fbpx Faan se trein
Wikipedia

Faan se trein

Faan se Trein is ’n 2014-rolprent gebaseer op die verhoogstukke, Faan se Trein en Faan se Stasie, deur Pieter Fourie. Dit speel af in die laat vyftigerjare en gaan oor ’n eenvoudige middeljarige man op ’n klein Karoodorpie wat nooit verby die onskuld en eenvoud van ’n jong kind ontwikkel het nie. Wanneer sy pa sterf, los hy al sy besittings om tussen Faan en die kerk verdeel te word. Onmiddellik verskeur gierigheid die gemeenskap… totdat liefde hulle weer tot hulle sinne bring.

Faan se Trein
Regisseur Koos Roets
Produksieleier Vervaardiger:
Helena Spring
Draaiboek Draaiboek:
Pieter Fourie, Koos Roets
Met Willie Esterhuizen
Deon Lotz
Anel Alexander
Marius Weyers
Nicola Hanekom
Kinematografie Amelia Henning
Redigeerder Nicholas Costaras
Ateljee Helena Spring
Verspreider Ster-Kinekor Entertainment
Uitgereik Januarie 2014
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
Begroting R3 miljoen (geraam)

Die rolprent is gebaseer op die gelyknamige toneelstuk wat in 1970 deur Pieter Fourie geskryf is. Tydens die openingsnaweek het dit R1,4 miljoen by die loket verdien, toe sowat 32 000 mense daarna gaan kyk het.

Inhoud

Die rolprent het tydens die tweede kykNET Silwerskermfees 9 toekennings ontvang insluitend:

  • Beste Film
  • Beste Regisseur (Koos Roets)
  • Beste Akteur (Willie Esterhuizen)
  • Beste Manlike Byspeler (Deon Lotz)
  • Beste Vroulike Byspeler (Anel Alexander)
  • Beste Draaiboek (Pieter Fourie en Koos Roets)
  • Beste Kinematografie (Amelia Henning)
  • Beste Redigering (Nicholas Costaras)
  • Beste Klankontwerp (Barry Donnely)
  1. Burger, Karin (17 Mei 2013). (html). Rapport. Besoek op21 November 2013.[dooie skakel]
  2. [dooie skakel]

Faan se trein
faan, trein, faan, trein, 2014, rolprent, gebaseer, verhoogstukke, faan, trein, faan, stasie, deur, pieter, fourie, speel, laat, vyftigerjare, gaan, eenvoudige, middeljarige, klein, karoodorpie, nooit, verby, onskuld, eenvoud, jong, kind, ontwikkel, wanneer, s. Faan se Trein is n 2014 rolprent gebaseer op die verhoogstukke Faan se Trein en Faan se Stasie deur Pieter Fourie Dit speel af in die laat vyftigerjare en gaan oor n eenvoudige middeljarige man op n klein Karoodorpie wat nooit verby die onskuld en eenvoud van n jong kind ontwikkel het nie Wanneer sy pa sterf los hy al sy besittings om tussen Faan en die kerk verdeel te word Onmiddellik verskeur gierigheid die gemeenskap totdat liefde hulle weer tot hulle sinne bring Faan se TreinRegisseur Koos RoetsProduksieleier Vervaardiger Helena SpringDraaiboek Draaiboek Pieter Fourie Koos RoetsMet Willie Esterhuizen Deon Lotz Anel Alexander Marius Weyers Nicola HanekomKinematografie Amelia HenningRedigeerder Nicholas CostarasAteljee Helena SpringVerspreider Ster Kinekor EntertainmentUitgereik Januarie 2014Land Suid AfrikaTaal AfrikaansBegroting R3 miljoen geraam IMDb profiel Die rolprent is gebaseer op die gelyknamige toneelstuk wat in 1970 deur Pieter Fourie geskryf is 1 Tydens die openingsnaweek het dit R1 4 miljoen by die loket verdien toe sowat 32 000 mense daarna gaan kyk het 2 Inhoud 1 Hoofrolspelers 2 Pryse 3 Sien ook 4 Eksterne skakels 5 VerwysingsHoofrolspelersWillie Esterhuizen as Faan Deon Lotz as Dr Andre Dippenaar die burgemeester Anel Alexander as Truia Marius Weyers as die draadsitter domine Nicola Hanekom as Beatrice Dippenaar die burgemeester se vrou AJ van der Merwe as die sersant Cobus Rossouw as Oom Frik Sandra Kotze as Tante MagrietPryseDie rolprent het tydens die tweede kykNET Silwerskermfees 9 toekennings ontvang insluitend Beste Film Beste Regisseur Koos Roets Beste Akteur Willie Esterhuizen Beste Manlike Byspeler Deon Lotz Beste Vroulike Byspeler Anel Alexander Beste Draaiboek Pieter Fourie en Koos Roets Beste Kinematografie Amelia Henning Beste Redigering Nicholas Costaras Beste Klankontwerp Barry Donnely Sien ookLys van Afrikaanse rolprenteEksterne skakelsLokprent Helena Spring Kanaal Facebook blad Twitter bladVerwysings Burger Karin 17 Mei 2013 Faan se trein stoom voort html Rapport Besoek op 21 November 2013 dooie skakel Ballade tref die loket met R1 3 miljoen dooie skakel Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Faan se trein amp ol,