×
Engels
Hierdie artikel handel oor die Engelse taal. Sien gerus Engels (dubbelsinnig) vir ander artikels met 'n soortgelyke titel.

Engels (English, [ˈɪŋɡlɪʃ],(hulp·inligting)) is 'n Wes-Germaanse taal wat vanuit Engeland ontwikkel het. Dit is die derde mees algemene "eerste" taal (inheemse sprekers), met omtrent 335 miljoen mense in 2002. Engels het lingua franca-status in baie dele van die wêreld, as gevolg van die militêre, ekonomiese, wetenskaplike, politieke en kulturele invloed van die Verenigde Koninkryk en later die Verenigde State. Waar moontlik word omtrent alle studente wêreldwyd verplig om 'n bietjie Engels te leer, en kennis van Engels is feitlik 'n voorvereiste om te kan werk in vele velde en beroepe. Die meeste hoër akademiese inrigtings, byvoorbeeld, vereis 'n basiese vlak van Engels.

Engels
English
Uitspraak: [ˈɪŋɡlɪʃ]
Gepraat in: Australië
Belize
Botswana
Burundi
Eritrea
Eswatini
Ethiopië
Filippyne
Ghana
Guyana
Ierland
Indië
Jamaika
Kameroen
Kanada
Kenia
Lesotho
Liberië
Malawi
Maleisië
Namibië
Nieu-Seeland
Nigerië
Pakistan
Papoea-Nieu-Guinee
Rwanda
Sierra Leone
Singapoer
Soedan
Suid-Afrika
Suid-Soedan
Tanzanië
Uganda
Verenigde Koninkryk
Verenigde State
Zambië
Zimbabwe
Gebied: Afrika, Asië, Europa, Noord-Amerika, Oseanië
Totale sprekers: 335 miljoen (as moedertaal)
250 miljoen (as tweede taal)
1,8 miljard (as derde taal)
Rang: 11
Taalfamilie: Indo-Europees
Germaans
Wes-Germaans
Hoog-Duits
Engels
Skrifstelsel: Latynse alfabet
Amptelike status
Amptelike taal in: Verenigde Nasies
Afrika-unie
Britse Statebond
Europese Unie
NAVO
NAFTA
Australië
Belize
Botswana
Burundi
Eritrea
Eswatini
Ethiopië
Filippyne
Ghana
Guyana
Ierland
Indië
Jamaika
Kameroen
Kanada
Kenia
Lesotho
Liberië
Malawi
Maleisië
Namibië
Nieu-Seeland
Nigerië
Pakistan
Papoea-Nieu-Guinee
Rwanda
Sierra Leone
Singapoer
Soedan
Suid-Afrika
Suid-Soedan
Tanzanië
Uganda
Verenigde Koninkryk
Verenigde State
Zambië
Zimbabwe
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: en
ISO 639-2: eng
ISO 639-3:

Lande waar Engels of 'n Engelse kreool 'n inheemse meerderheidstaal is

Lande waar Engels 'n amptelike maar nie inheemse meerderheidstaal is nie

Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat.

Inhoud

EN: Engels gesimboliseer deur die taal-kode ISO 639-1

Moderne Engels, soms beskryf as die eerste wêreldwye lingua franca is die belangrikste internasionale taal vir kommunikasie, wetenskap, lugvaart, vermaak, toerisme, radio, diplomasie en in die sakewêreld. Die uitbreiding van die taal vanaf die Britse eilande tot oor die hele wêreld het saam met die groei van die Britse Ryk begin, en aan die einde van die negentiende eeu was die taal reeds wêreldwyd versprei. Die taal is dominant in die Verenigde State en deur sy groeiende ekonomiese en kulturele invloed en sy magstatus sedert die Tweede Wêreldoorlog het die posisie van die taal wêreldwyd versterk.

'n Goeie kennis van Engels is 'n vereiste in 'n aantal werkgebiede en beroepe soos geneeskunde en informatika; as gevolg daarvan verstaan ten minste een miljard mense die basiese beginsels van Engels. Dit is ook een van die ses amptelike tale van die Verenigde Nasies.

Taalkundiges soos David Crystal erken dat een van die gevolge van die groei van Engels (nes ander wêreldwye tale) is dat die taalkundige diversiteit op baie plekke ter wêreld verlore gaan, in besondere Australasië en Noord-Amerika.

