×
Elektronvangs

Elektronvangs is 'n proses wat onstabiele atome ondergaan om na 'n stabieler vorm te verander. Tydens elektronvangs word 'n elektron in 'n atoom se binnemantel in die kern ingetrek waar dit verbind met 'n proton om 'n neutron en 'n neutrino te vorm. Die neutrino word uit die kern van die atoom uitgewerp.

Wanneer 'n atoom 'n proton verloor tydens elektronvangs, verander dit van die een element na 'n ander. Byvoorbeeld, na elektronvangs, word 'n koolstofatoom (met 6 protone) 'n booratoom (met 5 protone).

Hoewel die aantal protone en neutrone in 'n atoom se kern verander tydens elektronvangs, bly die totale aantal nukleone (protone + neutrone) dieselfde.

Elektronvangs staan ook bekend as K-vangs omdat die gevange elektron meestal afkomstig is van die atoom se K-mantel.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

elektronvangs, proses, onstabiele, atome, ondergaan, stabieler, vorm, verander, tydens, elektronvangs, word, elektron, atoom, binnemantel, kern, ingetrek, waar, verbind, proton, neutron, neutrino, vorm, neutrino, word, kern, atoom, uitgewerp, wanneer, atoom, p. Elektronvangs is n proses wat onstabiele atome ondergaan om na n stabieler vorm te verander Tydens elektronvangs word n elektron in n atoom se binnemantel in die kern ingetrek waar dit verbind met n proton om n neutron en n neutrino te vorm Die neutrino word uit die kern van die atoom uitgewerp Wanneer n atoom n proton verloor tydens elektronvangs verander dit van die een element na n ander Byvoorbeeld na elektronvangs word n koolstofatoom met 6 protone n booratoom met 5 protone Hoewel die aantal protone en neutrone in n atoom se kern verander tydens elektronvangs bly die totale aantal nukleone protone neutrone dieselfde Elektronvangs staan ook bekend as K vangs omdat die gevange elektron meestal afkomstig is van die atoom se K mantel Kyk ook WysigRadio aktiewe verval Alfaverval Betaverval Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Elektronvangs amp ol,