×
Encyclopædia Britannica
Encyclopædia Britannica
OuteurSoos op 2008 4 411 genoemde bydraers
Omslagontwerperverskeie; Aanvanklike gravures deur Andrew Bell
Land Verenigde Koninkryk (1768–1901)
Verenigde State (1901–hede)
TaalEngels
OnderwerpAlgemeen
GenreEnsiklopedie
UitgewerEncyclopædia Britannica, Inc.
Uitgegee1ste tot 6de uitgawes (1768-1826): privaatuitgewers soos Andrew Bell, Archibald Constable en Colin Macfarquhar
7de tot 9de uitgawes (1827-1901): A & C Black
10de tot 14de uitgawes (1901-1973): Amerikaanse besighede, insluitende Sears Roebuck en die Benton Foundation
15de uitgawe: Benton Foundation en Encyclopædia Britannica, Inc. (as 'n afsonderlike entiteit, saam met Britannica.com Inc.)
MediumDruk (1768–2010)
Bladsye32 640 (15de uitgawe, 2010)
ISBN1-59339-292-3
Letterkunde-portaal

Die Encyclopædia Britannica (Latyn vir "Britse Ensiklopedie") is 'n algemene Engelstalige ensiklopedie gepubliseer deur Encyclopædia Britannica, Inc., 'n private maatskappy. Artikels is gemik op geletterde volwassenes, en word geskryf deur ongeveer 100 voltydse redakteurs en meer as 4 000 spesialisbydraers. Dit word beskou as die mees deskundig-onderlegde ensiklopedie. Die 2010-weergawe van die 15de uitgawe, wat 32 volumes en 32 640 bladsye beslaan, was die laaste gedrukte uitgawe.

Die Britannica is die oudste Engelstalige ensiklopedie wat steeds in druk is. Dit is vir die eerste keer gepubliseer tussen 1768 en 1771 in Edinburg, Skotland, en het toegeneem in gewildheid en omvang, sodat die derde uitgawe (1797) en aanhangsel daarvan (1801) twintig bande beslaan het. Die opgang in aansien het bygedra tot die werwing van toonaangewende bydraers, en die 9de uitgawe (1875–1889) en die 11de uitgawe (1911) was 'n baken in terme van geleerdheid en letterkundige styl. Beginnend by die 11de uitgawe, is die Britannica se artikels verkort en vereenvoudig ter wille van groter aanvaarding in die Noord-Amerikaanse mark. In 1933, het die Britannica die eerste ensiklopedie geword om "deurlopende hersiening" te aanvaar, waarvolgens die ensiklopedie onverpoos herdruk word, en elke artikel geskeduleerd opdateer word.

Die mees onlangse uitgawe, die 15de, beskik oor 'n unieke drieledige samestelling: 'n 12-bundel Micropædia met kort artikels (meestal minder as 750 woorde), 'n 17-bundel Macropædia met langer artikels (twee tot 310 bladsye) en 'n enkelband Propædia wat 'n rangordelike raamwerk van kennis verskaf. Die Micropædia is gemik op vinnige naslaan van feite en as 'n gids tot die Macropædia; lesers word aangeraai om die Propædia-raamwerk te raadpleeg om die onderwerp se konteks te verstaan en sodoende meer spesifieke artikels na te spoor. Die grootte van die Britannica het vir 70 jaar min of meer konstant gebly, en bevat ongeveer 40 miljoen woorde en 'n halfmiljoen onderwerpe. Alhoewel dit sedert 1901 in die Verenigde State gepubliseer word, het die Britannica Britse spelwyse behou.

Die Britannica het moeite ondervind om winsgewend te bly. Sekere artikels in vroeëre uitgawes is gekritiseer betreffende sorgvuldigheid, vooroordeel of ongekwalifiseerde bydraers. Die akkuraatheid van dele van die 15de uitgawe is eweneens onder verdenking geplaas, maar die bestuur van Britannica het teenargumente op die kritiek gelewer.

