×
Europese Unie

Die Europese Unie (EU) is 'n internasionale organisasie van 27 Europese lande met politiese, ekonomiese en geregtelike samewerkingsooreenkomste. Die EU is in 1992 gestig deur die Verdrag van die Europese Unie (ook bekend as die Verdrag van Maastricht) en is die de facto opvolger van die ses-ledige Europese Ekonomiese Gemeenskap wat in 1957 gestig is.

Europese Unie
Vlag Kenteken
Nasionale leuse: Unita in Diversitate
(Latyns vir: "In verskeidenheid verenig")
Volkslied: Europese volkslied
(Afrikaans: "Lofsang aan die vreugde")
Hoofstad Brussel (de facto)

50°51′N4°21′O /50.850°N 4.350°O /50.850; 4.350

Grootste stad Parys
Amptelike tale Bulgaars, Deens, Duits,
Engels, Estnies, Fins,
Frans, Grieks, Hongaars,
Italiaans, Iers, Kroaties,
Lets, Litaus, Maltees,
Nederlands, Pools, Portugees,
Roemeens, Slowaaks, Sloweens,
Spaans, Sweeds, Tsjeggies
Regering
• Europese Kommissie-president
• Europese Raad-president
Polities-ekonomiese unie
Ursula von der Leyen
Charles Michel
Onafhanklikheid
Vorming
• Verdrag van Rome
Verdrag van Maastricht


1 Januarie 1958
1 November 1993
Oppervlakte
- Totaal

- Water (%)

4 479 968 km2 (7de(a))
1 729 725 myl2
3,08
Bevolking
- 2017-skatting
- Digtheid

510 284 430 (3de(a))
113,9 / km2 (-)
295 / myl2
BBP (KKP)
- Totaal
- Per capita
2017-skatting

$20 745 miljard (2de(a))
$40 610 (18de(a))

BBP (nominaal)
- Totaal
- Per capita
2016-skatting

$16 970 miljard (2de(a))
$32 348 (15de(a))

MOI (2017) 0,874 (13de/29ste(a)) –baie hoog
Gini (2015) 31(16de(a)) –medium
Geldeenheid Euro (€); 10 ander (EUR; Eurosone)
Tydsone
- Somertyd
WET, MET, OET(b) (UTC±0, +1, +2)
WEST, MEST, OEST (UTC+1, +2, +3)
Internet-TLD .eu(c)
Skakelkode +
(a) Indien beskou as 'n enkele entiteit.
(b) Uitsluitend oorsese gebiede.
(c) .eu verteenwoordig die hele EU; lidlande het ook hul eie TLDs.
Spesiale gebiede van die lidlande van die Europese Unie:

Europese Unie

Afhanklike gebiede

Oorsese gebiede

Die EU is die grootste ekonomiese eenheid en een van die grootste politieke eenhede in die wêreld met 510 miljoen inwoners en 'n nominale BBP (Bruto binnelandse produk) van €14,9 ($17,0) biljoen in 2017. Die Unie is ook 'n enkelmark met 'n gemeenskaplike handelsooreenkoms, 'n gemeenskaplike landboukundige en vissery-ooreenkoms en 'n streeksooreenkoms om armoedige streke by te staan. Die EU het ook die Euro as gemeenskaplike geldeenheid voorgestel, wat deur 19 lede aanvaar is.

Burgers van EU-lidmaatlande is ook burgers van die Europese Unie. Dit beteken dat hulle in ander lidlande kan werk, woon, reis en belê, alhoewel daar sommige beperkings is rakende nuwe lede. Paspoortbeheer by die grense van die meeste lidlande is deur die Schengen-ooreenkoms afgeskaf. Die Verenigde Koninkryk het op 31 Januarie 2020 die eerste lidstaat geword wat die EU verlaat.

Die hoofstede van die Europese Unie is Brussel in België, Luxemburg (stad) in Luxemburg en Straatsburg in Frankryk. Die Europese Unie het tans 24 amptelike tale.

Inhoud

Ratifikasie van die Grondwet vir Europa:

Ja – Deel van die toetreding onderhandel

Ja – Parlement

Ja – Referendum

Nee – Referendum

Referendum gekanselleer

Parlement gekanselleer

Ratifikasie vooruitgang van die Verdrag van Lissabon in die Europese Unie.

Die idee het reeds tydens die Tweede Wêreldoorlog pos gevat dat Europese integrasie die enigste manier was om af te reken met die vergaande nasionalisme wat die kontinent tot dan toe geteister het. In 1943 het die regerings van Nederland, België en Luxemburg in ballingskap in Londen die Benelux gestig. Frankryk wou aanvanklik ook aansluit maar die Franse regering het die voorwaarde gestel dat die Verenigde Koninkryk ook lid sou word, maar hulle het geweier.

Verdrag van Parys: die EGKS

Ná die oorlog het die geallieerde lande Duitsland se vervaardiging van kole en staal aanvanklik beperk omdat hulle 'n nuwe Duitse bewapening as 'n gevaar gesien het. Dit het nogtans ook die ekonomiese herstel van die kontinent verhinder. In Frankryk het mense soos Jean Monnet en Robert Schuman Europese integrasie as 'n oplossing van hierdie probleem gesien. In Duitsland het hulle van Konrad Adenauer steun gekry en in Italië van Alcide De Gasperi. Robert Schuman het in 'n toespraak in 1950 die sogenaamde Schumanplan aangebied, waarin die mag oor vervaardiging van kole en staal aan 'n supranasionale outoriteit bo die nasionale owerhede afgegee sou word. 'n Jaar later is die Europese Gemeenskap vir Kole en Staal (EGKS) opgerig deur ondertekening van die Verdrag van Parys deur België, Frankryk, Italië, Luxemburg, Nederland en Wes-Duitsland.

Verdrag van Rome: die EEG

Die EGKS het so suksesvol geblyk dat in 1957 tot verdere integrasie besluit is. Die Verdrag van Rome, ondergeteken deur dieselfde ses lande, het die Euratom en die Europese Ekonomiese Gemeenskap opgerig. In 1967 is die drie organisasies deur ondertekening van die Fusieverdrag saamgevoeg, waarna hulle verder gewerk het onder die naam Europese Gemeenskappe (EG). Dit het gelei tot die oprigting van die Europese Kommissie, die Europese Raad en die Europese Parlement. Die EEG was baie suksesvol en die ekonomie van die ses het gegroei. Ander lande is in 1957 genooi om ook deel te neem, maar die Verenigde Koninkryk het opnuut geweier en het in 1960 as alternatief 'n eie organisasie opgerig, die EFTA, wat net op vryhandel gebaseer was en geen politieke integrasie nagestreef het nie. Die EFTA kon nogtans nie verhinder dat die Britse ekonomie, veral deur die dekolonisasie, in die 1960's groot probleme kry nie.

