×
Feniks (sterrebeeld)

Die Feniks (Latyn: Phoenix) is ’n klein sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit is genoem na die mitologiese voël met dieselfde naam en was een van die 12 sterrebeelde wat in die 16de eeu deur Petrus Plancius geskep is na aanleiding van waarnemings deur Pieter Dirkszoon Keyser en Frederick de Houtman. Dit is duidelik te sien in die Suidelike Halfrond.

Feniks
Latynse naam Phoenix
Genitief Phoenicis
Afkorting Phe
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 0h
Deklinasie -50º
Grootte 469 vk. grade (37ste)
Kwadrant SQ1
Besonderhede
Hoofsterre 4
Helderste ster Alpha Phoenicis (Ankaa)
Naaste ster Gliese 915
Sterre helderder as 3 m 1
Sterre met planete 15
Messier-voorwerpe 0
Bayer-/Flamsteed-sterre 25
Simboliek Voël wat uit sy as herbore word
Meteoorreëns Phoenicids
Aangrensende sterrebeelde
Beeldhouer, Kraanvoël , Toekan, Suidelike Waterslang (hoek), Eridanus, Oond
Portaal Sterrekunde

Daar is net een ster in die konstellasie wat helderder as 3 mag is: Alpha Phoenicis of Ankaa, ’n Arabiese woord wat "die feniks" beteken.

Die Feniks is nie een van die 48 antieke sterrebeelde nie omdat dit omstreeks 1000 v.C. nie te sien was op Kreta (35° N) nie. Vanweë die presessie (draaiing van die aarde) het die sterrebeeld in die laaste 3 000 jaar 15 grade noord geskuif. Oor sowat 9 200 jaar sal Feniks in die hele Noordelike Halfrond te sien wees voor dit weer terugdraai en suidwaarts begin beweeg.

Die Feniks was in die Egiptiese mitologie ’n voël wat met die skepping van die Aarde verskyn het. Hy is as heilig beskou en meestal as ’n songod vereer. Die Antieke Grieke en Romeine het dit in hul mitologie oorgeneem. Die moderne betekenis van ’n voël wat verbrand en uit sy eie as opstaan, stam eers uit die 1ste eeu n.C.


Die 88 moderne sterrebeelde

AgterdekAkkedisAltaarAndromedaArendBeeldhouerBekerBerenike se HareBoogskutterBulDolfynDraakDriehoekDuifEenhoringEridanusFeniksGraveerstifGroot BeerGroot HondHaasHerculesHorlosieIndiërJaghondeJagterKameelperdKameleonKielKlein BeerKlein HondKlein LeeuKoetsierKompasKassiopeiaKefeusKraaiKraanvoëlKreefNetLeeuLierLugpompMaagdMikroskoopNoordelike KroonNoordelike WaterslangOktantOondParadysvoëlPasserPerseusPouPylRamRooikatSeileSekstantSentourSkerpioenSkildSkilderSlangSlangdraerSteenbokSuidelike DriehoekSuidelike KroonSuidelike VisSuidelike WaterslangSuiderkruisSwaanSwaardvisTafelTeleskoopToekanTweelingVeewagterVisseVlieënde PerdVlieënde VisVliegVosVulWalvisWaterdraerWeegskaalWinkelhaakWolf


Publikasie datum: September 25, 2021

feniks, sterrebeeld, feniks, latyn, phoenix, klein, sterrebeeld, suidelike, hemelruim, genoem, mitologiese, voël, dieselfde, naam, sterrebeelde, 16de, deur, petrus, plancius, geskep, aanleiding, waarnemings, deur, pieter, dirkszoon, keyser, frederick, houtman,. Die Feniks Latyn Phoenix is n klein sterrebeeld in die suidelike hemelruim Dit is genoem na die mitologiese voel met dieselfde naam en was een van die 12 sterrebeelde wat in die 16de eeu deur Petrus Plancius geskep is na aanleiding van waarnemings deur Pieter Dirkszoon Keyser en Frederick de Houtman Dit is duidelik te sien in die Suidelike Halfrond FeniksLatynse naam PhoenixGenitief PhoenicisAfkorting PheWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 0hDeklinasie 50ºGrootte 469 vk grade 37ste Kwadrant SQ1BesonderhedeHoofsterre 4Helderste ster Alpha Phoenicis Ankaa Naaste ster Gliese 915Sterre helderder as 3 m 1Sterre met planete 15Messier voorwerpe 0Bayer Flamsteed sterre 25Simboliek Voel wat uit sy as herbore wordMeteoorreens PhoenicidsAangrensende sterrebeeldeBeeldhouer Kraanvoel Toekan Suidelike Waterslang hoek Eridanus OondPortaal Sterrekunde Daar is net een ster in die konstellasie wat helderder as 3 mag is Alpha Phoenicis of Ankaa n Arabiese woord wat die feniks beteken Geskiedenis WysigDie Feniks is nie een van die 48 antieke sterrebeelde nie omdat dit omstreeks 1000 v C nie te sien was op Kreta 35 N nie Vanwee die presessie draaiing van die aarde het die sterrebeeld in die laaste 3 000 jaar 15 grade noord geskuif Oor sowat 9 200 jaar sal Feniks in die hele Noordelike Halfrond te sien wees voor dit weer terugdraai en suidwaarts begin beweeg Mitologie WysigDie Feniks was in die Egiptiese mitologie n voel wat met die skepping van die Aarde verskyn het Hy is as heilig beskou en meestal as n songod vereer Die Antieke Grieke en Romeine het dit in hul mitologie oorgeneem Die moderne betekenis van n voel wat verbrand en uit sy eie as opstaan stam eers uit die 1ste eeu n C Eksterne skakels WysigThe Deep Photographic Guide to the Constellations Phoenix The clickable Phoenix Geargiveer 27 September 2007 op Wayback Machine Starry Night Photography Phoenix Constellation Star Tales Phoenix Hierdie artikel is hoofsaaklik vertaal uit die Duitse Wikipedia Die 88 moderne sterrebeeldeAgterdek Akkedis Altaar Andromeda Arend Beeldhouer Beker Berenike se Hare Boogskutter Bul Dolfyn Draak Driehoek Duif Eenhoring Eridanus Feniks Graveerstif Groot Beer Groot Hond Haas Hercules Horlosie Indier Jaghonde Jagter Kameelperd Kameleon Kiel Klein Beer Klein Hond Klein Leeu Koetsier Kompas Kassiopeia Kefeus Kraai Kraanvoel Kreef Net Leeu Lier Lugpomp Maagd Mikroskoop Noordelike Kroon Noordelike Waterslang Oktant Oond Paradysvoel Passer Perseus Pou Pyl Ram Rooikat Seile Sekstant Sentour Skerpioen Skild Skilder Slang Slangdraer Steenbok Suidelike Driehoek Suidelike Kroon Suidelike Vis Suidelike Waterslang Suiderkruis Swaan Swaardvis Tafel Teleskoop Toekan Tweeling Veewagter Visse Vlieende Perd Vlieende Vis Vlieg Vos Vul Walvis Waterdraer Weegskaal Winkelhaak WolfOntsluit van https af wikipedia org w index php title Feniks sterrebeeld amp ol,