×
Etruria

Etruria is 'n voorstad van Stoke-on-Trent in Staffordshire, Engeland.

Etruria
Voorstad
'n Kanaaltoneel in Etruria
Etruria
Koördinate:53°01′08″N2°11′58″W /53.01889°N 2.19944°W /53.01889; -2.19944
Land Verenigde Koninkryk
Land (VK)Engeland
CountyStaffordshire
StreekWes-Midlands
DistrikStoke-on-Trent
TydsoneUTC+00:00 (MGT)
SomertydUTC+01:00 (BST)
Poskode
ST1
Skakelkodes01782
Etruria Hall, setel van die Wedgwood-familie

Etruria was die vierde en voorlaaste setel wat vir die Wedgwood-pottebakkery en -porseleinfabriek gekies is. Josiah Wedgwood, wat sy sake vooraf vanuit Burslem bedryf het, het sy nuwe aanleg in 1769 geopen. Dit is na die Italiaanse distrik Etrurië vernoem, die stamland van die Etruskers wat vir hulle kunsvolle ambagsprodukte bekend staan. Die werksterrein naby die Trent-en-Merseykanaal het 140 hektaar beslaan.

Naas Wedgwood se huis, Etruria Hall, was ook die Etruria Works op die terrein geleë. Die fabriek is tot en met 1950 deur Wedgwood bedryf. WEdgwood se huidige aanleg is in Barlaston geleë, 'n dorp sowat ses myl ten suide van die vroeëre terrein.

Thomas Wedgwood (1771-1805) het sy baanbrekerswerk op die gebied van fotografie in die 1790's in Etruria Hall gedoen.

Publikasie datum: September 26, 2021

etruria, voorstad, stoke, trent, staffordshire, engeland, voorstad, kanaaltoneel, koördinate, 01889, 19944, 01889, 19944land, verenigde, koninkrykland, engelandcountystaffordshirestreekwes, midlandsdistrikstoke, trenttydsoneutc, somertydutc, poskodest1skakelko. Etruria is n voorstad van Stoke on Trent in Staffordshire Engeland EtruriaVoorstad n Kanaaltoneel in EtruriaEtruriaKoordinate 53 01 08 N 2 11 58 W 53 01889 N 2 19944 W 53 01889 2 19944Land Verenigde KoninkrykLand VK EngelandCountyStaffordshireStreekWes MidlandsDistrikStoke on TrentTydsoneUTC 00 00 MGT SomertydUTC 01 00 BST PoskodeST1Skakelkodes01782Setel van Wedgwood Wysig Etruria Hall setel van die Wedgwood familie Etruria was die vierde en voorlaaste setel wat vir die Wedgwood pottebakkery en porseleinfabriek gekies is Josiah Wedgwood wat sy sake vooraf vanuit Burslem bedryf het het sy nuwe aanleg in 1769 geopen Dit is na die Italiaanse distrik Etrurie vernoem die stamland van die Etruskers wat vir hulle kunsvolle ambagsprodukte bekend staan Die werksterrein naby die Trent en Merseykanaal het 140 hektaar beslaan Naas Wedgwood se huis Etruria Hall was ook die Etruria Works op die terrein gelee Die fabriek is tot en met 1950 deur Wedgwood bedryf WEdgwood se huidige aanleg is in Barlaston gelee n dorp sowat ses myl ten suide van die vroeere terrein Thomas Wedgwood 1771 1805 het sy baanbrekerswerk op die gebied van fotografie in die 1790 s in Etruria Hall gedoen Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Etruria amp ol,