×
Eris (dwergplaneet)

Eris, amptelik 136199 Eris, is die dwergplaneet (en plutoïde) in die Sonnestelsel met die grootste massa. Met 'n deursnee van 2 326 km is dit die tweede grootste dwergplaneet (effens kleiner as Pluto). Dit is bekend nadat New Horizons laasgenoemde se deursnee in Julie 2015 as 2 376,6 km gemeet het.

Eris

Eris en sy maan Disnomia (links), soos waargeneem deur die Hubble-ruimteteleskoop.
Ontdekking
Ontdek deur Michael E. Brown
Chad Trujillo
David Rabinowitz
Datum 5 Januarie 2005
Alternatiewe name2003 UB313
Kleinplaneet-kategorie Dwergplaneet
TNV
Plutoïde
VSV
Etimologie Eris
Wentelbaaneienskappe
Epog 6 Maart 2006
(JD 2 453 800,5)
Afelium 97,56 AE
14,609 km
Perihelium 37,77 AE
5,659 km
Semihoofas 67,67 AE
10,129 km
Wentelperiode 203 600 dae
557 jaar
Gem. omwentelingspoed 3,436 km/s
Gem. anomalie 197,634 27°
Hellingshoek 44,187°
Lengteligging van stygende nodus 35,869 6°
Periheliumhoek 151,430 5°
Natuurlike satelliete Disnomia
Fisiese eienskappe
Gem. radius 1163 ± 6 km
Oppervlakte 17 000 000 km²
Massa (1,67 ± 0,02)22 kg
(0,0028 aardmassas)
(0,23 maanmassas)
Gem. digtheid 2,52 ± 0,05 g/cm3
Oppervlak-
aantrekkingskrag
0,827 m/s2
Ontsnapping-
snelheid
1,384 km/s
Sideriese
rotasieperiode
25,9 ± 8 h
Oppervlak-temp.
(ongeveer)
mingem.maks
30 K42,5 K55 K
Spektraaltipe: B-V = 0,78, V-R = 0,45
Skynmagnitude 18,7
Absolute magnitude −1,19 ± 0,3
Hoekgrootte 40 milli-boogsekondes
Animasie wat die beweging van Eris aandui op die beelde wat tot die ontdekking daarvan gelei het. Eris word uitgewys met 'n pyl. Die drie rame is oor 'n tydperk van drie uur geneem.
'n Kunstenaarsvoorstelling van Eris.
'n Kunstenaarsvoorstelling van Eris met sy satelliet Disnomia.

Inhoud

Eris is op 5 Januarie 2005 ontdek deur 'n span sterrekundiges van die Palomar-sterrewag in Kalifornië onder leiding van Mike Brown, wat dit tydelik "Xena" gedoop het (na die hoofkarakter in die televisiereeks Xena: Warrior Princess).

Die ontdekking is later daardie jaar bevestig. In September 2006 is dit genoem na Eris, die Griekse godin van twis en onenigheid.

Eris is drie keer verder van die son af as Pluto, naamlik 96,7 AE. Dit is die voorwerp met die negende grootste massa wat regstreeks om die Son wentel, en die 16de grootste massa in die Sonnestelsel (sewe mane is swaarder as al die bekende dwergplanete). Dit is ook die grootste liggaam wat nog nie deur ’n ruimtetuig besoek is nie. Eris het ’n deursnee van 2 326 km. Sy massa is sowat 0,27% van die Aarde s'n en sowat 27% meer as Pluto s'n, hoewel Pluto groter is.

Eris is verder as die Kuiper-gordel geleë, in 'n streek wat as die verstrooide skyf bekend staan. Dit het self 'n natuurlike satelliet, Disnomia. Onlangse waarnemings het geen aanduidings van ander mane gevind nie. Met die uitsondering van 'n paar komete en2018 VG18, wat op 17 Desember 2018 ontdek is, is Eris en Disnomia die mees afgeleë natuurlike voorwerpe in die Sonnestelsel.