De Gaulle

Die Franse president Charles de Gaulle het die ideeë van Schuman en Monnet oor supranasionalisme verwerp en het Frankryk enige tyd uit die EEG teruggetrek. Die ander vyf het nogtans nie opgegee nie. Frankryk keer terug omdat die Franse ekonomie dit nodig het, maar die planne vir meer supranasionalisme word bevries (die kompromis van Luxemburg). Die Verenigde Koninkryk verander ook sy planne en wou toetree. Aanvanklik blokkeer De Gaulle dit.

Eerste uitbreiding

In 1973 het Denemarke, Ierland en die Verenigde Koninkryk lid geword van die EG. Die Noorse regering onderhandel ook met sukses, maar die lidmaatskap word in 'n referendum deur die bevolking afgewys. Griekeland het lid geword in 1981, Spanje en Portugal het ná hulle demokraties geword het in 1986 gevolg.

Verdrag van Maastricht: die EU

In hierdie tydperk het 'n verwarrende verskeidenheid aan (intergoewermentele) Europese organisasies bestaan. Altiero Spinelli het met sy Krokodilklub – met gedeeltelike sukses – geprobeer om verder integrasie 'n hupstoot te gee. Hy oortuig die Franse president François Mitterrand om die Franse non teen verder integrasie en meer supransionalisme op te gee. In 1987 word die besluitneming versoepel en die Verdrag van Maastricht, onderteken in 1992, het die oprigting van die Europese Unie beteken. Dit het die basis gelê vir verdere vorme van samewerking op die vlak van buitelandse- en veiligheidsbeleid, op die interne en geregsvlak, en in die vorming van die Ekonomiese en Monetêre Unie.

Tweede uitbreiding

Die einde van die Koue Oorlog bring groot veranderings. In 1990 is die Duitse Demokratiese Republiek opgehef en word hierdie gebied wat op papier altyd lid gewees het geïntegreer in die EU. Dit verloop nie sonder probleme nie. Die koppeling tussen die munte, die ERM, word onhoudbaar en die VK verlaat die ERM. In 1995 word Oostenryk, Finland en Swede lede van die EU. Aldrie was neutraal in die Koue Oorlog. Die Euro is in 2002 ingevoer, maar sommige lande het hul eie geldeenhede behou.

Derde uitbreiding

Tien nuwe lande het op 1 Mei 2004 lede geword van die EU: Estland, Hongarye, Letland, Litaue, Malta, Pole, Siprus, Slowenië, Slowakye en Tsjeggië. Op 1 Januarie 2007 het Bulgarye en Roemenië nog bygekom. Om te verseker dat die Unie na hierdie uitbreiding steeds goed bestuurbaar bly, is die Verdrag van Lissabon in 2007 onderteken. In 2012 het die Europese Unie die Nobelprys vir Vrede vir "60 jare Vrede in Europa" ontvang. Op 1 Julie 2013 het Kroasië by die EU aangesluit, sodat die EU nou in totaal uit 28 lidlande bestaan. Op 1 Januarie 2014 het die Franse oorsese gebied Mayotte deel van die EU-gebied geword.

Tydlyn

Tydlyn met die evolusie van die struktuur van die Europese Unie.

Onderteken
In werking
Dokument
1948
1948
Brussel
1951
1952
Paris
1954
1955
Modified Brussel
1957
1958
Rome
1965
1967
Samesmelting Verdrag
1975
N/A
Europese Raad
1986
1987
Europese Akte
1992
1993
Maastricht
1997
1999
Amsterdam
2001
2003
Nice
2007
2009
Lissabon
Pylerstruktuur van die Europese Unie:
Europese Gemeenskap (EG):
Europese Atoomenergie Gemeenskap(EAG)
Europese Gemeenskap vir Kole en Staal(EGKS) Verdrag 2002 beëindig Europese Unie(EU)
Europese Ekonomiese Gemeenskap(EEG) Europese Gemeenskap(EG)
TREVI Justisie en Binnelandse Sake(JBS)
Polisiële en justisiële samewerking in strafsake(PJSS)
Europese politieke samewerking(EPS) Gemeenskaplik buitelands en veiligheidsbeleid(GBVB)
Ongekonsolideerde liggame Wes-Europese Unie(WEU)
Verdrag 2010 beëindig
s b w
Lidlande volgens jare
Kandidaatlande van die Europese Unie:

Lidlande

Kandidaatlande

Aansoek om lidmaatskap

Toetreding in 'n referendum verwerp (en Brexit)

Aansoek gevries

Aansoek deur EG verwerp

Lidlande van die Schengen-ooreenkoms:

Schengen-lidlande van die Europese Unie

Ander Europese Schengen-lidlande

Kandidaatlande van die Schengen-ooreenkoms

Vennootlande

Oostelike vennootlande van die Europese Unie:

Europese Unie

Vennootlande

Lidlande van die Unie van die Middellandse See:

Lidlande van die Europese Unie

Ander lidlande

Datum Geskiedenis van die lidmaatskap van die EU No.
1 Januarie 1957 België, Wes-Duitslanda, Frankryk, Italië, Luxemburg, Nederland 6
1 Januarie 1973 Denemarkeb, Ierland, Verenigde Koninkryk 9
1 Januarie 1981 Griekeland 10
1 Januarie 1986 Portugal en Spanje 12
1 Januarie 1995 Finland, Oostenryk, Swede 15
1 Mei 2004 Estland, Hongarye, Letland, Litaue, Malta, Pole, Siprusc, Slowakye, Slowenië, Tsjeggië 25
1 Januarie 2007 Bulgarye en Roemenië 27
1 Julie 2013 Kroasië 28
31 Januarie 2020 Verenigde Koninkryk Verlaat die EU 27

a Op 3 Oktober 1990, het die deelstate of Länder van die voormalige Duitse Demokratiese Republiek tot die voormalige Bondsrepubliek Duitsland toegetree en outomaties deel van die EU geword.
b Groenland het in 1979 outonoom van Denemarke geword en die Europese Gemeenskap in 1985 verlaat, na aanleiding van 'n klein referendum.
c de facto is slegs die suidelike deel van Siprus 'n lidland van die EU. Die Turkse Republiek van Noord-Siprus is 'n omstrede gebied en word net deur Turkye erken.

