×
Ensiklopedie van Suidelike Afrika

Die Ensiklopedie van Suidelike Afrika is 'n beknopte ensiklopedie deur Eric Rosenthal wat fokus op inhoud oor suidelike Afrika. Die ensiklopedie is oorspronklik in Engels saamgestel, maar is deur J.H.L. (Jan) en E.M. (Elsa) Pretorius in Afrikaans vertaal. Die eerste uitgawe is in 1967 gepubliseer en het uit 'n enkele deel van 610 bladsye bestaan. Latere weergawes is in twee volumes gepubliseer: volume 1 met onderwerpe van A-L, en volume 2 bevat M-Z.

Herdruk van 1970

Volgens die voorwoord is dit die eerste ensiklopedie wat uitsluitlik aan hierdie subkontinent toegewy is. Dit sluit onderwerpe van Suid-Afrika, Namibië, Zimbabwe, Malawi, Botswana, Lesotho, Eswatini en Mosambiek in.

Dit is 'n volledige vertaling van die Engelse Encyclopaedia of Southern Africa.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 25, 2021

ensiklopedie, suidelike, afrika, beknopte, ensiklopedie, deur, eric, rosenthal, fokus, inhoud, suidelike, afrika, ensiklopedie, oorspronklik, engels, saamgestel, maar, deur, elsa, pretorius, afrikaans, vertaal, eerste, uitgawe, 1967, gepubliseer, enkele, deel,. Die Ensiklopedie van Suidelike Afrika is n beknopte ensiklopedie deur Eric Rosenthal wat fokus op inhoud oor suidelike Afrika Die ensiklopedie is oorspronklik in Engels saamgestel maar is deur J H L Jan en E M Elsa Pretorius in Afrikaans vertaal Die eerste uitgawe is in 1967 gepubliseer en het uit n enkele deel van 610 bladsye bestaan Latere weergawes is in twee volumes gepubliseer volume 1 met onderwerpe van A L en volume 2 bevat M Z Herdruk van 1970 Volgens die voorwoord is dit die eerste ensiklopedie wat uitsluitlik aan hierdie subkontinent toegewy is Dit sluit onderwerpe van Suid Afrika Namibie Zimbabwe Malawi Botswana Lesotho Eswatini en Mosambiek in Dit is n volledige vertaling van die Engelse Encyclopaedia of Southern Africa Verwysings Wysig Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Ensiklopedie van Suidelike Afrika amp ol,