  1. Kister, KF (1994). Kister's Best Encyclopedias: A Comparative Guide to General and Specialized Encyclopedias (2de uitgawe uitg.). Phoenix, Arizona: Oryx Press. ISBN 0897747445.
  2. Sader, Marian (1995). Encyclopedias, Atlases, and Dictionaries. New Providence, New Jersey: R. R. Bowker (A Reed Reference Publishing Company). ISBN 0-8352-3669-2.
  3. Bosman, Julie (13 Maart 2012). . The New York Times (in Engels). vanaf die oorspronklike op 8 Junie 2020. Besoek op13 Maart 2012.
  4. "Encyclopedias and Dictionaries". Encyclopædia Britannica (15de uitgawe) 18. (2007). Encyclopædia Britannica, Inc.. 257–286.
  5. Frank A. Kafker en Jeff Loveland, red., The Early Britannica: The Growth of an Outstanding Encyclopedia (Oxford: Voltaire Stigting, 2009).
  6. Kogan, Herman (1958). The Great EB: The Story of the Encyclopædia Britannica. Chicago: The University of Chicago Press.
  7. "Encyclopædia". Encyclopædia Britannica (14de uitgawe). (1954). Behalwe dat dit 'n uitstekende opsomming bied van die Britannica se geskiedenis en vroeë aanverwante produkte, beskryf hierdie artikel ook die lewenssiklus van 'n tipiese Britannica uitgawe. 'n Nuwe uitgawe begin tipies namate sterk verkope afplat wanneer die ensiklopedie verouderd raak. Wanneer werk aan 'n nuwe uitgawe aangepak word, droog verkope van die ou uitgawe op, presies wanneer fiskale behoefte die akuutste is: 'n nuwe redaksiespan moet saamgestel word, en artikels moet gedelegeer word. Elkan Harrison Powell het hierdie wisseling in inkomste uitgewys as 'n bedreiging vir enige ensiklopedie, en het die hoop uitgespreek dat deurlopende hersiening 'n oplossing kan wees.
  8. The New Encyclopædia Britannica (15de uitgawe, Propædia uitg.). 2007. pp. 5–8.
  9. The New Encyclopædia Britannica (15de uitgawe, Indeks aanhef uitg.). 2007.
  10. Burr, George L. (1911). . American Historical Review. American Historical Association. 17 (1): 103–109. doi:.
  11. Giles, Jim (15 Desember 2005). . Nature. 438 (7070): 900–901. doi:. PMID . Besoek op21 Oktober 2006.
  12. (PDF). Encyclopædia Britannica, Inc. 2006. Besoek op21 Oktober 2006.

