×
Fermion

’n Fermion is in deeltjiefisika ’n deeltjie met ’n halftallige spin (s=12, s=32, s=52 ens.). In teenstelling daarmee het ’n boson ’n heeltallige spin. Elke elementêre deeltjie van die Standaardmodel kan in een van dié twee groepe ingedeel word. Elementêre fermione is die boustene van materie, terwyl elementêre bosone kragte oorbring tussen die elementêre fermione.

Die elementêre fermione is in die eerste drie kolomme van die Standaardmodel gegroepeer.

Fermione is genoem na Enrico Fermi. Hulle kan elementêr (onverdeelbaar in kleiner dele) of saamgestel wees. Eersgenoemde kan onderverdeel word in leptone, (byvoorbeeld elektrone en muone) en kwarke (die elementêre boustene van hadrone). Voorbeelde van saamgestelde fermione is alle barione en sommige atome en kerns.

Omdat fermione ’n halftallige spin het, voldoen hulle aan die Uitsluitingsbeginsel van Pauli, waarvolgens twee fermione nie presies dieselfde kwantumgetal kan hê nie. Meer algemeen voldoen hulle aan die Fermi-Dirac-verdeling.

Hierdie artikel is vertaal uit die Nederlandse Wikipedia

Publikasie datum: September 15, 2021

fermion, deeltjiefisika, deeltjie, halftallige, spin, teenstelling, daarmee, boson, heeltallige, spin, elke, elementêre, deeltjie, standaardmodel, dié, twee, groepe, ingedeel, word, elementêre, fermione, boustene, materie, terwyl, elementêre, bosone, kragte, o. n Fermion is in deeltjiefisika n deeltjie met n halftallige spin s 1 2 s 3 2 s 5 2 ens In teenstelling daarmee het n boson n heeltallige spin Elke elementere deeltjie van die Standaardmodel kan in een van die twee groepe ingedeel word Elementere fermione is die boustene van materie terwyl elementere bosone kragte oorbring tussen die elementere fermione Die elementere fermione is in die eerste drie kolomme van die Standaardmodel gegroepeer Fermione is genoem na Enrico Fermi Hulle kan elementer onverdeelbaar in kleiner dele of saamgestel wees Eersgenoemde kan onderverdeel word in leptone byvoorbeeld elektrone en muone en kwarke die elementere boustene van hadrone Voorbeelde van saamgestelde fermione is alle barione en sommige atome en kerns Omdat fermione n halftallige spin het voldoen hulle aan die Uitsluitingsbeginsel van Pauli waarvolgens twee fermione nie presies dieselfde kwantumgetal kan he nie Meer algemeen voldoen hulle aan die Fermi Dirac verdeling Hierdie artikel is vertaal uit die Nederlandse WikipediaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Fermion amp ol,