Amptelike kandidaatlande van die Europese Unie is Albanië, Noord-Masedonië, Montenegro, Serwië en Turkye. Moontlike kandidaatlande is Bosnië en Herzegowina en Kosovo. Voormalige kandidaatlande is Noorweë, Switserland en Ysland.

Verdrae

Die EU is gegrondves op twee verdrae: die Verdrag betreffende die Europese Unie en die Verdrag betreffende die werking van die Europese Unie. Daar is ook nog 'n apart verdrag vir Euratom.

Instellinge en ander liggame

Instellinge

Die instellinge van die Europese Unie is:

Europese Parlement

Verspreiding van setels per land in die Europese Parlement:

Land 1952 1958 1973 1979 1981 1986 1990 1994 1995 2004 2007 2009 2011 2013 2014
Europese Unie 78 142 198 410 434 518 536 567 626 732 785 736 754 766 751
België 10 14 14 24 24 24 24 24 25 25 24 22 22 22 21
Duitsland 18 36 36 81 81 81 99 99 99 99 99 99 99 99 96
Frankryk 18 36 36 81 81 81 81 87 87 78 78 72 74 74 74
Italië 18 36 36 81 81 81 81 87 87 78 78 72 73 73 73
Luxemburg 04 06 06 06 06 06 06 06 06 06 06 06 06 06 06
Nederland 10 14 14 25 25 25 25 31 31 27 27 25 26 26 26
Denemarke 10 16 16 16 16 16 16 14 14 13 13 13 13
Ierland 10 15 15 15 15 15 15 13 13 12 12 12 11
Verenigde Koninkryk 36 81 81 81 81 87 87 78 78 72 73 73 73
Griekeland 24 24 24 25 25 24 24 22 22 22 21
Spanje 60 60 64 64 54 54 50 54 54 54
Portugal 24 24 25 25 24 24 22 22 22 21
Finland 16 14 14 13 13 13 13
Oostenryk 21 18 18 17 19 19 18
Swede 22 19 19 18 20 20 20
Estland 06 06 06 06 06 06
Letland 09 09 08 09 09 08
Litaue 13 13 12 12 12 11
Malta 05 05 05 06 06 06
Pole 54 54 50 51 51 51
Slowakye 14 14 13 13 13 13
Slowenië 07 07 07 08 08 08
Tsjeggië 24 24 22 22 22 21
Hongarye 24 24 22 22 22 21
Siprus 06 06 06 06 06 06
Bulgarye 18 17 18 18 17
Roemenië 35 33 33 33 32
Kroasië 12 11
Europese Raad
Setel van die Europese Parlement in Straatsburg, Frankryk.
Gebou van die Europese Raad en die Raad van die Europese Unie in Brussel, België.
Die Europese Rekenkamer in Luxemburg-stad, Luxemburg.
Setel van die Europese Sentrale Bank in Frankfurt am Main, Duitsland.
Hof van Justisie van die Europese Unie in Luxemburg.
Voorsitter van die Europese Raad (voor 2009) en van die Raad van die Europese Unie
Jaar, Land (eerste ses maande, tweede ses maande)
2007 Duitsland, Portugal 2008 Slowenië, Frankryk 2009 Tsjeggië, Swede
2010 Spanje, België 2011 Hongarye, Pole 2012 Denemarke, Siprus
2013 Ierland, Litaue 2014 Griekeland, Italië 2015 Letland, Luxemburg
2016 Nederland, Slowakye 2017 Malta, Estland 2018 Bulgarye, Oostenryk
2019 Roemenië, Finland 2020 Kroasië, Duitsland 2021 Portugal, Slowenië
2022 Frankryk, Tsjeggië 2023 Swede, Spanje 2024 België, Hongarye
2025 Pole, Denemarke 2026 Siprus, Ierland 2027 Litaue, Griekeland
2028 Italië, Letland 2029 Luxemburg, Nederland 2030 Slowakye, Malta

Ander instansies

Ander instansies is:

  • Die Europese Investeringsbank (met daarin inbegrepe die Europese Investeringsfonds).
  • Die Komitee van die Regio's verteenwoordig die regionale belang.
  • Die Europese Ekonomiese en Sosiaal Komitee adviseer oor die ekonomiese en sosiale beleid (hoofsaaklik die verhouding tussen werkgewers en werknemers).
  • Die Europese Ombudsman, wat klagtes oor wanbeleid van EU-instellings ondersoek.

Agentskappe

Daar is ook nog baie EU-liggame, dikwels ingestel deur tweedegraadse wetgewing, wat opgerig is vir 'n spesiaal doel. Hierdie liggame word die agentskappe van die Europese Unie genoem.

Wetgewingsprosedures

Daar is verskillende maniere waarop die Kommissie, die Parlement en die Raad tot Europese wetgewing kom, waarvan die belangrikste die gewone wetgewingsprosedure is.

Regsinstrumente

Die Europese Unie ken 'n aantal regsinstrumente, waarvan die belangrikste die Europese verordening en die Europese riglyn is. 'n Verordening het direkte regskrag, 'n riglyn moet eers in die nasionale wetgewing word deurgevoer.

Amptelike tale

Die 24 amptelike tale van die Europese Unie is:

Verdeling van die bevoegdhede

Die bevoegdhede van die Europese Unie ten opsigte van die lidlande is sedert die Verdrag van Lissabon uitdruklik vasgelê. Hulle word ingedeel in drie kategorieë:

  • Eksklusiewe bevoegdhede: net die EU kan op hierdie vlak optree. Die lidlande kan slegs die beslissings van die EU uitvoer.
  • Gedeelde bevoegdhede: sowel die EU as die lidlande kan wetgewend optree. As die EU wetgewing in hierdie sektore uitvaardig het die EU-reëls wel voorrang op die nasionale wette. Die meeste EU-bevoegdhede is van hierdie soort.
  • Ondersteunende, koördinerende en aanvullende bevoegdhede: soos die naam reeds sê mag die EU die beleid van die lidlande in hierdie sektore ondersteun, aanvul of koördineer. Die lidlande behou egter altyd die volledige wetgewende vryheid. Die EU mag op hierdie vlakke geen harmonisasie tussen die verskillende nasionale stelsels nastreef nie. Meestal kom hierdie soort bevoegdhede in die vorm van 'n finansiële bydrae van die EU.