Geskatte verspreiding van Oud-Noors en verwante tale in die vroeë 10de eeu:

Oud-Wes-Noors

Oud-Oos-Noors

Oud-Goties

Oud-Engels (Wes-Germaans)

Kontinentale Wes-Germaanse tale

Krim-Goties (Oos-Germaans)

Engels ontstaan uit vele Germaanse dialekte, wat na Groot-Brittanje gebring is deur die Angelsaksiese koloniste aan die begin van die 5de eeu, veral die Angele, Saksers en die Jute.

Die taal word sterk beïnvloed deur die Oud-Noorse taal van die Vikings. Na die Normandiese verowering van Engeland in 1066, ondervind die taal 'n sterk Franse invloed en ontwikkel van Oudengels tot Middelengels. 'n Rede vir die verandering was die algemene gebruik van leenwoorde uit die Normandiese woordeskat en die gebruik van Normandiese spelreëls. Hedendaagse Engels ontwikkel self daaruit en gaan voort met die opneem van buitelandse leenwoorde, veral uit Latyn en Grieks. Dit neem ook leenwoorde oor vanuit die Indiese tale.

Die grammatikale struktuur van Engels is nog steeds oorwegend Germaans met enkele Romaans-ontleende sinskonstruksies. Van die totale Engelse woordeskat is baie woorde (ongeveer 60%) egter vanaf Franse en Latynse herkoms. Mense verwys soms na Engels as 'n oorbrugingstaal tussen die wêreld van die Germaanse en Romaanse tale.

Met Engels word deurgaans soos volg geperiodiseer:

Die Engelse taal is vanaf die 20ste eeu die invloedrykste taal ter wêreld. Dit is deels as gevolg van die Britse koloniale uitbreiding in die 19de eeu waardeur Engels in baie voormalige kolonies nog steeds die vernaamste (amptelike en bestuurs-) taal is, maar veral ook deur die kulturele en wetenskaplike dominerende Verenigde State.

Persentasie van Engelssprekendes wêreldwyd:

80–100%

60–80%

40–60%

20–40%

0–20%

Engels is die amptelike taal van onder andere Australië, Belize, Nieu-Seeland en Nigerië en een van die amptelike tale van onder andere Kanada, Ierland en Suid-Afrika. Engels funksioneer de facto as amptelike taal van die Verenigde Koninkryk en die Verenigde State.

Engels word deur vele mense as hul tweede taal gepraat. As mens die eerste- en tweedetaalsprekers bymekaar tel, is dit selfs die mees gebruikte taal ter wêreld. Beskou mens slegs die eerstetaalsprekers, dan word Engels nog oortref deur Mandaryns en Spaans. Die taal dien as lingua franca vir kommunikasie in wetenskap, tegnologie en in die internasionale politieke en ekonomiese arena oor die hele wêreld.

'n Inisiatief van die Universiteit van Cambridge, die University of Cambridge ESOL examination, is 'n reeks skooleksamens wat die beheersing van die Engelse taal deur nie-moedertaalsprekers toets. Wêreldwyd neem jaarliks 2 miljoen mense in meer as 130 lande aan die eksamens deel.

Die oorsprong van Engelse woorde

Engels het 'n baie groot woordeskat en daar kom gereeld twee woorde voor vir 'n enkele begrip: een Germaans en een Romaans (byvoorbeeld 'freedom' en 'liberty' beteken beide 'vryheid'). Die verskil in gebruik word grotendeels bepaal deur die register: die Germaanse woord by voorkeur in die daaglikse lewe en die Romaanse sinomieme in amptelike geskrewe taal. Die totale aantal woorde in die Engelse taal is 'n onderwerp van bespreking, maar volgens die Oxford Woordeboek is dit minstens 500 000.

Volgens die Shorter Oxford Dictionary is die woorde in Engels van hierdie oorsprong:

  • Frans, inklusief oud-Frans en anglo-Frans: 28,3%
  • Latyn: 28,24%
  • Andere Germaanse tale (Oudengels/Middelengels, Oudnoors en Oud-Nederlands): 25%
  • Grieks: 5,32%
  • Andere tale/onbekend: ongeveer 8%

Engels het 'n baie diep ortografie, dit wil sê daar is weinig verband tussen uitspraak en skryfwyse. 40 klanke word op 1120 verskillende wyses geskryf. Volgens die navorser Eraldo Paulesu van die Milaanse Universiteit is dit die oorsaak dat in Engelstalige lande tweemaal soveel disleksie-diagnoses voorkom as in Italië. In Italiaans word 25 klanke op slegs 33 verskillende wyses geskryf.

