×
Eridanus (sterrebeeld)

Eridanus of Rivier is ’n sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit is die Antieke Griekse naam van die Po-rivier in Italië. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde. Eridanus is die sesde grootste sterrebeeld.

Eridanus
Latynse naam Eridanus
Genitief Eridani
Afkorting Eri
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 3,25h
Deklinasie -29º
Grootte 1 138 vk. grade (6de)
Kwadrant SQ1
Besonderhede
Hoofsterre 24
Helderste ster Achernar (α Eri)
Naaste ster Epsilon Eridani (ε Eri)
Sterre helderder as 3 m 4
Sterre met planete 27
Messier-voorwerpe 0
Bayer-/Flamsteed-sterre 87
Simboliek Eridanus (Po-rivier) in Italië
Aangrensende sterrebeelde
Walvis, Oond, Feniks, Suidelike Waterslang, Toekan (hoek), Horlosie, Graveerstif, Haas, Jagter, Bul
Portaal Sterrekunde

Inhoud

’n Kunstenaarsvoorstelling van ’n planeet soortgelyk aan Jupiter wat om die naaste ster, Epsilon Eridani, wentel.

Sterre

Die helderste ster in Eridanus is Achernar (α Eri), met ’n helderheid van 1 mag. Dit is ’n eienaardige ster: dis een van die platste sterre sover bekend. Waarnemings dui aan dat sy radius by sy ewenaar sowat 50% groter is as by die pole. Die verwringing vind plaas omdat die ster baie vinnig in die rondte tol.

Nog ’n bekende ster is Epsilon Eridani, wat baie naby aan die Aarde en baie soos die son is. Daar word nou geglo dit het minstens een planeet wat waarskynlik ’n gasreus is, nes Jupiter.

Sterrestelsels

Eridanus bevat die sterrestelsels NGC 1234 en NGC 1300. Laasgenoemde is ’n spiraalvormige sterrestelsel 69 miljoen ligjare van die Aarde af. Binne-in die spiraal bestaan ’n ander spiraalvormige sterrestelsel met ’n deursnee van 3 300 ligjare.

Die Eridanus-superleemte is die grootste superleemte (’n deel van die heelal waarin geen sterrestelsels voorkom nie) wat nog ontdek is. Dit het ’n deursnee van omtrent 1 miljard ligjare en kan nie verduidelik word aan die hand van huidige teorieë oor die ontstaan van die heelal nie. Daar word geglo dat dit veroorsaak word deur ’n kwantumverstrengeling tussen ons heelal en ’n ander een.

Die naam Eridanus verwys na die Po, die langste rivier in Italië. Sy verbinding met ’n rivier kom van die manier waarop sy sterre ’n kronkelpad vorm. Op sommige sterkaarte word Eridanus voorgestel as ’n rivier wat vloei uit die water wat die Waterdraer uitgooi.

  1. Wilkins, Jamie; Dunn, Robert (2006). 300 Astronomical Objects: A Visual Reference to the Universe. Buffalo, New York: Firefly Books. ISBN 978-1-55407-175-3.
  2. NRAO-webtuiste, besoek op 24 Augustus 2007.
  3. . Geargiveer vanaf op 22 Desember 2008. Besoek op29 Junie 2012.
  4. , BBC News.
  • Ridpath, Ian; Tirion, Wil (2007). Stars and Planets Guide. Londen: Collins/Princeton: Princeton University Press. ISBN 978-0-00-725120-9.
  • Star Names, Their Lore and Legend, Richard Hinckley Allen, New York, Dover


Die 88 moderne sterrebeelde

AgterdekAkkedisAltaarAndromedaArendBeeldhouerBekerBerenike se HareBoogskutterBulDolfynDraakDriehoekDuifEenhoringEridanusFeniksGraveerstifGroot BeerGroot HondHaasHerculesHorlosieIndiërJaghondeJagterKameelperdKameleonKielKlein BeerKlein HondKlein LeeuKoetsierKompasKassiopeiaKefeusKraaiKraanvoëlKreefNetLeeuLierLugpompMaagdMikroskoopNoordelike KroonNoordelike WaterslangOktantOondParadysvoëlPasserPerseusPouPylRamRooikatSeileSekstantSentourSkerpioenSkildSkilderSlangSlangdraerSteenbokSuidelike DriehoekSuidelike KroonSuidelike VisSuidelike WaterslangSuiderkruisSwaanSwaardvisTafelTeleskoopToekanTweelingVeewagterVisseVlieënde PerdVlieënde VisVliegVosVulWalvisWaterdraerWeegskaalWinkelhaakWolf


