×
Elementêre deeltjie

’n Elementêre of fundamentele deeltjie is in deeltjiefisika ’n deeltjie wat sover bekend nie enige substruktuur het nie, dus bestaan dit waarskynlik nie uit kleiner deeltjies nie. As dit wel die geval is, is elementêre deeltjies die basiese boustene van die heelal waaruit alle materie bestaan.

Standaardmodel van elementêre deeltjies.

In die Standaardmodel van deeltjiefisika sluit die elementêre deeltjies in die fundamentele fermione (insluitende kwarke, leptone en hul antideeltjies), en die fundamentele bosone (insluitende die ykbosone en die Higgsboson). Hoewel die deeltjies nie uit kleiner dele bestaan nie, kan van hulle in ligter deeltjies verander (volgens sekere reëls).

Vroeër is geglo atome is die kleinste deeltjies in die natuur ("atoom" kom van die Griekse woord atomos, wat "ondeelbaar" beteken). ’n Sentrale kenmerk in die elementêre-deeltjie-teorie is die vroeë-20ste-eeuse idee van kwantums, wat die begrip van elektromagnetiese straling hervorm en kwantummeganika teweeggebring het.

Inhoud

’n Oorsig van die verskeie families van elementêre en saamgestelde deeltjies en die teorieë wat hul wisselwerking beskryf.

Volgens die Standaardmodel is alle elementêre deeltjies óf bosone óf fermione (na gelang van hul spin). Die deeltjies wat gewoonlik met materie verbind word, is fermione. Hulle het ’n halftallige spin en word verdeel in 12 aromas. Deeltjies wat verbind word met die vier basiese natuurkragte is bosone en hulle het ’n heeltallige spin.

Elementêre fermione (materiedeeltjies):
Elementêre bosone (kragvoerende deeltjies):
Ander bosone

’n Boson wat van die groter familie Higgsbosone kan wees, is die laaste deeltjie wat waarskynlik ontdek is (in Julie 2012) en is moontlik die swaarste boson wat nog gevind is. Nog elementêre deeltjies kan bestaan, soos die gravitone, wat met swaartekrag verbind word. Sulke deeltjies is nie deel van die Standaardmodel nie.

Generasies

Deeltjiegenerasies
Leptone
Eerste generasie Tweede generasie Derde generasie
Naam Simbool Naam Simbool Naam Simbool
elektron e muon μ tau τ
elektronneutrino νe muonneutrino νμ tauneutrino ντ
Kwarke
Eerste generasie Tweede generasie Derde generasie
opkwark u sjarmekwark c bokwark t
afkwark d vreemdkwark s onderkwark b

Antideeltjies

Daar is ook 12 fermioniese antideeltjies wat met die 12 fermione ooreenstem. Die elektron het byvoorbeeld ’n antideeltjie met die naam anti-elektron, of positron (e+), met ’n elektriese lading van +1.

Deeltjiegenerasies
Antileptone
Eerste generasie Tweede generasie Derde generasie
Naam Simbool Naam Simbool Naam Simbool
positron e+ antimuon μ+ antitau τ+
elektron-antineutrino νe muon-antineutrino νμ tau-antineutrino ντ
Antikwarke
Eerste generasie Tweede generasie Derde generasie
op-antikwark u sjarme-antikwark c bo-antikwark t
af-antikwark d vreemd-antikwark s onder-antikwark b
  1. Mittal, V. Introduction to Nuclear and Particle Physics. PHI Learning Pvt. Ltd. p. 320. ISBN 9788120343115.
  2. Gribbin, John (2000). Q is for Quantum – An Encyclopedia of Particle Physics. Simon & Schuster. ISBN 0-684-85578-X.
  3. Clark, John, E.O. (2004). The Essential Dictionary of Science. Barnes & Noble. ISBN 0-7607-4616-8.AS1-onderhoud: meer as een naam: authors list (link)
  4. Veltman, Martinus (2003). Facts and Mysteries in Elementary Particle Physics. World Scientific. ISBN 981-238-149-X.