  1. (in Engels). Ethnologue. vanaf die oorspronklike op 15 Junie 2020. Besoek op25 Augustus 2018.
  2. (en) , The Economist, 20 Desember 2001
  3. (en) . EHistLing. Besoek op26 Maart 2007.
  4. (en) . Besoek op4 April 2005.
  5. David Graddol (1997). (PDF) (in Engels). The British Council. Geargiveer vanaf (PDF) op 28 Junie 2014. Besoek op15 April 2007.
  6. (in Engels). The Economist. 20 Desember 2001. vanaf die oorspronklike op 26 Maart 2017. Besoek op26 Maart 2007.
  7. (in Engels). eHistLing. vanaf die oorspronklike op 26 April 2019. Besoek op26 Maart 2007.
  • The Oxford Companion to the English Language, ed. Tom McArthur
  • The Cambridge Encyclopedia of the English Language, deur David Crystal
  • A History of the English Language deur Albert Baugh en T. Cable (London, 2002)
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Engels
  • (en) . Encyclopædia Britannica. Besoek op25 Augustus 2018.
  • – kombineer inligting vanuit verskeie woordeboeke.
  • – sluit baie publieke-domein werke in vanuit klassieke Engelse literatuur
  • Vier aanlyn, interaktiewe speletjies om studente te help woordeskat aanleer.