Regsposisie

Die lidlande van die Europese Unie het mettertyd 'n aansienlike hoeveelheid soewereiniteit oorgedra aan die Europese Unie. Die Europese Unie het as sodanig meer mag as alle andere nie-soewereine streeksorganisasies. Op verskillende terreine begin die EU te lyk soos 'n bondstaat of 'n statebond. Die Unie bly egter gebaseer op verdrae tussen lidlande, waaruit volg dat die Unie slegs bestaan vanuit die wil van die lidlande. 'n Lidland kan op elk moment besluit om terug te trek uit die Unie en wysigings aan die verdrae moet deur alle lidlande individueel geratifiseer word.

In hierdie opsig lyk die Europese Unie die mees op 'n statebond, wat in teenstelling tot 'n bondstaat nie soewerein is nie en dus ook slegs bestaan uit die grasie van die lidlande. 'n Statebond in die tradisionele betekenis van die woord het egter veel meer mag, veral op die vlak van buitelandse sake en defensie. Die meeste mense klassifiseer die Europese Unie daarom as 'n struktuur sui generis, 'n unieke vorm van samewerking tussen lande.

Sedert die Verdrag van Lissabon besit die Unie regspersoonlikheid. Dit magtig die Unie om origens geensins wetgewend of andersins op te tree nie, buiten die bevoegdhede wat die lidlande van die EU in die verdrae aan hom toegedeel het.

Intergoewermentalisme en supranasionalisme

Web van multi-laterale ooreenkomste in Europa.

Binne die EU bestaan 'n spanningsveld tussen intergoewermentele en supranasionale tendense. Intergoewermentalisme is 'n metode van besluitneming in internasionale organisasies waarby die mag by die lidlande lê en beslissings met eenvormheid geneem moet word. Afgevaardigdes van die regerings of van gekose verteenwoordigings het uitsluitend adviserende of uitvoerende funksies. Die meeste internasionale organisasies het teenwoordig 'n intergoewermentele grondslag.

Supranasionalisme is 'n ander metode van besluitneming. Hier lê die mag by onafhanklike afgevaardigdes van die regeringe of van gekose verteenwoordiginge. lidlande het nog steeds mag, maar moet hierdie mag deel met ander instansies. Bowendien word beslissings net by 'n meerderheid van stemme geneem. Dit kan dan ook gebeur dat 'n lidland, gedwonge deur ander lidlande, 'n beslissing teen sy wil moet uitvoer.

Beide vorme van besluitneming het aanhangers binne die EU. Voorstanders van supranasionalisme redeneer dat dit die proses van integrasie kan versnel. Wanneer beslissings wat eenvormige goedkeuring van alle betrokke regerings vereis, kan dit jare duur voordat 'n besluit geneem word. Voorstanders van intergoewermentalisme argumenteer dat supranasionalisme die soewereiniteit en die demokratiese gehalte van afsonderlike lande in gevaar bring en meen dat die legitimiteit van gemeenskaplike besluite alleen afgelei kan word van die legitimiteit van die nasionale regerings. Frankryk is tradisioneel 'n voorstander van 'n intergoewermentele EU gewees. Dit geld ook vir euroskeptiese lande soos die Verenigde Koninkryk en Denemarke. Lande soos België, Duitsland en Italië neig meer na die supranasionale benadering. In die praktyk balanseer die EU tussen beide ekstreme. Hierdie balans is egter 'n moeisame kompromie, wat dikwels lei tot ingewikkelde besluitnemingsprosesse.

  1. (en) Barnard, Catherine (Augustus 2007). The Substantive Law of the EU: The four freedoms (2 uitg.). Oxford University Press. p. 447. ISBN 978-0-19-929035-2.
  2. . Europa (in Engels). Europese Kommissie. vanaf die oorspronklike op 26 November 2012. Besoek op20 Januarie 2010.
  3. (en) . Europa. Europese Kommissie. Besoek op20 Januarie 2010.
  4. (in Engels). Euractiv.com. vanaf die oorspronklike op 5 Februarie 2016. Besoek op28 Oktober 2012.
  5. (in Engels). Central Intelligence Agency. 26 Junie 2017. vanaf die oorspronklike op 15 Junie 2020. Besoek op1 Julie 2017.
  6. (in Engels). Europese Kommissie. vanaf die oorspronklike op 8 April 2020. Besoek op1 Julie 2017.
  7. (en) . Internasionale Monetêre Fonds. Besoek op1 Julie 2017.
  8. Bereken volgens die UNDP-data vir die lidlande met geweegde bevolking.
  9. (in Engels). Eurostat Data Explorer. vanaf die oorspronklike op 15 Junie 2020. Besoek op1 Julie 2017.
  10. (en) EUROPA: Activities of the European Union: Internal Market.
  11. (en) , SSRN, deur . Besoek op 25 Januarie 2007.
  12. Sien asb.(en) , Europa. (Laaste besoek 31 Mei, 2012)
  13. Rawlinson, Kevin; Topping, Alexandra; Murphy, Simon; Henley, Jon; Murray, Jessica; Freedland, Jonathan; Rawlinson, Kevin (1 Februarie 2020). . The Guardian. ISSN . Besoek op8 Junie 2020.
  14. (in Nederlands). vanaf die oorspronklike op 27 April 2020.
  15. (in Engels). Nobelprize.org. vanaf die oorspronklike op 1 Julie 2018. Besoek op6 Oktober 2017.
  16. Verdrag betreffende die werking van die Europese Unie, Artikel 1
  17. Verdrag betreffende die Europese Unie, Artikel 13
  18. (nl) 28 Januarie 2011 op Wayback Machine
  19. (de)
  20. (nl)
  21. (en)
  22. Verdrag betreffende die werking van die Europese Unie, Eerste deel, Titel I
  23. Verdrag betreffende die Europese Unie, Artikel 47
Amptelike inligting
Afrikaanse persberigte

