×
Evangelie

'n Evangelie is 'n geskrif wat 'n beskrywing bied van die lewe, bediening, dood, begrafnis en opstanding van Jesus. Die woord word hoofsaaklik gebruik om te verwys na die vier kanonieke evangelies: die Evangelie volgens Matteus, Evangelie volgens Markus, Evangelie volgens Lukas en die Evangelie volgens Johannes, alhoewel die benaming ook vir nie-kanonieke geskrifte aangewend word soos die Evangelie van Tomas. Die benaming "evangelie" verwys ook na die boodskap self, soos saamgevat deur die vier evangelies, of deur die hele Nuwe Testament. Die woord "evangelie" kom van die Griekse woord "euangelion" (εὐαγγέλιον) wat 'goeie (blye) boodskap' beteken.

Die sogenaamde P52: 'n papirusfragment uit 'n kodeks van ongeveer 90-160 n.C.. Die fragment is een van die eerste bekende manuskripte van die Nuwe Testament.

Die volgende Evangelies vorm nie deel van die Bybel nie en het slegs Apokriewe waarde:

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 27, 2021

evangelie, geskrif, beskrywing, bied, lewe, bediening, dood, begrafnis, opstanding, jesus, woord, word, hoofsaaklik, gebruik, verwys, vier, kanonieke, evangelies, volgens, matteus, volgens, markus, volgens, lukas, volgens, johannes, alhoewel, benaming, kanonie. n Evangelie is n geskrif wat n beskrywing bied van die lewe bediening dood begrafnis en opstanding van Jesus Die woord word hoofsaaklik gebruik om te verwys na die vier kanonieke evangelies die Evangelie volgens Matteus Evangelie volgens Markus Evangelie volgens Lukas en die Evangelie volgens Johannes alhoewel die benaming ook vir nie kanonieke geskrifte aangewend word soos die Evangelie van Tomas Die benaming evangelie verwys ook na die boodskap self soos saamgevat deur die vier evangelies of deur die hele Nuwe Testament Die woord evangelie kom van die Griekse woord euangelion eὐaggelion wat goeie blye boodskap beteken Die sogenaamde P52 n papirusfragment uit n kodeks van ongeveer 90 160 n C Die fragment is een van die eerste bekende manuskripte van die Nuwe Testament Nuwe Testamentiese apokriewe WysigDie volgende Evangelies vorm nie deel van die Bybel nie en het slegs Apokriewe waarde Evangelie van die Ebioniete Evangelie van die Hebreers Evangelie van Nikodemus Evangelie van Petrus Kindheidsevangelie van Tomas Proto Evangelie van Jakobus Evangelie van Maria Evangelie van Filippus Evangelie van Tomas Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Wikimedia Commons bevat media in verband met Gospels Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Evangelie amp ol,