Publikasie datum: Augustus 08, 2021

engels, hierdie, artikel, handel, taal, sien, gerus, dubbelsinnig, ander, artikels, soortgelyke, titel, english, ˈɪŋɡlɪʃ, luister, hulp, inligting, germaanse, taal, vanuit, engeland, ontwikkel, derde, mees, algemene, eerste, taal, inheemse, sprekers, omtrent, . Hierdie artikel handel oor die Engelse taal Sien gerus Engels dubbelsinnig vir ander artikels met n soortgelyke titel Engels English ˈɪŋɡlɪʃ luister hulp inligting is n Wes Germaanse taal wat vanuit Engeland ontwikkel het Dit is die derde mees algemene eerste taal inheemse sprekers met omtrent 335 miljoen mense in 2002 Engels het lingua franca status in baie dele van die wereld as gevolg van die militere ekonomiese wetenskaplike politieke en kulturele invloed van die Verenigde Koninkryk en later die Verenigde State Waar moontlik word omtrent alle studente wereldwyd verplig om n bietjie Engels te leer en kennis van Engels is feitlik n voorvereiste om te kan werk in vele velde en beroepe Die meeste hoer akademiese inrigtings byvoorbeeld vereis n basiese vlak van Engels Engels English Uitspraak ˈɪŋɡlɪʃ Gepraat in Australie Belize Botswana Burundi Eritrea Eswatini Ethiopie Filippyne Ghana Guyana Ierland Indie Jamaika Kameroen Kanada Kenia Lesotho Liberie Malawi Maleisie Namibie Nieu Seeland Nigerie Pakistan Papoea Nieu Guinee Rwanda Sierra Leone Singapoer Soedan Suid Afrika Suid Soedan Tanzanie Uganda Verenigde Koninkryk Verenigde State Zambie Zimbabwe Gebied Afrika Asie Europa Noord Amerika OseanieTotale sprekers 335 miljoen as moedertaal 1 2 250 miljoen as tweede taal 1 2 1 8 miljard as derde taal 3 Rang 11Taalfamilie Indo Europees Germaans Wes Germaans Hoog Duits Engels Skrifstelsel Latynse alfabet Amptelike statusAmptelike taal in Verenigde Nasies Afrika unie Britse Statebond Europese Unie NAVO NAFTA Australie Belize Botswana Burundi Eritrea Eswatini Ethiopie Filippyne Ghana Guyana Ierland Indie Jamaika Kameroen Kanada Kenia Lesotho Liberie Malawi Maleisie Namibie Nieu Seeland Nigerie Pakistan Papoea Nieu Guinee Rwanda Sierra Leone Singapoer Soedan Suid Afrika Suid Soedan Tanzanie Uganda Verenigde Koninkryk Verenigde State Zambie ZimbabweGereguleer deur geenTaalkodesISO 639 1 enISO 639 2 engISO 639 3 eng Lande waar Engels of n Engelse kreool n inheemse meerderheidstaal is Lande waar Engels n amptelike maar nie inheemse meerderheidstaal is nieNota Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat Inhoud 1 Betekenis 2 Geskiedenis 3 Moderne gebruik 4 Eerste taal 5 Tweede taal 6 Woordeskat 7 Spelling 8 Sien ook 9 Verwysings 10 Verdere leesstof 11 Eksterne skakelsBetekenis Wysig EN Engels gesimboliseer deur die taal kode ISO 639 1 Moderne Engels soms beskryf as die eerste wereldwye lingua franca 4 5 is die belangrikste internasionale taal vir kommunikasie wetenskap lugvaart vermaak toerisme radio diplomasie en in die sakewereld 6 Die uitbreiding van die taal vanaf die Britse eilande tot oor die hele wereld het saam met die groei van die Britse Ryk begin en aan die einde van die negentiende eeu was die taal reeds wereldwyd versprei 7 Die taal is dominant in die Verenigde State en deur sy groeiende ekonomiese en kulturele invloed en sy magstatus sedert die Tweede Wereldoorlog het die posisie van die taal wereldwyd versterk 5 n Goeie kennis van Engels is n vereiste in n aantal werkgebiede en beroepe soos geneeskunde en informatika as gevolg daarvan verstaan ten minste een miljard mense die basiese beginsels van Engels Dit is ook een van die ses amptelike tale van die Verenigde Nasies Taalkundiges soos David Crystal erken dat een van die gevolge van die groei van Engels nes ander wereldwye tale is dat die taalkundige diversiteit op baie plekke ter wereld verlore gaan in besondere Australasie en Noord Amerika Geskiedenis Wysig Geskatte verspreiding van Oud Noors en verwante tale in die vroee 10de eeu Oud Wes Noors Oud Oos Noors Oud Goties Oud Engels Wes Germaans Kontinentale Wes Germaanse tale Krim Goties Oos Germaans Engels ontstaan uit vele Germaanse dialekte wat na Groot Brittanje gebring is deur die Angelsaksiese koloniste aan die begin van die 5de eeu veral die Angele Saksers en die Jute Die taal word sterk beinvloed deur die Oud Noorse taal van die Vikings Na die Normandiese verowering van Engeland in 1066 ondervind die taal n sterk Franse invloed en ontwikkel van Oudengels tot Middelengels n Rede vir die verandering was die algemene gebruik van leenwoorde uit die Normandiese woordeskat en die gebruik van Normandiese spelreels Hedendaagse Engels ontwikkel self daaruit en gaan voort met die opneem van buitelandse leenwoorde veral uit Latyn en Grieks Dit neem ook leenwoorde oor vanuit die Indiese tale Die grammatikale struktuur van Engels is nog steeds oorwegend Germaans met enkele Romaans ontleende sinskonstruksies Van die totale Engelse woordeskat is baie woorde ongeveer 60 egter vanaf Franse en Latynse herkoms Mense verwys soms na Engels as n oorbrugingstaal tussen die wereld van die Germaanse en Romaanse tale Met Engels word deurgaans soos volg geperiodiseer Oudengels 