Omdat eers geglo is dat Eris groter as Pluto is, het sy ontdekkers en Nasa dit aanvanklik as die 10de planeet in die Sonnestelsel beskryf. Hierdie beskrywing en die potensiële bestaan van ander soortgelyke hemelliggame het die Internasionale Astronomiese Unie (IAU) genoodsaak om die term "planeet" vir die eerste keer te definieer. Volgens hierdie definisie, wat op 24 Augustus 2006 aanvaar is, word Eris, Pluto, Ceres, Haumea en Makemake tans almal as "dwergplanete" geklassifiseer. So is die getal planete in die Sonnestelsel tot agt verminder, dieselfde as voor Pluto se ontdekking in 1930.

  1. Staff (2007-05-01). . IAU: Minor Planet Center. Besoek op2007-05-05.
  2. Mike Brown (2006). (in Engels). vanaf die oorspronklike op 10 September 2014. Besoek op3 Mei 2007.
  3. . 2009-11-20. Besoek op2009-01-21.
  4. . Minor Planet Center. Besoek op2008-09-10.
  5. Buie, Marc (2007-11-06). . Deep Ecliptic Survey. Besoek op2007-12-08.
  6. Sicardy, B.; Ortiz, J. L.; Assafin, M.; Jehin, E.; Maury, A.; Lellouch, E.; Gil-Hutton, R.; Braga-Ribas, F.; Colas, F. (2011). (PDF). European Planetary Science Congress Abstracts. 6: 137. Bibcode:. Besoek op2011-09-14.
  7. Beatty, Kelly (November 2010). . NewScientist.com. Sky and Telescope. Besoek op2011-10-17.
  8. Beatty, Kelly (2010-11-07). . Sky & Telescope (Nuus-webjoernaal). Geargiveer vanaf op 2011-08-30. Besoek op2011-10-17.
  9. . Wiskunde Departement, Universiteit van Pisa, Italië. Besoek op2009-03-16.
  10. Bertoldi F., Altenhoff W., Weiss A., Menten K. M., Thum C. (2006). "The trans-Neptunian object UB313 is larger than Pluto". Nature. 439 (7076): 563–564. Bibcode:. doi:. PMID .AS1-onderhoud: meer as een naam: authors list (link)
  11. Michael E. Brown en Emily L. Schaller (2007). (oorsigbladsy). Science. 316 (5831): 1585. doi:. PMID .
  12. . space.com (in Engels). 2007. vanaf die oorspronklike op 15 November 2010. Besoek op14 Junie 2007.
  13. . www.nasa.gov. 2015. vanaf die oorspronklike op 14 Maart 2020. Besoek op14 Julie 2015.
  14. Brown, Mike (2010). (in Engels). Mike Brown's Planets. vanaf die oorspronklike op 21 November 2019. Besoek op7 November 2010.
  15. Brown, Mike (November 22, 2010). . Mike Brown's Planets. Besoek opNovember 23, 2010.
  16. . Nasa. 2015. vanaf die oorspronklike op 14 Maart 2020. Besoek op13 Julie 2015.
  17. Stern, S. A.; Grundy, W.; McKinnon, W. B.; Weaver, H. A.; Young, L. A. (2017). "The Pluto System After New Horizons". Annual Review of Astronomy and Astrophysics. 2018: 357–392. arXiv:. doi:.
  18. Brown, Michael E.; Schaller, Emily L. (15 Junie 2007). (PDF). Science. 316 (5831): 1585. Bibcode:. doi:. PMID .AS1-onderhoud: ref=harv (link)


