fbpx
Wikipedia

Feliformia

Feliformia is 'n suborde van die orde van roofdiere (Carnivora). Dit bevat al die Felidae, of katagtige soogdiere. Die suborde bevat ook die verwantes, wat die hiëna, sivetkatte, en andere insluit. Daar is tans ses families, twaalf subfamilies, 56 genera en 114 spesies in die Feliformia-suborde.

Feliformia
Tydperk: Eoseen tot Onlangs
Tier (Panthera tigris)
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Feliformia

Kretzoi, 1945

Molekulêre analise toon dat Feliformia monofileties is en dus 'n gemeenskaplike voorsaat het.[1] Die ander suborde van Carnivora is die hondagtige Caniformia.

Taksonomie

  • Suborde Feliformia ("katagtiges")
    • Familie Eupleridae: Fossa en andere
    • Familie Felidae: Katte
      • Subfamilie Felinae
      • Subfamilie Pantherinae
    • Familie Nandiniidae:
      • Genus Nandinia: Boomsiwet
    • Familie Viverridae: Sivetkatte, muskeljaatkatte, ens.
    • Familie Hyaenidae: Hiënas
      • Subfamilie Hyaeninae
      • Subfamilie Protelinae
    • Familie Herpestidae: Muishonde

Uitgestorwe:

  • †Barbourofelidae
  • †Nimravidae
  • †Stenoplesictidae
  • †Percrocutidae

Kladogram

   Feliformia   

Nimravidae†




Stenoplesictidae†



Percrocutidae†




Nandiniidae





Prionodontidae




Barbourofelidae†



Felidae






Viverridae




Hyaenidae




Herpestidae



Eupleridae







Verwysings

  1. Eizirik E. et al 2010. Pattern and timing of the diversification of the mammalian order Carnivora inferred from multiple nuclear gene sequences. Molecular Phylogenetics and Evolution 56: 49-63. doi:10.1016/j.ympev.2010.01.033

Eksterne skakels

Feliformia
feliformia, suborde, orde, roofdiere, carnivora, bevat, felidae, katagtige, soogdiere, suborde, bevat, verwantes, hiëna, sivetkatte, andere, insluit, daar, tans, families, twaalf, subfamilies, genera, spesies, suborde, tydperk, eoseen, onlangstier, panthera, t. Feliformia is n suborde van die orde van roofdiere Carnivora Dit bevat al die Felidae of katagtige soogdiere Die suborde bevat ook die verwantes wat die hiena sivetkatte en andere insluit Daar is tans ses families twaalf subfamilies 56 genera en 114 spesies in die Feliformia suborde FeliformiaTydperk Eoseen tot OnlangsTier Panthera tigris Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk AnimaliaFilum ChordataKlas MammaliaOrde CarnivoraSuborde FeliformiaKretzoi 1945Molekulere analise toon dat Feliformia monofileties is en dus n gemeenskaplike voorsaat het 1 Die ander suborde van Carnivora is die hondagtige Caniformia Inhoud 1 Taksonomie 1 1 Kladogram 2 Verwysings 3 Eksterne skakelsTaksonomie WysigSuborde Feliformia katagtiges Familie Eupleridae Fossa en andere Familie Felidae Katte Subfamilie Felinae Subfamilie Pantherinae Familie Nandiniidae Genus Nandinia Boomsiwet Familie Viverridae Sivetkatte muskeljaatkatte ens Familie Hyaenidae Hienas Subfamilie Hyaeninae Subfamilie Protelinae Familie Herpestidae MuishondeUitgestorwe Barbourofelidae Nimravidae Stenoplesictidae PercrocutidaeKladogram Wysig Feliformia Nimravidae Stenoplesictidae Percrocutidae NandiniidaePrionodontidaeBarbourofelidae FelidaeViverridaeHyaenidaeHerpestidaeEupleridaeVerwysings Wysig Eizirik E et al 2010 Pattern and timing of the diversification of the mammalian order Carnivora inferred from multiple nuclear gene sequences Molecular Phylogenetics and Evolution 56 49 63 doi 10 1016 j ympev 2010 01 033Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Feliformia Wikispecies het meer inligting verwant aan Feliformia Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Feliformia amp oldid 2266819,