    Publikasie datum: September 03, 2021

    europese, unie, internasionale, organisasie, europese, lande, politiese, ekonomiese, geregtelike, samewerkingsooreenkomste, 1992, gestig, deur, verdrag, bekend, verdrag, maastricht, facto, opvolger, ledige, europese, ekonomiese, gemeenskap, 1957, gestig, vlag,. Die Europese Unie EU is n internasionale organisasie van 27 Europese lande met politiese ekonomiese en geregtelike samewerkingsooreenkomste Die EU is in 1992 gestig deur die Verdrag van die Europese Unie ook bekend as die Verdrag van Maastricht en is die de facto opvolger van die ses ledige Europese Ekonomiese Gemeenskap wat in 1957 gestig is Europese Unie Vlag KentekenNasionale leuse Unita in Diversitate 1 2 3 Latyns vir In verskeidenheid verenig Volkslied Europese volkslied 2 Afrikaans Lofsang aan die vreugde source source track track track track track track track track track track track Hoofstad Brussel de facto 4 50 51 N 4 21 O 50 850 N 4 350 O 50 850 4 350Grootste stad ParysAmptelike tale Bulgaars Deens Duits Engels Estnies Fins Frans Grieks Hongaars Italiaans Iers Kroaties Lets Litaus Maltees Nederlands Pools Portugees Roemeens Slowaaks Sloweens Spaans Sweeds TsjeggiesRegering Europese Kommissie president Europese Raad president Polities ekonomiese unie Ursula von der Leyen Charles MichelOnafhanklikheid Vorming Verdrag van Rome Verdrag van Maastricht 1 Januarie 1958 1 November 1993Oppervlakte Totaal Water 4 479 968 5 km2 7de a 1 729 725 myl2 3 08Bevolking 2017 skatting Digtheid 510 284 430 6 3de a 113 9 km2 295 myl2BBP KKP Totaal Per capita 2017 skatting 20 745 miljard 7 2de a 40 610 7 18de a BBP nominaal Totaal Per capita 2016 skatting 16 970 miljard 7 2de a 32 348 7 15de a MOI 2017 0 874 8 13de 29ste a baie hoogGini 2015 31 9 16de a mediumGeldeenheid Euro 10 ander a href ISO 4217 html title ISO 4217 EUR Eurosone a Tydsone Somertyd WET MET OET b UTC 0 1 2 WEST MEST OEST UTC 1 2 3 Internet TLD eu c Skakelkode a Indien beskou as n enkele entiteit b Uitsluitend oorsese gebiede c eu verteenwoordig die hele EU lidlande het ook hul eie TLDs Spesiale gebiede van die lidlande van die Europese Unie Europese Unie Afhanklike gebiede Oorsese gebiede Die EU is die grootste ekonomiese eenheid en een van die grootste politieke eenhede in die wereld met 510 miljoen inwoners en n nominale BBP Bruto binnelandse produk van 14 9 17 0 biljoen in 2017 7 Die Unie is ook n enkelmark 10 met n gemeenskaplike handelsooreenkoms n gemeenskaplike landboukundige en vissery ooreenkoms en n streeksooreenkoms om armoedige streke by te staan 11 Die EU het ook die Euro as gemeenskaplike geldeenheid voorgestel wat deur 19 lede aanvaar is Burgers van EU lidmaatlande is ook burgers van die Europese Unie Dit beteken dat hulle in ander lidlande kan werk woon reis en bele alhoewel daar sommige beperkings is rakende nuwe lede Paspoortbeheer by die grense van die meeste lidlande is deur die Schengen ooreenkoms afgeskaf 12 Die Verenigde Koninkryk het op 31 Januarie 2020 die eerste lidstaat geword wat die EU verlaat 13 Die hoofstede van die Europese Unie is Brussel in Belgie Luxemburg stad in Luxemburg en Straatsburg in Frankryk Die Europese Unie het tans 24 amptelike tale Inhoud 1 Geskiedenis 1 1 Verdrag van Parys die EGKS 1 2 Verdrag van Rome die EEG 1 3 De Gaulle 1 4 Eerste uitbreiding 1 5 Verdrag van Maastricht die EU 1 6 Tweede uitbreiding 1 7 Derde uitbreiding 1 8 Tydlyn 2 Lidlande 3 Kandidaatlande 4 Bestuur 4 1 Verdrae 4 2 Instellinge en ander liggame 4 2 1 Instellinge 4 2 1 1 Europese Parlement 4 2 1 2 Europese Raad 4 2 2 Ander instansies 4 2 3 Agentskappe 4 3 Wetgewingsprosedures 4 4 Regsinstrumente 4 5 Amptelike tale 5 Verhouding tussen die EU en die lidlande 5 1 Verdeling van die bevoegdhede 5 2 Regsposisie 5 3 Intergoewermentalisme en supranasionalisme 6 Sien ook 7 Verwysings 8 Eksterne skakelsGeskiedenis Wysig Ratifikasie van die Grondwet vir Europa Ja Deel van die toetreding onderhandel Ja Parlement Ja Referendum Nee Referendum Referendum gekanselleer Parlement gekanselleer Ratifikasie vooruitgang van die Verdrag van Lissabon in die Europese Unie Die idee het reeds tydens die Tweede Wereldoorlog pos gevat dat Europese integrasie die enigste manier was om af te reken met die vergaande nasionalisme wat die kontinent tot dan toe geteister het In 1943 het die regerings van Nederland Belgie en Luxemburg in ballingskap in Londen die Benelux gestig 14 Frankryk wou aanvanklik ook aansluit maar die Franse regering het die voorwaarde gestel dat die Verenigde Koninkryk ook lid sou word maar hulle het geweier Verdrag van Parys die EGKS Wysig Na die oorlog het die geallieerde lande Duitsland se vervaardiging van kole en staal aanvanklik beperk omdat hulle n nuwe Duitse bewapening as n gevaar gesien het Dit het nogtans ook die ekonomiese herstel van die kontinent verhinder In Frankryk het mense soos Jean Monnet en Robert Schuman Europese integrasie as n oplossing van hierdie probleem gesien In Duitsland het hulle van Konrad Adenauer steun gekry en in Italie van Alcide De Gasperi Robert Schuman het in n toespraak in 1950 die sogenaamde Schumanplan aangebied waarin die mag oor vervaardiging van kole en staal aan n supranasionale outoriteit bo die nasionale owerhede afgegee sou word n Jaar later is die Europese Gemeenskap vir Kole en Staal EGKS opgerig deur ondertekening van die Verdrag van Parys deur Belgie Frankryk Italie Luxemburg Nederland en Wes Duitsland Verdrag van Rome die EEG Wysig Die EGKS het so suksesvol geblyk dat in 1957 tot verdere integrasie besluit is Die Verdrag van Rome ondergeteken deur dieselfde ses lande het die Euratom en die Europese Ekonomiese Gemeenskap opgerig In 1967 is die drie organisasies deur ondertekening van die Fusieverdrag saamgevoeg