Publikasie datum: Augustus 15, 2021

eris, dwergplaneet, eris, amptelik, 136199, eris, dwergplaneet, plutoïde, sonnestelsel, grootste, massa, deursnee, tweede, grootste, dwergplaneet, effens, kleiner, pluto, bekend, nadat, horizons, laasgenoemde, deursnee, julie, 2015, gemeet, eris, eris, maan, d. Eris amptelik 136199 Eris is die dwergplaneet en plutoide in die Sonnestelsel met die grootste massa 12 13 Met n deursnee van 2 326 km is dit die tweede grootste dwergplaneet effens kleiner as Pluto 14 15 16 Dit is bekend nadat New Horizons laasgenoemde se deursnee in Julie 2015 as 2 376 6 km gemeet het 17 18 Eris Eris en sy maan Disnomia links soos waargeneem deur die Hubble ruimteteleskoop OntdekkingOntdek deur Michael E Brown Chad Trujillo David Rabinowitz 1 Datum 5 Januarie 2005 2 Alternatiewe name2003 UB313 3 Kleinplaneet kategorie Dwergplaneet TNV Plutoide VSV 4 5 Etimologie ErisWentelbaaneienskappe 3 Epog 6 Maart 2006 JD 2 453 800 5 6 Afelium 97 56 AE 14 609 kmPerihelium 37 77 AE 5 659 kmSemihoofas 67 67 AE 10 129 kmWentelperiode 203 600 dae 557 jaarGem omwentelingspoed 3 436 km sGem anomalie 197 634 27 Hellingshoek 44 187 Lengteligging van stygende nodus 35 869 6 Periheliumhoek 151 430 5 Natuurlike satelliete DisnomiaFisiese eienskappeGem radius 1163 6 km 7 8 Oppervlakte 17 000 000 km Massa 1 67 0 02 22 kg 0 0028 aardmassas 0 23 maanmassas Gem digtheid 2 52 0 05 g cm3 7 9 Oppervlak aantrekkingskrag 0 827 m s2Ontsnapping snelheid 1 384 km sSideriese rotasieperiode 25 9 8 h 3 Oppervlak temp ongeveer mingem maks30 K42 5 K55 KSpektraaltipe B V 0 78 V R 0 45Skynmagnitude 18 7 10 Absolute magnitude 1 19 0 3 3 Hoekgrootte 40 milli boogsekondes 11 Animasie wat die beweging van Eris aandui op die beelde wat tot die ontdekking daarvan gelei het Eris word uitgewys met n pyl Die drie rame is oor n tydperk van drie uur geneem n Kunstenaarsvoorstelling van Eris n Kunstenaarsvoorstelling van Eris met sy satelliet Disnomia Inhoud 1 Geskiedenis 2 Eienskappe 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsGeskiedenis WysigEris is op 5 Januarie 2005 ontdek deur n span sterrekundiges van die Palomar sterrewag in Kalifornie onder leiding van Mike Brown wat dit tydelik Xena gedoop het na die hoofkarakter in die televisiereeks Xena Warrior Princess Die ontdekking is later daardie jaar bevestig In September 2006 is dit genoem na Eris die Griekse godin van twis en onenigheid Eienskappe WysigEris is drie keer verder van die son af as Pluto naamlik 96 7 AE Dit is die voorwerp met die negende grootste massa wat regstreeks om die Son wentel en die 16de grootste massa in die Sonnestelsel sewe mane is swaarder as al die bekende dwergplanete Dit is ook die grootste liggaam wat nog nie deur n ruimtetuig besoek is nie Eris het n deursnee van 2 326 km 7 Sy massa is sowat 0 27 van die Aarde s n 19 13 en sowat 27 meer as Pluto s n hoewel Pluto groter is 14 Eris is verder as die Kuiper gordel gelee in n streek wat as die verstrooide skyf bekend staan Dit het self n natuurlike satelliet Disnomia Onlangse waarnemings het geen aanduidings van ander mane gevind nie Met die uitsondering van n paar komete en 2018 VG18 wat op 17 Desember 2018 ontdek is is Eris en Disnomia die mees afgelee natuurlike voorwerpe in die Sonnestelsel 2 10 Omdat eers geglo is dat Eris groter as Pluto is het sy ontdekkers en Nasa dit aanvanklik as die 10de planeet in die Sonnestelsel beskryf Hierdie beskrywing en die potensiele bestaan van ander soortgelyke hemelliggame het die Internasionale Astronomiese Unie IAU genoodsaak om die term planeet vir die eerste keer te definieer Volgens hierdie definisie wat op 24 Augustus 2006 aanvaar is word Eris Pluto Ceres Haumea en Makemake tans almal as dwergplanete geklassifiseer So is die getal planete in die Sonnestelsel