Publikasie datum: September 03, 2021

elementêre, deeltjie, elementêre, fundamentele, deeltjie, deeltjiefisika, deeltjie, sover, bekend, enige, substruktuur, bestaan, waarskynlik, kleiner, deeltjies, geval, elementêre, deeltjies, basiese, boustene, heelal, waaruit, alle, materie, bestaan, standaar. n Elementere of fundamentele deeltjie is in deeltjiefisika n deeltjie wat sover bekend nie enige substruktuur het nie 1 dus bestaan dit waarskynlik nie uit kleiner deeltjies nie As dit wel die geval is is elementere deeltjies die basiese boustene van die heelal waaruit alle materie bestaan Standaardmodel van elementere deeltjies In die Standaardmodel van deeltjiefisika sluit die elementere deeltjies in die fundamentele fermione insluitende kwarke leptone en hul antideeltjies en die fundamentele bosone insluitende die ykbosone en die Higgsboson 2 3 Hoewel die deeltjies nie uit kleiner dele bestaan nie kan van hulle in ligter deeltjies verander volgens sekere reels Vroeer is geglo atome is die kleinste deeltjies in die natuur atoom kom van die Griekse woord atomos wat ondeelbaar beteken n Sentrale kenmerk in die elementere deeltjie teorie is die vroee 20ste eeuse idee van kwantums wat die begrip van elektromagnetiese straling hervorm en kwantummeganika teweeggebring het Inhoud 1 Oorsig 2 Fermione 2 1 Generasies 2 2 Antideeltjies 3 Sien ook 4 Verwysings 5 Eksterne skakelsOorsig Wysig n Oorsig van die verskeie families van elementere en saamgestelde deeltjies en die teoriee wat hul wisselwerking beskryf Volgens die Standaardmodel is alle elementere deeltjies of bosone of fermione na gelang van hul spin Die deeltjies wat gewoonlik met materie verbind word is fermione Hulle het n halftallige spin en word verdeel in 12 aromas Deeltjies wat verbind word met die vier basiese natuurkragte is bosone en hulle het n heeltallige spin 4 Elementere fermione materiedeeltjies Kwarke Op af sjarme vreemd bo onder Leptone Elektron elektronneutrino muon muonneutrino tau tauneutrinoElementere bosone kragvoerende deeltjies Ykbosone Gluon W en Z bosone fotonAnder bosoneHiggsboson n Boson wat van die groter familie Higgsbosone kan wees is die laaste deeltjie wat waarskynlik ontdek is in Julie 2012 en is moontlik die swaarste boson wat nog gevind is Nog elementere deeltjies kan bestaan soos die gravitone wat met swaartekrag verbind word Sulke deeltjies is nie deel van die Standaardmodel nie Fermione WysigGenerasies Wysig Deeltjiegenerasies LeptoneEerste generasie Tweede generasie Derde generasieNaam Simbool Naam Simbool Naam Simboolelektron e muon m tau t elektronneutrino ne muonneutrino nm tauneutrino ntKwarkeEerste generasie Tweede generasie Derde generasieopkwark u sjarmekwark c bokwark tafkwark d vreemdkwark s onderkwark bAntideeltjies Wysig Daar is ook 12 fermioniese antideeltjies wat met die 12 fermione ooreenstem Die elektron het byvoorbeeld n antideeltjie met die naam anti elektron of positron e met n elektriese lading van 1 Deeltjiegenerasies AntileptoneEerste generasie Tweede generasie Derde generasieNaam Simbool Naam Simbool Naam Simboolpositron e antimuon m antitau t elektron antineutrino n e muon antineutrino n m tau antineutrino n tAntikwarkeEerste generasie Tweede generasie Derde generasieop antikwark u sjarme antikwark c bo antikwark taf antikwark d vreemd antikwark s onder antikwark bSien ook WysigDeeltjiefisika StandaardmodelVerwysings Wysig Mittal V Introduction to Nuclear and Particle Physics PHI Learning Pvt Ltd p 320 ISBN 9788120343115 Gribbin John 2000 Q is for Quantum An Encyclopedia of Particle Physics Simon amp Schuster ISBN 0 684 85578 X Clark John E O 2004 The Essential Dictionary of Science Barnes amp Noble ISBN 0 7607 4616 8 AS1 onderhoud meer as een naam authors list link Veltman Martinus 2003 Facts and Mysteries in Elementary Particle Physics World Scientific ISBN 981 238 149 X Eksterne skakels Wysig Wikiwoordeboek het n inskrywing vir elementere deeltjie Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse WikipediaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Elementere deeltjie amp ol,