×
Ethiopiese kalender

Die Ethiopiese kalender (Amharies: ye'Ītyōṗṗyā zemen āḳoṭaṭer) is die belangrikste kalender wat in Ethiopië in gebruik is, en is gelyk aan die liturgiese jaar van die Eritrees-Ortodokse Kerk, waar hierdie kalender as die Ge'ez kalender bekend staan. Die tydrekening is gebaseer op die ouer Alexandrynse of Koptiese kalender, wat weer op die nog ouer Egiptiese kalender gebaseer is. Net soos die Juliaanse kalender het die Ethiopiese kalender elke vier jaar (sonder uitsondering) 'n aantal dae oor en begin die jaar volgens die Juliaanse kalender op 29 Augustus of 30 Augustus.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 03, 2021

ethiopiese, kalender, amharies, Ītyōṗṗyā, zemen, āḳoṭaṭer, belangrikste, kalender, ethiopië, gebruik, gelyk, liturgiese, jaar, eritrees, ortodokse, kerk, waar, hierdie, kalender, kalender, bekend, staan, tydrekening, gebaseer, ouer, alexandrynse, koptiese, kal. Die Ethiopiese kalender Amharies ye ityōṗṗya zemen aḳoṭaṭer is die belangrikste kalender wat in Ethiopie in gebruik is en is gelyk aan die liturgiese jaar van die Eritrees Ortodokse Kerk waar hierdie kalender as die Ge ez kalender bekend staan Die tydrekening is gebaseer op die ouer Alexandrynse of Koptiese kalender wat weer op die nog ouer Egiptiese kalender gebaseer is Net soos die Juliaanse kalender het die Ethiopiese kalender elke vier jaar sonder uitsondering n aantal dae oor en begin die jaar volgens die Juliaanse kalender op 29 Augustus of 30 Augustus Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Ethiopiese kalender amp ol,