7de en 8ste eeu ook bekend as Angelsaksies soos verklaar in Beowulf Middelengels 12de 15de eeu beinvloed deur Normandies n Franse dialek na die slag van Hastings Nuwe Engels 16de eeu tot hedeModerne gebruik WysigDie Engelse taal is vanaf die 20ste eeu die invloedrykste taal ter wereld Dit is deels as gevolg van die Britse koloniale uitbreiding in die 19de eeu waardeur Engels in baie voormalige kolonies nog steeds die vernaamste amptelike en bestuurs taal is maar veral ook deur die kulturele en wetenskaplike dominerende Verenigde State Eerste taal Wysig Persentasie van Engelssprekendes wereldwyd 80 100 60 80 40 60 20 40 0 20 Engels is die amptelike taal van onder andere Australie Belize Nieu Seeland en Nigerie en een van die amptelike tale van onder andere Kanada Ierland en Suid Afrika Engels funksioneer de facto as amptelike taal van die Verenigde Koninkryk en die Verenigde State Tweede taal WysigEngels word deur vele mense as hul tweede taal gepraat As mens die eerste en tweedetaalsprekers bymekaar tel is dit selfs die mees gebruikte taal ter wereld Beskou mens slegs die eerstetaalsprekers dan word Engels nog oortref deur Mandaryns en Spaans Die taal dien as lingua franca vir kommunikasie in wetenskap tegnologie en in die internasionale politieke en ekonomiese arena oor die hele wereld n Inisiatief van die Universiteit van Cambridge die University of Cambridge ESOL examination is n reeks skooleksamens wat die beheersing van die Engelse taal deur nie moedertaalsprekers toets Wereldwyd neem jaarliks 2 miljoen mense in meer as 130 lande aan die eksamens deel Woordeskat Wysig Die oorsprong van Engelse woorde Engels het n baie groot woordeskat en daar kom gereeld twee woorde voor vir n enkele begrip een Germaans en een Romaans byvoorbeeld freedom en liberty beteken beide vryheid Die verskil in gebruik word grotendeels bepaal deur die register die Germaanse woord by voorkeur in die daaglikse lewe en die Romaanse sinomieme in amptelike geskrewe taal Die totale aantal woorde in die Engelse taal is n onderwerp van bespreking maar volgens die Oxford Woordeboek is dit minstens 500 000 Volgens die Shorter Oxford Dictionary is die woorde in Engels van hierdie oorsprong Frans inklusief oud Frans en anglo Frans 28 3 Latyn 28 24 Andere Germaanse tale Oudengels Middelengels Oudnoors en Oud Nederlands 25 Grieks 5 32 Andere tale onbekend ongeveer 8 Spelling WysigEngels het n baie diep ortografie dit wil se daar is weinig verband tussen uitspraak en skryfwyse 40 klanke word op 1120 verskillende wyses geskryf Volgens die navorser Eraldo Paulesu van die Milaanse Universiteit is dit die oorsaak dat in Engelstalige lande tweemaal soveel disleksie diagnoses voorkom as in Italie In Italiaans word 25 klanke op slegs 33 verskillende wyses geskryf Sien ook WysigLys van gedrukte Afrikaans vreemdtalige woordeboekeVerwysings Wysig 1 0 1 1 Ethnologue Languages of the World Seventeenth edition English in Engels Ethnologue Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Junie 2020 Besoek op 25 Augustus 2018 2 0 2 1 en The Triumph of English The Economist 20 Desember 2001 en Lecture 7 World Wide English EHistLing Besoek op 26 Maart 2007 en Global English gift or curse Besoek op 4 April 2005 5 0 5 1 David Graddol 1997 The Future of English PDF in Engels The British Council Geargiveer vanaf die oorspronklike PDF op 28 Junie 2014 Besoek op 15 April 2007 The triumph of English in Engels The Economist 20 Desember 2001 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Maart 2017 Besoek op 26 Maart 2007 Lecture 7 World Wide English in Engels eHistLing Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 April 2019 Besoek op 26 Maart 2007 Verdere leesstof WysigThe Oxford Companion to the English Language ed Tom McArthur The Cambridge Encyclopedia of the English Language deur David Crystal A History of the English Language deur Albert Baugh en T Cable London 2002 Eksterne skakels Wysig Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Engels Wikimedia Commons bevat media in verband met Engels Sien Engels in Wiktionary die vrye woordeboek en English language Encyclopaedia Britannica Besoek op 25 Augustus 2018 Ethnologue report for English The World s Most Widely Spoken Languages Cambridge Dictionary BBC Radio 4 Routes of English AskOxford com Global English English English dictionary kombineer inligting vanuit verskeie woordeboeke Woordeboek Engels Afrikaans Engels Development of English Read Print Books sluit baie publieke domein werke in vanuit klassieke Engelse literatuur Learning Vocabulary Can Be Fun Vier aanlyn interaktiewe speletjies om studente te help woordeskat aanleer Indo Europese tale Kentum tale Germaanse taleNoord Germaanse tale Deens Faroees Noors Bokmal Nynorsk Sweeds YslandsWes Germaanse tale Afrikaans Duits Engels Fries Noord Fries Oos Fries Saterfries Wes Fries Jiddisj Limburgs Luxemburgs Nederduits Nederlands Oos Vlaams Wes Vlaams Nedersaksies Wes Veluws SkotsOos Germaanse tale Boergondies Goties Vandaals Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Engels amp ol,