waarna hulle verder gewerk het onder die naam Europese Gemeenskappe EG Dit het gelei tot die oprigting van die Europese Kommissie die Europese Raad en die Europese Parlement Die EEG was baie suksesvol en die ekonomie van die ses het gegroei Ander lande is in 1957 genooi om ook deel te neem maar die Verenigde Koninkryk het opnuut geweier en het in 1960 as alternatief n eie organisasie opgerig die EFTA wat net op vryhandel gebaseer was en geen politieke integrasie nagestreef het nie Die EFTA kon nogtans nie verhinder dat die Britse ekonomie veral deur die dekolonisasie in die 1960 s groot probleme kry nie De Gaulle Wysig Die Franse president Charles de Gaulle het die ideee van Schuman en Monnet oor supranasionalisme verwerp en het Frankryk enige tyd uit die EEG teruggetrek Die ander vyf het nogtans nie opgegee nie Frankryk keer terug omdat die Franse ekonomie dit nodig het maar die planne vir meer supranasionalisme word bevries die kompromis van Luxemburg Die Verenigde Koninkryk verander ook sy planne en wou toetree Aanvanklik blokkeer De Gaulle dit Eerste uitbreiding Wysig In 1973 het Denemarke Ierland en die Verenigde Koninkryk lid geword van die EG Die Noorse regering onderhandel ook met sukses maar die lidmaatskap word in n referendum deur die bevolking afgewys Griekeland het lid geword in 1981 Spanje en Portugal het na hulle demokraties geword het in 1986 gevolg Verdrag van Maastricht die EU Wysig In hierdie tydperk het n verwarrende verskeidenheid aan intergoewermentele Europese organisasies bestaan Altiero Spinelli het met sy Krokodilklub met gedeeltelike sukses geprobeer om verder integrasie n hupstoot te gee Hy oortuig die Franse president Francois Mitterrand om die Franse non teen verder integrasie en meer supransionalisme op te gee In 1987 word die besluitneming versoepel en die Verdrag van Maastricht onderteken in 1992 het die oprigting van die Europese Unie beteken Dit het die basis gele vir verdere vorme van samewerking op die vlak van buitelandse en veiligheidsbeleid op die interne en geregsvlak en in die vorming van die Ekonomiese en Monetere Unie Tweede uitbreiding Wysig Die einde van die Koue Oorlog bring groot veranderings In 1990 is die Duitse Demokratiese Republiek opgehef en word hierdie gebied wat op papier altyd lid gewees het geintegreer in die EU Dit verloop nie sonder probleme nie Die koppeling tussen die munte die ERM word onhoudbaar en die VK verlaat die ERM In 1995 word Oostenryk Finland en Swede lede van die EU Aldrie was neutraal in die Koue Oorlog Die Euro is in 2002 ingevoer maar sommige lande het hul eie geldeenhede behou Derde uitbreiding Wysig Tien nuwe lande het op 1 Mei 2004 lede geword van die EU Estland Hongarye Letland Litaue Malta Pole Siprus Slowenie Slowakye en Tsjeggie Op 1 Januarie 2007 het Bulgarye en Roemenie nog bygekom Om te verseker dat die Unie na hierdie uitbreiding steeds goed bestuurbaar bly is die Verdrag van Lissabon in 2007 onderteken In 2012 het die Europese Unie die Nobelprys vir Vrede vir 60 jare Vrede in Europa ontvang 15 Op 1 Julie 2013 het Kroasie by die EU aangesluit sodat die EU nou in totaal uit 28 lidlande bestaan Op 1 Januarie 2014 het die Franse oorsese gebied Mayotte deel van die EU gebied geword Tydlyn Wysig Tydlyn met die evolusie van die struktuur van die Europese Unie Onderteken In werking Dokument 1948 1948 Brussel 1951 1952 Paris 1954 1955 Modified Brussel 1957 1958 Rome 1965 1967 Samesmelting Verdrag 1975 N A Europese Raad 1986 1987 Europese Akte 1992 1993 Maastricht 1997 1999 Amsterdam 2001 2003 Nice 2007 2009 Lissabon Pylerstruktuur van die Europese Unie Europese Gemeenskap EG Europese Atoomenergie Gemeenskap EAG Europese Gemeenskap vir Kole en Staal EGKS Verdrag 2002 beeindig Europese Unie EU Europese Ekonomiese Gemeenskap EEG Europese Gemeenskap EG TREVI Justisie en Binnelandse Sake JBS Polisiele en justisiele samewerking in strafsake PJSS Europese politieke samewerking EPS Gemeenskaplik buitelands en veiligheidsbeleid GBVB Ongekonsolideerde liggame Wes Europese Unie WEU Verdrag 2010 beeindig s b wLidlande Wysig Lidlande volgens jare Kandidaatlande van die Europese Unie Lidlande Kandidaatlande Aansoek om lidmaatskap Toetreding in n referendum verwerp en Brexit Aansoek gevries Aansoek deur EG verwerp Lidlande van die Schengen ooreenkoms Schengen lidlande van die Europese Unie Ander Europese Schengen lidlande Kandidaatlande van die Schengen ooreenkoms Vennootlande Oostelike vennootlande van die Europese Unie Europese Unie Vennootlande Lidlande van die Unie van die Middellandse See Lidlande van die Europese Unie Ander lidlande Datum Geskiedenis van die lidmaatskap van die EU No 1 Januarie 1957 Belgie Wes Duitslanda Frankryk Italie Luxemburg Nederland 61 Januarie 1973 Denemarkeb Ierland Verenigde Koninkryk 91 Januarie 1981 Griekeland 101 Januarie 1986 Portugal en Spanje 121 Januarie 1995 Finland Oostenryk Swede 151 Mei 2004 Estland Hongarye Letland Litaue Malta Pole Siprusc Slowakye Slowenie Tsjeggie 251 Januarie 2007 Bulgarye en Roemenie 271 Julie 2013 Kroasie 2831 Januarie 2020 Verenigde Koninkryk Verlaat die EU 27 a Op 3 Oktober 1990 het die deelstate of Lander van die voormalige Duitse Demokratiese Republiek tot die voormalige Bondsrepubliek Duitsland toegetree en outomaties deel van die EU geword b Groenland het in 1979 outonoom van Denemarke geword en die Europese Gemeenskap in 1985 verlaat na aanleiding van n klein referendum c de facto is slegs die suidelike deel van Siprus n lidland van die EU Die Turkse Republiek van Noord Siprus is n omstrede gebied en word net deur Turkye erken Kandidaatlande WysigAmptelike kandidaatlande van die Europese Unie is Albanie Noord Masedonie Montenegro Serwie en Turkye Moontlike kandidaatlande is Bosnie en Herzegowina