    Publikasie datum: September 03, 2021

    encyclopædia, britannica, outeursoos, 2008, genoemde, bydraersomslagontwerperverskeie, aanvanklike, gravures, deur, andrew, bellland, verenigde, koninkryk, 1768, 1901, verenigde, state, 1901, hede, taalengelsonderwerpalgemeengenreensiklopedieuitgewer, uitgegee. Encyclopaedia BritannicaOuteurSoos op 2008 4 411 genoemde bydraersOmslagontwerperverskeie Aanvanklike gravures deur Andrew BellLand Verenigde Koninkryk 1768 1901 Verenigde State 1901 hede TaalEngelsOnderwerpAlgemeenGenreEnsiklopedieUitgewerEncyclopaedia Britannica Inc Uitgegee1ste tot 6de uitgawes 1768 1826 privaatuitgewers soos Andrew Bell Archibald Constable en Colin Macfarquhar 7de tot 9de uitgawes 1827 1901 A amp C Black 10de tot 14de uitgawes 1901 1973 Amerikaanse besighede insluitende Sears Roebuck en die Benton Foundation 15de uitgawe Benton Foundation en Encyclopaedia Britannica Inc as n afsonderlike entiteit saam met Britannica com Inc MediumDruk 1768 2010 Bladsye32 640 15de uitgawe 2010 ISBN1 59339 292 3Letterkunde portaal Die Encyclopaedia Britannica Latyn vir Britse Ensiklopedie is n algemene Engelstalige ensiklopedie gepubliseer deur Encyclopaedia Britannica Inc n private maatskappy Artikels is gemik op geletterde volwassenes en word geskryf deur ongeveer 100 voltydse redakteurs en meer as 4 000 spesialisbydraers Dit word beskou as die mees deskundig onderlegde ensiklopedie 1 2 Die 2010 weergawe van die 15de uitgawe wat 32 volumes 3 en 32 640 bladsye beslaan was die laaste gedrukte uitgawe Die Britannica is die oudste Engelstalige ensiklopedie wat steeds in druk is 4 Dit is vir die eerste keer gepubliseer tussen 1768 en 1771 in Edinburg Skotland en het toegeneem in gewildheid en omvang sodat die derde uitgawe 1797 en aanhangsel daarvan 1801 twintig bande beslaan het 5 6 7 Die opgang in aansien het bygedra tot die werwing van toonaangewende bydraers en die 9de uitgawe 1875 1889 en die 11de uitgawe 1911 was n baken in terme van geleerdheid en letterkundige styl 6 Beginnend by die 11de uitgawe is die Britannica se artikels verkort en vereenvoudig ter wille van groter aanvaarding in die Noord Amerikaanse mark 6 In 1933 het die Britannica die eerste ensiklopedie geword om deurlopende hersiening te aanvaar waarvolgens die ensiklopedie onverpoos herdruk word en elke artikel geskeduleerd opdateer word 7 Die mees onlangse uitgawe die 15de beskik oor n unieke drieledige samestelling n 12 bundel Micropaedia met kort artikels meestal minder as 750 woorde n 17 bundel Macropaedia met langer artikels twee tot 310 bladsye en n enkelband Propaedia wat n rangordelike raamwerk van kennis verskaf Die Micropaedia is gemik op vinnige naslaan van feite en as n gids tot die Macropaedia lesers word aangeraai om die Propaedia raamwerk te raadpleeg om die onderwerp se konteks te verstaan en sodoende meer spesifieke artikels na te spoor 8 Die grootte van die Britannica het vir 70 jaar min of meer konstant gebly en bevat ongeveer 40 miljoen woorde en n halfmiljoen onderwerpe 9 Alhoewel dit sedert 1901 in die Verenigde State gepubliseer word het die Britannica Britse spelwyse behou 1 Die Britannica het moeite ondervind om winsgewend te bly 4 Sekere artikels in vroeere uitgawes is gekritiseer betreffende sorgvuldigheid vooroordeel of ongekwalifiseerde bydraers 6 10 Die akkuraatheid van dele van die 15de uitgawe is eweneens onder verdenking geplaas 1 11 maar die bestuur van Britannica het teenargumente op die kritiek gelewer 12 Verwysings Wysig 1 0 1 1 1 2 Kister KF 1994 Kister s Best Encyclopedias A Comparative Guide to General and Specialized Encyclopedias 2de uitgawe uitg Phoenix Arizona Oryx Press ISBN 0897747445 Sader Marian 1995 Encyclopedias Atlases and Dictionaries New Providence New Jersey R R Bowker A Reed Reference Publishing Company ISBN 0 8352 3669 2 Bosman Julie 13 Maart 2012 After 244 Years Encyclopaedia Britannica Stops the Presses The New York Times in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Junie 2020 Besoek op 13 Maart 2012 4 0 4 1 Encyclopedias and Dictionaries Encyclopaedia Britannica 15de uitgawe 18 2007 Encyclopaedia Britannica Inc 257 286 Frank A Kafker en Jeff Loveland red The Early Britannica The Growth of an Outstanding Encyclopedia Oxford Voltaire Stigting 2009 6 0 6 1 6 2 6 3 Kogan Herman 1958 The Great EB The Story of the Encyclopaedia Britannica Chicago The University of Chicago Press 7 0 7 1 Encyclopaedia Encyclopaedia Britannica 14de uitgawe 1954 Behalwe dat dit n uitstekende opsomming bied van die Britannica se geskiedenis en vroee aanverwante produkte beskryf hierdie artikel ook die lewenssiklus van n tipiese Britannica uitgawe n Nuwe uitgawe begin tipies namate sterk verkope afplat wanneer die ensiklopedie verouderd raak Wanneer werk aan n nuwe uitgawe aangepak word droog verkope van die ou uitgawe op presies wanneer fiskale behoefte die akuutste is n nuwe redaksiespan moet saamgestel word en artikels moet gedelegeer word Elkan Harrison Powell het hierdie wisseling in inkomste uitgewys as n bedreiging vir enige ensiklopedie en het die hoop uitgespreek dat deurlopende hersiening n oplossing kan wees The New Encyclopaedia Britannica 15de uitgawe Propaedia uitg 2007 pp 5 8 The New Encyclopaedia Britannica 15de uitgawe Indeks aanhef uitg 2007 Burr George L 1911 The Encyclopaedia Britannica A Dictionary of Arts Sciences Literature and General Information American Historical Review American Historical Association 17 1 103 109 doi 10 2307 1832843 Giles Jim 15 Desember 2005 Internet encyclopedias go head to head Nature 438 7070 900 901 doi 10 1038 438900a PMID 16355180 Besoek op 21 Oktober 2006 Fatally Flawed Refuting the recent study on encyclopedic accuracy by the journal Nature PDF Encyclopaedia Britannica Inc 2006 Besoek op 21 Oktober 2006 Eksterne skakels Wysigwww britannica com Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Encyclopaedia Britannica Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Encyclopaedia Britannica amp ol,