×
Epog (sterrekunde)

’n Epog in sterrekunde is ’n bepaalde tydperk waarin die lugkoördinate van ’n hemelliggaam met voldoende noukeurigheid as konstant beskou kan word. Hierdie koördinate verander deur die presessiebeweging van die Aarde en, in die geval van planete en ander voorwerpe in ons Sonnestelsel, ook vanweë hul eiebeweging.

Die hemelpool verskuif elke jaar ’n bietjie vanweë die Aarde se presessie, en die lentepunt (die nulpunt van regte klimming) verskuif met 50,29 boogsekondes. Daarom moet die koördinate van "vaste" hemelliggaame voortdurend omgereken word na ’n standaardtyd – die standaard-epog.

Dit is gebruiklik dat standaard-epogs elke 50 jaar aangepas word. Voor omstreeks 1984 is koördinaatstelsels van 1950 of 1900 algemeen gebruik. Sedertdien word die lugkoördinate vir die standaard-epog 2000 aangegee. J2000 dui op 1 Januarie 2000 om 12:00 UTC. Bronne sal waarskynlik omstreeks 2025 begin om die volgende standaardtyd, J2050, te gebruik.

Publikasie datum: September 26, 2021

epog, sterrekunde, epog, sterrekunde, bepaalde, tydperk, waarin, lugkoördinate, hemelliggaam, voldoende, noukeurigheid, konstant, beskou, word, hierdie, koördinate, verander, deur, presessiebeweging, aarde, geval, planete, ander, voorwerpe, sonnestelsel, vanwe. n Epog in sterrekunde is n bepaalde tydperk waarin die lugkoordinate van n hemelliggaam met voldoende noukeurigheid as konstant beskou kan word Hierdie koordinate verander deur die presessiebeweging van die Aarde en in die geval van planete en ander voorwerpe in ons Sonnestelsel ook vanwee hul eiebeweging Die hemelpool verskuif elke jaar n bietjie vanwee die Aarde se presessie en die lentepunt die nulpunt van regte klimming verskuif met 50 29 boogsekondes Daarom moet die koordinate van vaste hemelliggaame voortdurend omgereken word na n standaardtyd die standaard epog J2000 WysigDit is gebruiklik dat standaard epogs elke 50 jaar aangepas word Voor omstreeks 1984 is koordinaatstelsels van 1950 of 1900 algemeen gebruik Sedertdien word die lugkoordinate vir die standaard epog 2000 aangegee J2000 dui op 1 Januarie 2000 om 12 00 UTC Bronne sal waarskynlik omstreeks 2025 begin om die volgende standaardtyd J2050 te gebruik Eksterne skakels Wysig Wikiwoordeboek het n inskrywing vir epog Hierdie artikel is vertaal uit die Nederlandse WikipediaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Epog sterrekunde amp ol,