×
Elektronskil

'n Elektronskil, ook bekend as 'n hoofenergievlak, is 'n groep atoomorbitale met dieselfde waarde as die hoofkwantumgetal n. Elektronskille bestaan uit een of meer subskille of subvlakke, wat twee of meer orbitale het met dieselfde hoekmomentum kwantumgetal van 1. Elektronskille maak saam die elektronkonfigurasie van 'n atoom uit.

Voorbeeld van 'n natrium elektronskil model

Inhoud

Daar kan getoon word dat die aantal elektrone wat in 'n skil gevind kan word gelyk is aan 2 n 2 {\displaystyle 2n^{2}} .

Skil
naam
Subskilnaam Subskil
maks
elektrone
Skil
maks
elektrone
K 1s 2 2
L 2s 2 2 + 6 = 8
2p 6
M 3s 2 2 + 6 + 10
= 18
3p 6
3d 10
N 4s 2 2 + 6 +
10 + 14
= 32
4p 6
4d 10
4f 14
O 5s 2 2 + 6 +
10 + 14 +
18 = 50
5p 6
5d 10
5f 14
5g 18

Bv, kalsium (Ca) het 20 protone en 20 elektrone. Dus sal kalsium 2 elektrone in skil K, hê, 8 in skil L en 10 in skil M.

Die bestaan van elektronskille is deur Charles Barkla en Henry Moseley vir die eerste keer waargeneem deur X-straal absorpsie studies. Barkla het hulle aangedui met die letters K, L, M ens. Daar is later gevind dat hierdie letters ooreenstem met die n-getalle 1,2, 3 ensovoorts. Hulle word gebruik in spektroskopiese Siegbahn-notasie.

Die naam vir elektronskille vind sy oorsprong uit die Bohr-model, waar daar geglo is dat groepe elektrone op sekere afstande vanaf die kern wentel en sodoende "skille" vorm.

Die valensie-skil is die buitenste energievlak van 'n atoom in sy onverbonde toestand, wat die elektrone bevat wat die grootste invloed uitoefen op die aard van die reaksies waar die atoom by betrokke kan wees en die chemiese verbindings wat dit met ander atome kan vorm. Die elektrone in die valensievlak word na verwys as valenselektrone. Die fisiese chemikus, Gilbert Lewis was verantwoordelik vir baie van die vroeëre ontwikkelingswerk oor die teorie rondom valenselektrone se deelname aan chemiese verbindings. Linus Pauling het later die teorie veralgemeen en uitgebrei deur sy insigte in kwantummeganika toe te pas.

  • Tipler, Paul & Ralph Llewellyn (2003). Modern Physics (4th ed.). New York: W. H. Freeman and Company. ISBN 0-7167-4345-0

Publikasie datum: September 27, 2021

elektronskil, bekend, hoofenergievlak, groep, atoomorbitale, dieselfde, waarde, hoofkwantumgetal, bestaan, meer, subskille, subvlakke, twee, meer, orbitale, dieselfde, hoekmomentum, kwantumgetal, maak, saam, elektronkonfigurasie, atoom, voorbeeld, natrium, ele. n Elektronskil ook bekend as n hoofenergievlak is n groep atoomorbitale met dieselfde waarde as die hoofkwantumgetal n Elektronskille bestaan uit een of meer subskille of subvlakke wat twee of meer orbitale het met dieselfde hoekmomentum kwantumgetal van 1 Elektronskille maak saam die elektronkonfigurasie van n atoom uit Voorbeeld van n natrium elektronskil model Inhoud 1 Hoeveelheid elektrone in elke skil 2 Geskiedenis 3 Valensie 4 VerwysingsHoeveelheid elektrone in elke skil WysigDaar kan getoon word dat die aantal elektrone wat in n skil gevind kan word gelyk is aan 2 n 2 displaystyle 2n 2 Skil naam Subskilnaam Subskil maks elektrone Skil maks elektroneK 1s 2 2L 2s 2 2 6 82p 6M 3s 2 2 6 10 183p 63d 10N 4s 2 2 6 10 14 324p 64d 104f 14O 5s 2 2 6 10 14 18 505p 65d 105f 145g 18 Bv kalsium Ca het 20 protone en 20 elektrone Dus sal kalsium 2 elektrone in skil K he 8 in skil L en 10 in skil M Geskiedenis WysigDie bestaan van elektronskille is deur Charles Barkla en Henry Moseley vir die eerste keer waargeneem deur X straal absorpsie studies Barkla het hulle aangedui met die letters K L M ens Daar is later gevind dat hierdie letters ooreenstem met die n getalle 1 2 3 ensovoorts Hulle word gebruik in spektroskopiese Siegbahn notasie Die naam vir elektronskille vind sy oorsprong uit die Bohr model waar daar geglo is dat groepe elektrone op sekere afstande vanaf die kern wentel en sodoende skille vorm Valensie WysigDie valensie skil is die buitenste energievlak van n atoom in sy onverbonde toestand wat die elektrone bevat wat die grootste invloed uitoefen op die aard van die reaksies waar die atoom by betrokke kan wees en die chemiese verbindings wat dit met ander atome kan vorm Die elektrone in die valensievlak word na verwys as valenselektrone Die fisiese chemikus Gilbert Lewis was verantwoordelik vir baie van die vroeere ontwikkelingswerk oor die teorie rondom valenselektrone se deelname aan chemiese verbindings Linus Pauling het later die teorie veralgemeen en uitgebrei deur sy insigte in kwantummeganika toe te pas Verwysings WysigTipler Paul amp Ralph Llewellyn 2003 Modern Physics 4th ed New York W H Freeman and Company ISBN 0 7167 4345 0Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Elektronskil amp ol,