorspel)
Smeltpunt 800 K
(1 527 °C)
Digtheid (0 °C, 101.325 kPa)
9,7(1) g/L
Atoomeienskappe
Oksidasietoestande 2, 3
Ionisasie-energieë 1ste: 627 (geraam) kJ/mol
Kristalstruktuur kubies, vlak gesentreerd
(voorspel)
Elektronegatiwiteit 1,3 (Skaal van Pauling)
Geskiedenis
Ontdek 1952
Ontdek deur Lawrence Berkeley
Nasionale Laboratorium
Genoem na Enrico Fermi
Vernaamste isotope
Hoofartikel: Isotope van fermium
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
252Fm sin 25,39 h SS
α 7,153 248Cf
253Fm sin 3 d ε 0,333 253Es
α 7,197 249Cf
255Fm sin 20,07 h SS
α 7,241 251Cf
257Fm sin 100,5 d α 6,864 253Cf
SF
Verwysings

Fermium is ’n sintetiese chemiese element met die atoomgetal 100 en simbool Fm. Dit val in die aktiniedreeks en is die swaarste element wat in makroskopiese hoeveelhede vervaardig kan word deur ligter elemente met neutrone te beskiet. Suiwer fermiummetaal is egter nog nie geskep nie. Altesaam 19 isotope is bekend; die een met die langste halfleeftyd is 257Fm (100,5 dae).

Die element is ontdek in die neerslag van die eerste waterstofbomontploffing in 1952 en genoem na Enrico Fermi, een van die pioniers van kernfisika. Sy chemiese eienskappe is tipies van die laat aktiniede. Vanweë die klein hoeveelhede fermium wat vervaardig kan word en die relatief kort halfleeftyd van sy isotope, het dit tans geen nut buiten vir navorsingsdoeleindes nie.

  1. Silva, Robert J. (2006). Morss, Lester R.; Edelstein, Norman M.; Fuger, Jean (reds.). (PDF). 3 (3rd uitg.). Dordrecht: Springer: 1621–1651. doi:. ISBN 978-1-4020-3555-5.Cite journal requires |journal= (help);|contribution= ignored (help)
  2. Sonzogni, Alejandro. . National Nuclear Data Center: Brookhaven Nasionale Laboratorium. Geargiveer vanaf op 2018-06-21. Besoek op2008-06-06.
  • by The Periodic Table of Videos (Universiteit van Nottingham)



Publikasie datum: September 03, 2021

fermium, einsteinium, fermium, mendeleviumer, periodieke, tabelalgemeennaam, simbool, getal, fermium, 100chemiese, reeks, aktiniedegroep, periode, blok, fatoommassa, molelektronkonfigurasie, 5f12, 7s2elektrone, skil, 2cas, registernommer, 7440, 4fisiese, eiens. 100 einsteinium fermium mendeleviumEr Fm Upq Periodieke tabelAlgemeenNaam simbool getal fermium Fm 100Chemiese reeks aktiniedeGroep periode blok n v t 7 fAtoommassa 257 g molElektronkonfigurasie Rn 5f12 7s2Elektrone per skil 2 8 18 32 30 8 2CAS registernommer 7440 72 4Fisiese eienskappeToestand vastestof voorspel Smeltpunt 800 K 1 527 C Digtheid 0 C 101 325 kPa 9 7 1 g LAtoomeienskappeOksidasietoestande 2 3Ionisasie energiee 1ste 627 geraam kJ molKristalstruktuur kubies vlak gesentreerd voorspel Elektronegatiwiteit 1 3 Skaal van Pauling GeskiedenisOntdek 1952Ontdek deur Lawrence Berkeley Nasionale LaboratoriumGenoem na Enrico FermiVernaamste isotopeHoofartikel Isotope van fermium iso NV halfleeftyd VM VE MeV VP252Fm sin 25 39 h SS a 7 153 248Cf253Fm sin 3 d e 0 333 253Esa 7 197 249Cf255Fm sin 20 07 h SS a 7 241 251Cf257Fm sin 100 5 d a 6 864 253CfSF Verwysings Fermium is n sintetiese chemiese element met die atoomgetal 100 en simbool Fm Dit val in die aktiniedreeks en is die swaarste element wat in makroskopiese hoeveelhede vervaardig kan word deur ligter elemente met neutrone te beskiet 1 2 Suiwer fermiummetaal is egter nog nie geskep nie 1 Altesaam 19 isotope is bekend die een met die langste halfleeftyd is 257Fm 100 5 dae Die element is ontdek in die neerslag van die eerste waterstofbomontploffing in 1952 en genoem na Enrico Fermi een van die pioniers van kernfisika Sy chemiese eienskappe is tipies van die laat aktiniede Vanwee die klein hoeveelhede fermium wat vervaardig kan word en die relatief kort halfleeftyd van sy isotope het dit tans geen nut buiten vir navorsingsdoeleindes nie Verwysings Wysig 1 0 1 1 Silva Robert J 2006 Morss Lester R Edelstein Norman M Fuger Jean reds The Chemistry of the Actinide and Transactinide Elements PDF 3 3rd uitg Dordrecht Springer 1621 1651 doi 10 1007 1 4020 3598 5 13 ISBN 978 1 4020 3555 5 Cite journal requires journal help contribution ignored help Sonzogni Alejandro Interactive Chart of Nuclides National Nuclear Data Center Brookhaven Nasionale Laboratorium Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2018 06 21 Besoek op 2008 06 06 Eksterne skakels WysigFermium by The Periodic Table of Videos Universiteit van Nottingham Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Fermium Wikiwoordeboek het n inskrywing vir fermium H HeLi Be B C N O F NeNa Mg Al Si P S Cl ArK Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br KrRb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I XeCs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At RnFr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts OgAlkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloide Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekendOntsluit van https af wikipedia org w index php title Fermium amp ol,