×
Falco

Hierdie artikel handel oor roofvoëls. Vir ander gebruike, sien gerus Falco (dubbelsinnig).

Falco
Falco berigora
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Falconinae
Genus:
Falco

Linnaeus, 1758
Spesies

39; sien teks.

Falco is 'n genus in die familie Falconidae in die orde van roofvoëls waaraan die grootste deel van die valkagtiges (Falconidae) behoort. Die genus omvat 39 spesies.

Voëls in die genus het 'n donker grys of bruin rug, maar is wit onder. Hulle het gepunte vlerke met lang sterte. Hulle eet klein soogdiertjies waarop hulle jag deur van hulle sig gebruik te maak, hoewel sommige spesies ander voëls jag, wat hulle in vlug vang.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: Augustus 08, 2021

falco, hierdie, artikel, handel, roofvoëls, ander, gebruike, sien, gerus, dubbelsinnig, berigorawetenskaplike, klassifikasiedomein, eukaryotakoninkryk, animaliafilum, chordataklas, avesorde, niformesfamilie, nidaesubfamilie, ninaegenus, linnaeus, 1758spesies39. Hierdie artikel handel oor roofvoels Vir ander gebruike sien gerus Falco dubbelsinnig FalcoFalco berigoraWetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk AnimaliaFilum ChordataKlas AvesOrde FalconiformesFamilie FalconidaeSubfamilie FalconinaeGenus Falco Linnaeus 1758Spesies39 sien teks Falco is n genus in die familie Falconidae in die orde van roofvoels waaraan die grootste deel van die valkagtiges Falconidae behoort Die genus omvat 39 spesies 1 Voels in die genus het n donker grys of bruin rug maar is wit onder Hulle het gepunte vlerke met lang sterte Hulle eet klein soogdiertjies waarop hulle jag deur van hulle sig gebruik te maak hoewel sommige spesies ander voels jag wat hulle in vlug vang Spesies WysigFalco alopex Falco amurensis Oostelike rooipootvalk Falco araeus Falco ardosiaceus Donkergrysvalk Falco berigora Falco biarmicus Edelvalk Falco cenchroides Falco cherrug Falco chicquera Rooinekvalk Falco columbarius Falco concolor Roetvalk Falco cuvierii Afrikaanse boomvalk Falco deiroleucus Falco dickinsoni Dickinsonse grysvalk Falco eleonorae Eleonoravalk Falco fasciinucha Taitavalk Falco femoralis Falco hypoleucos Falco jugger Falco longipennis Falco mexicanus Falco moluccensis Falco naumanni Kleinrooivalk Falco newtoni Falco novaeseelandiae Falco pelegrinoides Falco peregrinus Swerfvalk Falco punctatus Falco rufigularis Falco rupicoloides Grootrooivalk Falco rupicolus Kransvalk Falco rusticolus Falco severus Falco sparverius Falco subbuteo Europese boomvalk Falco subniger Falco tinnunculus Toringvalk Falco vespertinus Westelike rooipootvalk Falco zoniventrisSien ook WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Falcon Alfabetiese lys van Suid Afrikaanse voels Lys van Suid Afrikaanse voels Groepeer Lys van Suider Afrikaanse voels volgens wetenskaplike nameVerwysings Wysig Gill F Wright M amp Donsker D 2010 IOC World Bird Names weergawe 2 6 en Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Falco amp ol,