×
Eukarioot

Eukariote is lede van die domein Eukaryota: organismes wat organelle binne-in hul selle bevat, soos die selkern, golgi-apparaat, mitochondrium en in plante, chloroplaste. Die domein bevat alle plante, diere, alge, swamme en protiste.

Eukarioot
Tydperk: Orosirium – Nou1850–0 m. jaar gelede
Eukariote en enkele voorbeelde van hul diversiteit – kloksgewys van bo links: Osmia bicornis, Boletus edulis, sjimpansee, Isotricha intestinalis, Ranunculus asiaticus, en Volvox carteri
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
(Chatton, 1925) Whittaker & Margulis, 1978
Supergroepe en koninkryke
  • Archaeplastida
Koninkryk Plantae – Plante
Koninkryk Animalia – Diere
Koninkryk Fungi
  • Hemimastigophora

Eukariotiese organismes wat nie onder die koninkryke Plantae, Animalie of Fungi geklassifiseer kan word nie, word soms in die koninkryk Protista gegroepeer.

In taksonomie word eukariote beskou as een van die drie biologiese domeine waarin lewe verdeel kan word. Die ander twee domeine, Archaea en Bacteria, word saam "prokariote" genoem.

Die verwantskap tussen die eukariote is steeds 'n onderwerp van navorsing. Hierdie is 'n vereenvoudigde kladogram wat die belangrikste groepe toon:

Lewe

Bacteria




Archaea



Eukariote
Bikonta
Archaeplastida

Glaucophyta



Rhodophyta



Viridiplantae (plante)



Harosa
Heterokonta

Alveolata

Ciliophora


Myzozoa



Rhizaria




Excavata



Unikonta

Amoebozoa



Opisthokonta (diere, swamme)







  1. Sakaguchi M, Takishita K, Matsumoto T, Hashimoto T, Inagaki Y (July 2009). "Tracing back EFL gene evolution in the cryptomonads-haptophytes assemblage: separate origins of EFL genes in haptophytes, photosynthetic cryptomonads, and goniomonads". Gene. 441 (1–2): 126–31. doi:. PMID .
  2. Adl SM, Simpson AG, Lane CE, Lukeš J, Bass D, Bowser SS, et al. (September 2012). (PDF). The Journal of Eukaryotic Microbiology. 59 (5): 429–93. doi:. PMC. PMID . Geargiveer vanaf (PDF) op 16 June 2016.
Hierdie artikel omtrent 'n Biologieverwante onderwerp is slegs 'n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 25, 2021

eukarioot, eukariote, lede, domein, eukaryota, organismes, organelle, binne, selle, bevat, soos, selkern, golgi, apparaat, mitochondrium, plante, chloroplaste, domein, bevat, alle, plante, diere, alge, swamme, protiste, tydperk, orosirium, 1850, jaar, gelede, . Eukariote is lede van die domein Eukaryota organismes wat organelle binne in hul selle bevat soos die selkern golgi apparaat mitochondrium en in plante chloroplaste Die domein bevat alle plante diere alge swamme en protiste Eukarioot Tydperk Orosirium Nou 1850 0 m jaar gelede Had Arch Proter Fan Eukariote en enkele voorbeelde van hul diversiteit kloksgewys van bo links Osmia bicornis Boletus edulis sjimpansee Isotricha intestinalis Ranunculus asiaticus en Volvox carteriWetenskaplike klassifikasieDomein Eukaryota Chatton 1925 Whittaker amp Margulis 1978Supergroepe 2 en koninkrykeArchaeplastidaKoninkryk Plantae Plante dd Hacrobia 1 Sar Stramenopiles Alveolata Rhizaria Discoba Loukozoa Amoebozoa OpisthokontaKoninkryk Animalia Diere Koninkryk Fungi dd Hemimastigophora Eukariotiese organismes wat nie onder die koninkryke Plantae Animalie of Fungi geklassifiseer kan word nie word soms in die koninkryk Protista gegroepeer In taksonomie word eukariote beskou as een van die drie biologiese domeine waarin lewe verdeel kan word Die ander twee domeine Archaea en Bacteria word saam prokariote genoem Kladogram WysigDie verwantskap tussen die eukariote is steeds n onderwerp van navorsing Hierdie is n vereenvoudigde kladogram wat die belangrikste groepe toon Lewe BacteriaArchaeaEukariote Bikonta Archaeplastida GlaucophytaRhodophytaViridiplantae plante Harosa Heterokonta Bacillariophyceae diatome OchrophytaOomycotaAlveolata CiliophoraMyzozoa ApicomplexaDinozoa DinoflagellataProtalveolataRhizariaExcavataUnikonta AmoebozoaOpisthokonta diere swamme Verwysings Wysig Sakaguchi M Takishita K Matsumoto T Hashimoto T Inagaki Y July 2009 Tracing back EFL gene evolution in the cryptomonads haptophytes assemblage separate origins of EFL genes in haptophytes photosynthetic cryptomonads and goniomonads Gene 441 1 2 126 31 doi 10 1016 j gene 2008 05 010 PMID 18585873 Adl SM Simpson AG Lane CE Lukes J Bass D Bowser SS et al September 2012 The revised classification of eukaryotes PDF The Journal of Eukaryotic Microbiology 59 5 429 93 doi 10 1111 j 1550 7408 2012 00644 x PMC 3483872 PMID 23020233 Geargiveer vanaf die oorspronklike PDF op 16 June 2016 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Eukarioot Wikispecies het meer inligting verwant aan Eukarioot Hierdie artikel omtrent n Biologieverwante onderwerp is slegs n saadjie Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Eukarioot amp ol,