Publikasie datum: September 08, 2021

eridanus, sterrebeeld, eridanus, rivier, sterrebeeld, suidelike, hemelruim, antieke, griekse, naam, rivier, italië, konstellasies, deur, eeuse, sterrekundige, ptolemeus, beskryf, steeds, moderne, sterrebeelde, eridanus, sesde, grootste, sterrebeeld, eridanusla. Eridanus of Rivier is n sterrebeeld in die suidelike hemelruim Dit is die Antieke Griekse naam van die Po rivier in Italie Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde Eridanus is die sesde grootste sterrebeeld EridanusLatynse naam EridanusGenitief EridaniAfkorting EriWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 3 25hDeklinasie 29ºGrootte 1 138 vk grade 6de Kwadrant SQ1BesonderhedeHoofsterre 24Helderste ster Achernar a Eri Naaste ster Epsilon Eridani e Eri Sterre helderder as 3 m 4Sterre met planete 27Messier voorwerpe 0Bayer Flamsteed sterre 87Simboliek Eridanus Po rivier in ItalieAangrensende sterrebeeldeWalvis Oond Feniks Suidelike Waterslang Toekan hoek Horlosie Graveerstif Haas Jagter BulPortaal Sterrekunde Inhoud 1 Ruimtevoorwerpe 1 1 Sterre 1 2 Sterrestelsels 2 Superleemte 3 Uitbeelding 4 Verwysings 5 Eksterne skakelsRuimtevoorwerpe Wysig n Kunstenaarsvoorstelling van n planeet soortgelyk aan Jupiter wat om die naaste ster Epsilon Eridani wentel Sterre Wysig Die helderste ster in Eridanus is Achernar a Eri met n helderheid van 1 mag Dit is n eienaardige ster dis een van die platste sterre sover bekend Waarnemings dui aan dat sy radius by sy ewenaar sowat 50 groter is as by die pole Die verwringing vind plaas omdat die ster baie vinnig in die rondte tol Nog n bekende ster is Epsilon Eridani wat baie naby aan die Aarde en baie soos die son is Daar word nou geglo dit het minstens een planeet wat waarskynlik n gasreus is nes Jupiter Sterrestelsels Wysig Eridanus bevat die sterrestelsels NGC 1234 en NGC 1300 Laasgenoemde is n spiraalvormige sterrestelsel 69 miljoen ligjare van die Aarde af Binne in die spiraal bestaan n ander spiraalvormige sterrestelsel met n deursnee van 3 300 ligjare 1 Superleemte WysigDie Eridanus superleemte is die grootste superleemte n deel van die heelal waarin geen sterrestelsels voorkom nie wat nog ontdek is Dit het n deursnee van omtrent 1 miljard ligjare en kan nie verduidelik word aan die hand van huidige teoriee oor die ontstaan van die heelal nie 2 Daar word geglo dat dit veroorsaak word deur n kwantumverstrengeling tussen ons heelal en n ander een 3 4 5 Uitbeelding WysigDie naam Eridanus verwys na die Po die langste rivier in Italie Sy verbinding met n rivier kom van die manier waarop sy sterre n kronkelpad vorm Op sommige sterkaarte word Eridanus voorgestel as n rivier wat vloei uit die water wat die Waterdraer uitgooi Verwysings Wysig Wilkins Jamie Dunn Robert 2006 300 Astronomical Objects A Visual Reference to the Universe Buffalo New York Firefly Books ISBN 978 1 55407 175 3 NRAO Astronomers Find Enormous Hole in the Universe NRAO webtuiste besoek op 24 Augustus 2007 The void Imprint of another universe Evidence for a parallel universe Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Desember 2008 Besoek op 29 Junie 2012 Great cosmic nothingness found BBC News Ridpath Ian Tirion Wil 2007 Stars and Planets Guide Londen Collins Princeton Princeton University Press ISBN 978 0 00 725120 9 Star Names Their Lore and Legend Richard Hinckley Allen New York DoverEksterne skakels WysigThe Deep Photographic Guide to the Constellations Eridanus Epsilon Eridani Starry Night Photography Eridanus Constellation Star Tales Eridanus Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Eridanus sterrebeeld Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Die 88 moderne sterrebeeldeAgterdek Akkedis Altaar Andromeda Arend Beeldhouer Beker Berenike se Hare Boogskutter Bul Dolfyn Draak Driehoek Duif Eenhoring Eridanus Feniks Graveerstif Groot Beer Groot Hond Haas Hercules Horlosie Indier Jaghonde Jagter Kameelperd Kameleon Kiel Klein Beer Klein Hond Klein Leeu Koetsier Kompas Kassiopeia Kefeus Kraai Kraanvoel Kreef Net Leeu Lier Lugpomp Maagd Mikroskoop Noordelike Kroon Noordelike Waterslang Oktant Oond Paradysvoel Passer Perseus Pou Pyl Ram Rooikat Seile Sekstant Sentour Skerpioen Skild Skilder Slang Slangdraer Steenbok Suidelike Driehoek Suidelike Kroon Suidelike Vis Suidelike Waterslang Suiderkruis Swaan Swaardvis Tafel Teleskoop Toekan Tweeling Veewagter Visse Vlieende Perd Vlieende Vis Vlieg Vos Vul Walvis Waterdraer Weegskaal Winkelhaak WolfOntsluit van https af wikipedia org w index php title Eridanus sterrebeeld amp ol,