tot agt verminder dieselfde as voor Pluto se ontdekking in 1930 Verwysings Wysig Staff 2007 05 01 Discovery Circumstances Numbered Minor Planets IAU Minor Planet Center Besoek op 2007 05 05 2 0 2 1 Mike Brown 2006 The discovery of 2003 UB313 Eris the largest known dwarf planet in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 September 2014 Besoek op 3 Mei 2007 3 0 3 1 3 2 3 3 JPL Small Body Database Browser 136199 Eris 2003 UB313 2009 11 20 Besoek op 2009 01 21 List Of Centaurs and Scattered Disk Objects Minor Planet Center Besoek op 2008 09 10 Buie Marc 2007 11 06 Orbit Fit and Astrometric record for 136199 Deep Ecliptic Survey Besoek op 2007 12 08 Asteroid Observing Services 7 0 7 1 7 2 Sicardy B Ortiz J L Assafin M Jehin E Maury A Lellouch E Gil Hutton R Braga Ribas F Colas F 2011 Size density albedo and atmosphere limit of dwarf planet Eris from a stellar occultation PDF European Planetary Science Congress Abstracts 6 137 Bibcode 2011epsc conf 137S Besoek op 2011 09 14 Beatty Kelly November 2010 Former tenth planet may be smaller than Pluto NewScientist com Sky and Telescope Besoek op 2011 10 17 Beatty Kelly 2010 11 07 Eris Gets Dwarfed Is Pluto Bigger Sky amp Telescope Nuus webjoernaal Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2011 08 30 Besoek op 2011 10 17 10 0 10 1 AstDys 136199 Eris Ephemerides Wiskunde Departement Universiteit van Pisa Italie Besoek op 2009 03 16 Bertoldi F Altenhoff W Weiss A Menten K M Thum C 2006 The trans Neptunian object UB313 is larger than Pluto Nature 439 7076 563 564 Bibcode 2006Natur 439 563B doi 10 1038 nature04494 PMID 16452973 AS1 onderhoud meer as een naam authors list link Michael E Brown en Emily L Schaller 2007 The Mass of Dwarf Planet Eris oorsigbladsy Science 316 5831 1585 doi 10 1126 science 1139415 PMID 17569855 13 0 13 1 Dwarf Planet Outweighs Pluto space com in Engels 2007 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 November 2010 Besoek op 14 Junie 2007 14 0 14 1 How Big Is Pluto New Horizons Settles Decades Long Debate www nasa gov 2015 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Maart 2020 Besoek op 14 Julie 2015 Brown Mike 2010 The shadowy hand of Eris in Engels Mike Brown s Planets Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 November 2019 Besoek op 7 November 2010 Brown Mike November 22 2010 How big is Pluto anyway Mike Brown s Planets Besoek op November 23 2010 Franck Marchis on 2010 11 08 How Big Is Pluto New Horizons Settles Decades Long Debate Nasa 2015 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Maart 2020 Besoek op 13 Julie 2015 Stern S A Grundy W McKinnon W B Weaver H A Young L A 2017 The Pluto System After New Horizons Annual Review of Astronomy and Astrophysics 2018 357 392 arXiv 1712 05669 doi 10 1146 annurev astro 081817 051935 Brown Michael E Schaller Emily L 15 Junie 2007 The Mass of Dwarf Planet Eris PDF Science 316 5831 1585 Bibcode 2007Sci 316 1585B doi 10 1126 science 1139415 PMID 17569855 AS1 onderhoud ref harv link Eksterne skakels WysigEris by die JPL Small Body Database KPS databasis se inskrywing vir 136199 Eris Michael Brown se webblad oor Eris Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Eris dwergplaneet Die Sonnestelsel Son Aardplanete Mercurius Venus Aarde Mars Gasreuse Jupiter Saturnus Ysreuse Uranus Neptunus Planete Reuseplanete Dwergplanete Pluto Ceres Haumea Makemake ErisMane Aarde Mars Kleinplanete Jupiter Saturnus Uranus Neptunus Pluto Haumea Eris Ringe Jupiter Saturnus Uranus NeptunusKlein Sonnestelselliggame Kleinplanete Asteroides Naby aarde voorwerpe Sentoure Trans Neptunus voorwerpe Komete Gordels en wolke Asteroidegordel Kuipergordel Verstrooide skyf Hillswolk OortwolkOntsluit van https af wikipedia org w index php title Eris dwergplaneet amp ol,