×
Endemie

Endemie, in 'n wye sin, kan beteken "om te behoort aan" of "inheems aan", "kenmerk van" of "wydverspreid" in 'n spesifieke geografiese gebied, rasseverspreiding, veld, streek of omgewing; inheems aan 'n streek of strekking. Byvoorbeeld, Vigs word endemies aan Afrika genoem.

Die witkwasjakkals is endemies aan Sentraal- en Suider-Afrika.

Dit het verder twee spesifieke betekenisse:

  • In ekologie is 'n "endemiese" organisme een wat eksklusief inheems aan 'n plek of biota is. Dit is in kontras met vele terme wat "nie inheems" beteken, soos eksoties, indringer, ens. Sien endemies (ekologie).
  • In epidemiologie word 'n infeksie "endemies" in 'n bevolking genoem wanneer daardie infeksie onderhou word in die bevolking sonder dat enige eksterne invloede nodig is. Sien endemies (epidemiologie).
Hierdie is ’n dubbelsinnigheidsbladsy: ’n lys van artikels wat met dieselfde titel geassosieer word. Indien ’n interne skakel u hierheen verwys het, kan u gerus daardie skakel verander sodat dit direk na die gewenste artikel wys.
Wys alle artikels waarvan die titel begin met Endemie of met Endemie in die titel.

Publikasie datum: Augustus 20, 2021

endemie, beteken, behoort, inheems, kenmerk, wydverspreid, spesifieke, geografiese, gebied, rasseverspreiding, veld, streek, omgewing, inheems, streek, strekking, byvoorbeeld, vigs, word, endemies, afrika, genoem, witkwasjakkals, endemies, sentraal, suider, af. Endemie in n wye sin kan beteken om te behoort aan of inheems aan kenmerk van of wydverspreid in n spesifieke geografiese gebied rasseverspreiding veld streek of omgewing inheems aan n streek of strekking Byvoorbeeld Vigs word endemies aan Afrika genoem Die witkwasjakkals is endemies aan Sentraal en Suider Afrika Dit het verder twee spesifieke betekenisse In ekologie is n endemiese organisme een wat eksklusief inheems aan n plek of biota is Dit is in kontras met vele terme wat nie inheems beteken soos eksoties indringer ens Sien endemies ekologie In epidemiologie word n infeksie endemies in n bevolking genoem wanneer daardie infeksie onderhou word in die bevolking sonder dat enige eksterne invloede nodig is Sien endemies epidemiologie Hierdie is n dubbelsinnigheidsbladsy n lys van artikels wat met dieselfde titel geassosieer word Indien n interne skakel u hierheen verwys het kan u gerus daardie skakel verander sodat dit direk na die gewenste artikel wys Wys alle artikels waarvan die titel begin met Endemie of met Endemie in die titel Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Endemie amp ol,