fbpx Edelvalk
Wikipedia

Edelvalk

Die Edelvalk (Falco biarmicus) is 'n roofvoël in die familie Falconidae. Die wetenskaplike naam biarmicus kan vertaal word as "twee keer bewapen". Dit verwys na die skerp punte op die edelvalk se snawel. Die edelvalk is 'n groot valk, ongeveer 43–50 cm lank met 'n vlerkspan van 95–105 cm. Die Europese edelvalke (Falco biarmicus feldeggi) het 'n leiklip- of bruingrys rugkant. Die meeste edelvalke in Afrika het 'n ligter blougrys rug. Die geslagte lyk eenders maar die onvolwasse edelvalke is bruiner van kleur.

Edelvalk
Volwasse Falco biarmicus feldeggi.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Subgenus:
Spesie:
F. biarmicus
Binomiale naam
Falco biarmicus
Temminck, 1825
Eiers van Falco biarmicus feldeggii

Die edelvalk kom meestal in bergdele, woestyne en grasvlaktes voor. Dit vermy woudagtige gedeeltes. Die edelvalk jag in 'n horisontale vlugpad, in teenstelling met die swerfvalk wat in 'n duikvlug jag. Die edelvalk neem sy prooi (meestal voëls) in die vlug. Dit lê 3-4 eiers op 'n kranslys of soms in 'n ou stoknes in 'n boom.

Hulle word suksesvol in gevangenskap geteel waar verbastering met die swerfvalk soms voorkom.

Inhoud

  • Falco biarmicus abyssinicus
  • Falco biarmicus biarmicus
  • Falco biarmicus erlangeri
  • Falco biarmicus feldeggii
  • Falco biarmicus tanypterus
  1. BirdLife International (2012). . IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op10 November 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)

Edelvalk
edelvalk, falco, biarmicus, roofvoël, familie, falconidae, wetenskaplike, naam, biarmicus, vertaal, word, twee, keer, bewapen, verwys, skerp, punte, edelvalk, snawel, edelvalk, groot, valk, ongeveer, lank, vlerkspan, europese, edelvalke, falco, biarmicus, feld. Die Edelvalk Falco biarmicus is n roofvoel in die familie Falconidae Die wetenskaplike naam biarmicus kan vertaal word as twee keer bewapen Dit verwys na die skerp punte op die edelvalk se snawel Die edelvalk is n groot valk ongeveer 43 50 cm lank met n vlerkspan van 95 105 cm Die Europese edelvalke Falco biarmicus feldeggi het n leiklip of bruingrys rugkant Die meeste edelvalke in Afrika het n ligter blougrys rug Die geslagte lyk eenders maar die onvolwasse edelvalke is bruiner van kleur EdelvalkVolwasse Falco biarmicus feldeggi BewaringstatusVeilig IUCN 3 1 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk AnimaliaFilum ChordataKlas AvesOrde FalconiformesFamilie FalconidaeGenus FalcoSubgenus HierofalcoSpesie F biarmicusBinomiale naamFalco biarmicus Temminck 1825Eiers van Falco biarmicus feldeggii Die edelvalk kom meestal in bergdele woestyne en grasvlaktes voor Dit vermy woudagtige gedeeltes Die edelvalk jag in n horisontale vlugpad in teenstelling met die swerfvalk wat in n duikvlug jag Die edelvalk neem sy prooi meestal voels in die vlug Dit le 3 4 eiers op n kranslys of soms in n ou stoknes in n boom Hulle word suksesvol in gevangenskap geteel waar verbastering met die swerfvalk soms voorkom Inhoud 1 Subspesies 2 Sien ook 3 Verwysings 4 Eksterne skakelSubspesies WysigFalco biarmicus abyssinicus Falco biarmicus biarmicus Falco biarmicus erlangeri Falco biarmicus feldeggii Falco biarmicus tanypterusSien ook WysigAlfabetiese lys van Suid Afrikaanse voels Lys van Suid Afrikaanse voels gegroepeer Lys van Suider Afrikaanse voels volgens wetenskaplike nameVerwysings Wysig BirdLife International 2012 Falco biarmicus IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies Weergawe 2012 1 Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur Besoek op 10 November 2012 AS1 onderhoud ref harv link Eksterne skakel Wysighttp avibase bsc eoc org species jsp lang EN amp avibaseid 3D3808E38BB61165Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Edelvalk amp ol,