en Kosovo Voormalige kandidaatlande is Noorwee Switserland en Ysland Bestuur WysigVerdrae Wysig Die EU is gegrondves op twee verdrae die Verdrag betreffende die Europese Unie en die Verdrag betreffende die werking van die Europese Unie 16 Daar is ook nog n apart verdrag vir Euratom Instellinge en ander liggame Wysig Instellinge Wysig Die instellinge van die Europese Unie is 17 Die Europese Kommissie Die Europese Parlement Die Europese Raad ook wel Europese top genoem Die Europese Rekenkamer Die Europese Sentrale Bank Die Hof van Justisie van die Europese Unie Die Raad van die Europese Unie ook wel Raad van Ministers genoem Europese Parlement Wysig Verspreiding van setels per land in die Europese Parlement 18 Land 1952 1958 1973 1979 1981 1986 1990 1994 1995 2004 2007 2009 2011 2013 2014 Europese Unie 78 142 198 410 434 518 536 567 626 732 785 736 754 766 751 Belgie 10 14 14 24 24 24 24 24 25 25 24 22 22 22 21 Duitsland 18 36 36 81 81 81 99 99 99 99 99 99 99 99 96 Frankryk 18 36 36 81 81 81 81 87 87 78 78 72 74 74 74 Italie 18 36 36 81 81 81 81 87 87 78 78 72 73 73 73 Luxemburg 0 4 0 6 0 6 0 6 0 6 0 6 0 6 0 6 0 6 0 6 0 6 0 6 0 6 0 6 0 6 Nederland 10 14 14 25 25 25 25 31 31 27 27 25 26 26 26 Denemarke 10 16 16 16 16 16 16 14 14 13 13 13 13 Ierland 10 15 15 15 15 15 15 13 13 12 12 12 11 Verenigde Koninkryk 36 81 81 81 81 87 87 78 78 72 73 73 73 Griekeland 24 24 24 25 25 24 24 22 22 22 21 Spanje 60 60 64 64 54 54 50 54 54 54 Portugal 24 24 25 25 24 24 22 22 22 21 Finland 16 14 14 13 13 13 13 Oostenryk 21 18 18 17 19 19 18 Swede 22 19 19 18 20 20 20 Estland 0 6 0 6 0 6 0 6 0 6 0 6 Letland 0 9 0 9 0 8 0 9 0 9 0 8 Litaue 13 13 12 12 12 11 Malta 0 5 0 5 0 5 0 6 0 6 0 6 Pole 54 54 50 51 51 51 Slowakye 14 14 13 13 13 13 Slowenie 0 7 0 7 0 7 0 8 0 8 0 8 Tsjeggie 24 24 22 22 22 21 Hongarye 24 24 22 22 22 21 Siprus 0 6 0 6 0 6 0 6 0 6 0 6 Bulgarye 18 17 18 18 17 Roemenie 35 33 33 33 32 Kroasie 12 11Europese Raad Wysig Setel van die Europese Parlement in Straatsburg Frankryk Gebou van die Europese Raad en die Raad van die Europese Unie in Brussel Belgie Die Europese Rekenkamer in Luxemburg stad Luxemburg Setel van die Europese Sentrale Bank in Frankfurt am Main Duitsland Hof van Justisie van die Europese Unie in Luxemburg Voorsitter van die Europese Raad voor 2009 en van die Raad van die Europese Unie 19 Jaar Land eerste ses maande tweede ses maande 2007 Duitsland Portugal 2008 Slowenie Frankryk 2009 Tsjeggie Swede2010 Spanje Belgie 2011 Hongarye Pole 2012 Denemarke Siprus2013 Ierland Litaue 2014 Griekeland Italie 2015 Letland Luxemburg2016 Nederland Slowakye 2017 Malta Estland 2018 Bulgarye Oostenryk2019 Roemenie Finland 2020 Kroasie Duitsland 2021 Portugal Slowenie2022 Frankryk Tsjeggie 2023 Swede Spanje 2024 Belgie Hongarye2025 Pole Denemarke 2026 Siprus Ierland 2027 Litaue Griekeland2028 Italie Letland 2029 Luxemburg Nederland 2030 Slowakye MaltaAnder instansies Wysig Ander instansies is 20 Die Europese Investeringsbank met daarin inbegrepe die Europese Investeringsfonds Die Komitee van die Regio s verteenwoordig die regionale belang Die Europese Ekonomiese en Sosiaal Komitee adviseer oor die ekonomiese en sosiale beleid hoofsaaklik die verhouding tussen werkgewers en werknemers Die Europese Ombudsman wat klagtes oor wanbeleid van EU instellings ondersoek Agentskappe Wysig Daar is ook nog baie EU liggame dikwels ingestel deur tweedegraadse wetgewing wat opgerig is vir n spesiaal doel Hierdie liggame word die agentskappe van die Europese Unie genoem 20 Wetgewingsprosedures Wysig Daar is verskillende maniere waarop die Kommissie die Parlement en die Raad tot Europese wetgewing kom waarvan die belangrikste die gewone wetgewingsprosedure is Regsinstrumente Wysig Die Europese Unie ken n aantal regsinstrumente waarvan die belangrikste die Europese verordening en die Europese riglyn is n Verordening het direkte regskrag n riglyn moet eers in die nasionale wetgewing word deurgevoer Amptelike tale Wysig Die 24 amptelike tale van die Europese Unie is 21 Bulgaars Deens Duits Engels Estnies Fins Frans Grieks Hongaars Italiaans Iers Kroaties Lets Litaus Maltees Nederlands Pools Portugees Roemeens Slowaaks Sloweens Spaans Sweeds TsjeggiesVerhouding tussen die EU en die lidlande WysigVerdeling van die bevoegdhede Wysig Die bevoegdhede van die Europese Unie ten opsigte van die lidlande is sedert die Verdrag van Lissabon 22 uitdruklik vasgele Hulle word ingedeel in drie kategoriee Eksklusiewe bevoegdhede net die EU kan op hierdie vlak optree Die lidlande kan slegs die beslissings van die EU uitvoer Gedeelde bevoegdhede sowel die EU as die lidlande kan wetgewend optree As die EU wetgewing in hierdie sektore uitvaardig het die EU reels wel voorrang op die nasionale wette Die meeste EU bevoegdhede is van hierdie soort Ondersteunende koordinerende en aanvullende bevoegdhede soos die naam reeds se mag die EU die beleid van die lidlande in hierdie sektore ondersteun aanvul of koordineer Die lidlande behou egter altyd die volledige wetgewende vryheid Die EU mag op hierdie vlakke geen harmonisasie tussen die verskillende nasionale stelsels nastreef nie Meestal kom hierdie soort bevoegdhede in die vorm van n finansiele bydrae van die EU Regsposisie Wysig Die lidlande van die Europese Unie het mettertyd n aansienlike hoeveelheid soewereiniteit oorgedra aan die Europese Unie Die Europese Unie het as sodanig meer mag as alle andere nie soewereine streeksorganisasies Op verskillende terreine begin die EU te lyk soos n bondstaat of n statebond Die Unie bly egter gebaseer op verdrae tussen lidlande waaruit volg dat die Unie slegs bestaan vanuit die wil van die lidlande n Lidland kan op elk moment besluit om terug te trek uit die Unie en wysigings aan die verdrae moet