fbpx
Wikipedia

Erbium

68 holmiumerbiumtulium
-

Er

Fm
Algemeen
Naam, simbool, getal erbium, Er, 68
Chemiese reeks lantaniede
Groep, periode, blok 3, 6, f
Voorkoms
Atoommassa 167,28 (1) g/mol
Elektronkonfigurasie [Xe] 4f126s2
Elektrone per skil 2, 8, 18, 30, 8, 2
Fisiese eienskappe
Toestand vastestof
Digtheid (naby k.t.) 9.05 g/cm³
Smeltpunt 1803 K
(1530 °C)
Kookpunt 3133 K
(2860 °C)
Atoomeienskappe
Kristalstruktuur heksagonaal digspakking
Stukturbericht-kode A3
Oksidasietoestande 3
(matige basiese oksied)
Elektronegatiwiteit 1,24 (Skaal van Pauling)


Erbium is ’n chemiese element met die atoomgetal 68 en simbool Er. Dit is in 1843 deur Carl Gustav Mosander ontdek.[1] Erbium val in die lantaniedreeks en is ’n silwerwit metaal as dit kunsmatig geïsoleer word. Natuurlike erbium word op aarde altyd in chemiese vebindings met ander elemente aangetref. As sulks is dit ’n seldsame aardelement wat verbind word met verskeie ander seldsame elemente in die mineraal gadoliniet van Ytterby in Swede, waar yttrium, ytterbium en terbium ontdek is.

Dit is 'n sagte en pletbare, silwerwit metaal wat in lug stabieler is as die meeste lantaniede. Dit los nogtans in verdunde sure op. Erbium word in Binne-Mongolie se bastnasiet aangetref, maar dit is 'n kleine komponent. Ander minerale soos xenotiem (yttriumfosfaat) en euxeriet is ryker bronne.[2]

Erbium se hoofgebruike hou verband met sy pienk ione Er3+ waarvan die optiese fluoresserende eienskappe veral nuttig is in sekere laserprodukte. Talle mediese toerusting (byvoorbeeld in dermatologie en tandheelkunde) maak gebruik van Er:YAG-lasers en erbium-ione se 2 940 nm-emissie, wat hulpsaam is in onder meer laserchirurgie.

As dotering word Er3+ ook gebruik vir ligversterking in optiese vesels.[3]

Verwysings

  1. "chemicool" (in Engels). vanaf die oorspronklike op 13 Desember 2019. Besoek op 9 Februarie 2017.
  2. "minor metals trade association" (in Engels). vanaf die oorspronklike op 21 April 2020.
  3. "RP photonics" (in Engels). vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2020.

Eksterne skakels

  • WebElements.com – Erbium
  • It's Elemental – Erbium



Erbium
erbium, holmium, erbium, tulium, periodieke, tabelalgemeennaam, simbool, getal, erbium, 68chemiese, reeks, lantaniedegroep, periode, blok, fvoorkomsatoommassa, molelektronkonfigurasie, 4f126s2elektrone, skil, 2fisiese, eienskappetoestand, vastestofdigtheid, na. 68 holmium erbium tulium Er Fm Periodieke tabelAlgemeenNaam simbool getal erbium Er 68Chemiese reeks lantaniedeGroep periode blok 3 6 fVoorkomsAtoommassa 167 28 1 g molElektronkonfigurasie Xe 4f126s2Elektrone per skil 2 8 18 30 8 2Fisiese eienskappeToestand vastestofDigtheid naby k t 9 05 g cm Smeltpunt 1803 K 1530 C Kookpunt 3133 K 2860 C AtoomeienskappeKristalstruktuur heksagonaal digspakkingStukturbericht kode A3Oksidasietoestande 3 matige basiese oksied Elektronegatiwiteit 1 24 Skaal van Pauling Erbium is n chemiese element met die atoomgetal 68 en simbool Er Dit is in 1843 deur Carl Gustav Mosander ontdek 1 Erbium val in die lantaniedreeks en is n silwerwit metaal as dit kunsmatig geisoleer word Natuurlike erbium word op aarde altyd in chemiese vebindings met ander elemente aangetref As sulks is dit n seldsame aardelement wat verbind word met verskeie ander seldsame elemente in die mineraal gadoliniet van Ytterby in Swede waar yttrium ytterbium en terbium ontdek is Dit is n sagte en pletbare silwerwit metaal wat in lug stabieler is as die meeste lantaniede Dit los nogtans in verdunde sure op Erbium word in Binne Mongolie se bastnasiet aangetref maar dit is n kleine komponent Ander minerale soos xenotiem yttriumfosfaat en euxeriet is ryker bronne 2 Erbium se hoofgebruike hou verband met sy pienk ione Er3 waarvan die optiese fluoresserende eienskappe veral nuttig is in sekere laserprodukte Talle mediese toerusting byvoorbeeld in dermatologie en tandheelkunde maak gebruik van Er YAG lasers en erbium ione se 2 940 nm emissie wat hulpsaam is in onder meer laserchirurgie As dotering word Er3 ook gebruik vir ligversterking in optiese vesels 3 Verwysings Wysig chemicool in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Desember 2019 Besoek op 9 Februarie 2017 minor metals trade association in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 April 2020 RP photonics in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2020 Eksterne skakels WysigWebElements com Erbium It s Elemental Erbium Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Erbium Wikiwoordeboek het n inskrywing vir erbium H HeLi Be B C N O F NeNa Mg Al Si P S Cl ArK Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br KrRb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I XeCs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At RnFr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts OgAlkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloide Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekendOntsluit van https af wikipedia org w index php title Erbium amp oldid 2434556,