fbpx
Wikipedia

Februarie

Februarie is die tweede maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender, met 28 dae, en 29 in skrikkeljare. Drie keer in die geskiedenis was daar ook 'n 30 Februarie.

Februarie is vernoem na die Romeinse god Februus, die god van suiwering.

  • In gewone jare begin Februarie op dieselfde dag van die week as Maart en November.
  • In skrikkeljare begin Februarie op dieselfde dag van die week as Augustus.
Februarie, deur Leandro Bassano

Gebeure in Februarie

Sien ook

Eksterne skakels

Februarie
februarie, 2021, 1314, 2021, 2728al, tweede, maand, jaar, gregoriaanse, kalender, skrikkeljare, drie, keer, geskiedenis, daar, vernoem, romeinse, februus, suiwering, gewone, jare, begin, dieselfde, week, maart, november, skrikkeljare, begin, dieselfde, week, a. lt lt Februarie 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 67 8 9 10 11 12 1314 15 16 17 18 19 2021 22 23 24 25 26 2728Al die daeFebruarie is die tweede maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender met 28 dae en 29 in skrikkeljare Drie keer in die geskiedenis was daar ook n 30 Februarie Februarie is vernoem na die Romeinse god Februus die god van suiwering In gewone jare begin Februarie op dieselfde dag van die week as Maart en November In skrikkeljare begin Februarie op dieselfde dag van die week as Augustus Februarie deur Leandro BassanoGebeure in Februarie WysigIn Ierland word 1 Februarie Imbolc genoem fees van St Brigid en die eerste dag van die lente In die Ierse kalender word die maand Feabhra genoem 2 Februarie is Ligmis in die Rooms Katolieke kalender en Groundhog Day in die Verenigde State 14 Februarie is Valentynsdag 21 Februarie is Taalmartelaredag gevier deur Bengaalssprekers 21 Februarie is Internasionale Moedertaaldag Unesco Sien ook WysigLys van historiese herdenkingsEksterne skakels Wysig Wikiwoordeboek het n inskrywing vir Februarie Maande van die jaarJanuarie Februarie Maart April Mei Junie Julie Augustus September Oktober November DesemberOntsluit van https af wikipedia org w index php title Februarie amp oldid 2010684,