deur alle lidlande individueel geratifiseer word In hierdie opsig lyk die Europese Unie die mees op n statebond wat in teenstelling tot n bondstaat nie soewerein is nie en dus ook slegs bestaan uit die grasie van die lidlande n Statebond in die tradisionele betekenis van die woord het egter veel meer mag veral op die vlak van buitelandse sake en defensie Die meeste mense klassifiseer die Europese Unie daarom as n struktuur sui generis n unieke vorm van samewerking tussen lande Sedert die Verdrag van Lissabon besit die Unie regspersoonlikheid 23 Dit magtig die Unie om origens geensins wetgewend of andersins op te tree nie buiten die bevoegdhede wat die lidlande van die EU in die verdrae aan hom toegedeel het Intergoewermentalisme en supranasionalisme Wysig Web van multi laterale ooreenkomste in Europa Binne die EU bestaan n spanningsveld tussen intergoewermentele en supranasionale tendense Intergoewermentalisme is n metode van besluitneming in internasionale organisasies waarby die mag by die lidlande le en beslissings met eenvormheid geneem moet word Afgevaardigdes van die regerings of van gekose verteenwoordigings het uitsluitend adviserende of uitvoerende funksies Die meeste internasionale organisasies het teenwoordig n intergoewermentele grondslag Supranasionalisme is n ander metode van besluitneming Hier le die mag by onafhanklike afgevaardigdes van die regeringe of van gekose verteenwoordiginge lidlande het nog steeds mag maar moet hierdie mag deel met ander instansies Bowendien word beslissings net by n meerderheid van stemme geneem Dit kan dan ook gebeur dat n lidland gedwonge deur ander lidlande n beslissing teen sy wil moet uitvoer Beide vorme van besluitneming het aanhangers binne die EU Voorstanders van supranasionalisme redeneer dat dit die proses van integrasie kan versnel Wanneer beslissings wat eenvormige goedkeuring van alle betrokke regerings vereis kan dit jare duur voordat n besluit geneem word Voorstanders van intergoewermentalisme argumenteer dat supranasionalisme die soewereiniteit en die demokratiese gehalte van afsonderlike lande in gevaar bring en meen dat die legitimiteit van gemeenskaplike besluite alleen afgelei kan word van die legitimiteit van die nasionale regerings Frankryk is tradisioneel n voorstander van n intergoewermentele EU gewees Dit geld ook vir euroskeptiese lande soos die Verenigde Koninkryk en Denemarke Lande soos Belgie Duitsland en Italie neig meer na die supranasionale benadering In die praktyk balanseer die EU tussen beide ekstreme Hierdie balans is egter n moeisame kompromie wat dikwels lei tot ingewikkelde besluitnemingsprosesse Sien ook WysigErasmusbabaVerwysings Wysig en Barnard Catherine Augustus 2007 The Substantive Law of the EU The four freedoms 2 uitg Oxford University Press p 447 ISBN 978 0 19 929035 2 2 0 2 1 United in diversity Europa in Engels Europese Kommissie Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 November 2012 Besoek op 20 Januarie 2010 en European Parliament The Legislative Observatory Europa Europese Kommissie Besoek op 20 Januarie 2010 Brussels EU capital role seen as irreversible in Engels Euractiv com Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Februarie 2016 Besoek op 28 Oktober 2012 European Union in Engels Central Intelligence Agency 26 Junie 2017 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Junie 2020 Besoek op 1 Julie 2017 Eurostat Population on 1 January 2016 in Engels Europese Kommissie Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 April 2020 Besoek op 1 Julie 2017 7 0 7 1 7 2 7 3 7 4 en IMF World Economic Outlook Database Oktober 2016 Internasionale Monetere Fonds Besoek op 1 Julie 2017 Bereken volgens die UNDP data vir die lidlande met geweegde bevolking Gini coefficient of equivalised disposable income source SILC in Engels Eurostat Data Explorer Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Junie 2020 Besoek op 1 Julie 2017 en EUROPA Activities of the European Union Internal Market europa eu Border free Europe single market en papers ssrn com EU and US Perspectives on China s Compliance with Transparency SSRN deur Paolo Farah Besoek op 25 Januarie 2007 Sien asb en ec europa eu Schengen Europe without internal borders Europa Laaste besoek 31 Mei 2012 Rawlinson Kevin Topping Alexandra Murphy Simon Henley Jon Murray Jessica Freedland Jonathan Rawlinson Kevin 1 Februarie 2020 Brexit day end of an era as United Kingdom leaves EU as it happened GB The Guardian ISSN 0261 3077 Besoek op 8 Junie 2020 Geschiedenis van de Benelux in Nederlands Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 April 2020 The Nobel Peace Prize 2012 in Engels Nobelprize org Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Julie 2018 Besoek op 6 Oktober 2017 Verdrag betreffende die werking van die Europese Unie Artikel 1 Verdrag betreffende die Europese Unie Artikel 13 nl europarl europa eu Leden per lidstaat en fractie 7de zittingsperiode Geargiveer 28 Januarie 2011 op Wayback Machine de consilium europa eu Turnusmassig wechselnder Ratsvorsitz Beschluss uber Anderung der Reihenfolge 20 0 20 1 nl europa eu EU instellingen en organen en ec europa eu Official EU languages Verdrag betreffende die werking van die Europese Unie Eerste deel Titel I Verdrag betreffende die Europese Unie Artikel 47Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Europese Unie Amptelike inligting en Amptelike tuisblad en Europese Parlement en Raad van die Europese Unie Geargiveer 10 Mei 2010 op Wayback Machine en Europese Kommissie en Europese Raad en Europese Sentrale BankAfrikaanse persberigteLeopoldt Scholtz Daar skuil meer agter EU as ideologie In Maroela Media 8 Februarie 2017Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Europese Unie amp ol,