×
Elsas-Lotaringe
Reichsland Elsaß-Lothringen
Elsas-Lotaringe
Land van die Duitse Keiserryk
Vlag Wapenskild
Volkslied
Elsässisches Fahnenlied
Die ligging van Elsas-Lotaringe in die Duitse Keiserryk
Hoofstad Straatsburg
48°35′N7°44′O /48.583°N 7.733°O /48.583; 7.733Koördinate:48°35′N7°44′O /48.583°N 7.733°O /48.583; 7.733
Regering Provinsie
Reichsstatthalter
- 1871–1879 Eduard von Möller (eerste)
- 1918 Rudolf Schwander (laaste)
Legislature Landtag
Historiese era Nuwe Tyd
- Frans-Duitse Oorlog 18701871
- Verdrag van Frankfurt am Main 10 Mei 1871
- Ontbinding 1918
- Verdrag van Versailles 28 Junie 1919
Area
- 1910 14 496 km²(5 597 sq mi)
Population
- 1910 est. 1 874 014
Density 129,3 /km² (334,8 /sq mi)
Die administratiewe distrikte van Elsas-Lotaringe: Lothringen (Lorraine), Unterelsaß (Basse Alsace) en Oberelsaß (Haute Alsace)

Elsas-Lotaringe (Duits: Reichsland Elsaß-Lothringen, Frans: Alsace-Lorraine) was tussen 1871 en 1918 'n administratiewe gebied van die Duitse Keiserryk wat uit die historiese landskap Elsas (sonder Belfort) en die noordooste van Lotaringe (met Metz) gevorm is. Straatsburg het as administratiewe hoofstad gefungeer.

Die gebied met 'n oppervlakte van sowat 14 500 km² en 'n bevolking van sowat 1 550 000 (1871) en 1 874 000 (1910) is ná die Frans-Duitse Oorlog geannekseer en as sogenaamde Reichsland ('Ryksland') regstreeks deur die Duitse Ryk geadministreer. Dit het sodoende nie dieselfde regtelike status geniet soos ander Duitse deelstate nie.

Volgens die Verdrag van Versailles het die gebied ná die Eerste Wêreldoorlog weer Frans geword. Gedurende die Tweede Wêreldoorlog is Elsas-Lotaringe tussen 1940 en 1945 deur Duitse troepe beset en tussen 1942 en 1945 formeel by die destydse Groot-Duitse Ryk ingelyf.

Elsas-Lotaringe het uit drie distrikte (Duits: Bezirke) bestaan:

  • Neder-Elsas (Duits: Unterelsaß), die huidige département Bas-Rhin van die administratiewe gewes Elsas
  • Bo-Elsas (Duits: Oberelsaß), die huidige département Haut-Rhin van die administratiewe gewes Elsas
  • Lotaringe (Duits: Lothringen), die huidige département Moselle van die administratiewe gewes Lotaringe
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: Augustus 21, 2021

elsas, lotaringe, reichsland, elsaß, lothringen, land, duitse, keiserryk, 1871, 1918, vlag, wapenskildvolkslied, elsässisches, fahnenlieddie, ligging, duitse, keiserrykhoofstad, straatsburg, koördinate, 733regering, provinsiereichsstatthalter, 1871, 1879, edua. Reichsland Elsass Lothringen Elsas LotaringeLand van die Duitse Keiserryk 1871 1918 Vlag WapenskildVolkslied Elsassisches FahnenliedDie ligging van Elsas Lotaringe in die Duitse KeiserrykHoofstad Straatsburg 48 35 N 7 44 O 48 583 N 7 733 O 48 583 7 733 Koordinate 48 35 N 7 44 O 48 583 N 7 733 O 48 583 7 733Regering ProvinsieReichsstatthalter 1871 1879 Eduard von Moller eerste 1918 Rudolf Schwander laaste Legislature LandtagHistoriese era Nuwe Tyd Frans Duitse Oorlog 1870 1871 Verdrag van Frankfurt am Main 10 Mei 1871 Ontbinding 1918 Verdrag van Versailles 28 Junie 1919Area 1910 14 496 km 5 597 sq mi Population 1910 est 1 874 014 Density 129 3 km 334 8 sq mi Die administratiewe distrikte van Elsas Lotaringe Lothringen Lorraine Unterelsass Basse Alsace en Oberelsass Haute Alsace Elsas Lotaringe Duits Reichsland Elsass Lothringen Frans Alsace Lorraine was tussen 1871 en 1918 n administratiewe gebied van die Duitse Keiserryk wat uit die historiese landskap Elsas sonder Belfort en die noordooste van Lotaringe met Metz gevorm is Straatsburg het as administratiewe hoofstad gefungeer Die gebied met n oppervlakte van sowat 14 500 km en n bevolking van sowat 1 550 000 1871 en 1 874 000 1910 is na die Frans Duitse Oorlog geannekseer en as sogenaamde Reichsland Ryksland regstreeks deur die Duitse Ryk geadministreer Dit het sodoende nie dieselfde regtelike status geniet soos ander Duitse deelstate nie Volgens die Verdrag van Versailles het die gebied na die Eerste Wereldoorlog weer Frans geword Gedurende die Tweede Wereldoorlog is Elsas Lotaringe tussen 1940 en 1945 deur Duitse troepe beset en tussen 1942 en 1945 formeel by die destydse Groot Duitse Ryk ingelyf Elsas Lotaringe het uit drie distrikte Duits Bezirke bestaan Neder Elsas Duits Unterelsass die huidige departement Bas Rhin van die administratiewe gewes Elsas Bo Elsas Duits Oberelsass die huidige departement Haut Rhin van die administratiewe gewes Elsas Lotaringe Duits Lothringen die huidige departement Moselle van die administratiewe gewes LotaringeHierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Elsas Lotaringe amp ol,