fbpx
Wikipedia

Elektronegatiwiteit

Elektronegatiwiteit is die maatstaf van 'n atoom of molekule se vermoë om elektrone aan te trek in 'n chemiese verbinding. Die soort verbinding wat gevorm word hang hoofsaaklik af van die verskille in die elektronegatiewiteite van die atome betrokke. Atome met soortgelyke elektronegatiwiteite sal voortdurend elektrone by mekaar 'steel' en vorm dan 'n kovalente verbinding. As die verskille te groot is, sal die elektron permanent van die een atoom na die ander oorgedra word en vorm daar sodoende 'n ioniese verbinding. In gevalle waar die een atoom die elektrone effe sterker aantrek as die ander word daar 'n polêre kovalente verbindings gevorm.

Twee skale word algemeen gebruik vir elektronegatiewiteite: die Paulingskaal (in 1932 voorgestel) en die Mullikenskaal (in 1934 voorgestel). 'n Ander voorgestelde skaal is die Allred-Rochowskaal.

Paulingskaal

Die Paulingskaal is in 1932 ontwikkel. Op hierdie skaal word daar aan die mees elektronegatiewe chemiese element (Fluoor) 'n elektronegatiwiteit van 3.98 toegeken; die element met die laagste elektronegatiwiteit (frankium) kry 'n waarde van 0.7 en die oorblywende elemente kry dan waardes tussenin. Waterstof kry 'n willekeurig toegekend waarde van 2.1 of 2.2 op die Paulingskaal.

δEN is die verskil in elektronegatiwiteite tussen twee atome of elemente. As 'n reël word verbindings tussen atome met elektronegatiwiteitverskille (groter of gelyk aan 1.7) as ionies van aard beskou, terwyl verbindings met waardes tussen 0.4 en 1.7 as polêre kovalente verbindings beskou word en indien daar geen elektronegatiwiteitsverskille is nie word die verbinding as 'n suiwer nie-polêre kovalente verbinding beskou.

Mullikenskaal

Op die Mullikenskaal word die getalle verkry deur 'n gemiddeld te neem van die ionisasiepotensiaal en die elektronaffiniteit. Gevolglik kan Mulliken elektronegatiwiteite direk in energie-eenhede uitgedruk word (gewoonlik in elektronvolt. Hierdie skaal is deur Robert S. Mulliken in 1934 voorgestel.

Tendense in elektronegatiwiteite

Elke element het 'n kenmerkende elektronegatiwiteit wat wissel van 0 tot 4 op die Paulingskaal. Die mees elektronegatiewe element, fluoor het 'n elektronegatiwiteit van 3.98 terwyl swak elektronegatiewe elemente soos litium waardes nader aan 1 het. Die element met die laagste elektronegatiewiteit is frankium by 0.7. "Oor die algemeen", verlaag die elektronegatiwiteite van bo na onder teen die groepe af en neem toe van links na regs oor die periodes heen soos hieronder aangedui word. Nie-metale neig om elektrone by te kry oor 'n periode en metale is weer geneig om hulle te verloor as gevolg van die neiging van die atome om 'n stabiele oktet te probeer vorm. Teen 'n groep af het die kernlading 'n al kleiner wordende invloed op die buitenste skille. Daarom word die mees elektronegatiewe elemente aan die regterboonste hoek van die periodieke tabel aangetref en die minste elektronegatiewe elemente aan die linkeronderkantste hoek. Gevolglik neem die atoomradius "oor die algemeen" af van links na regs oor die tabel maar neem die ionisasie-energieë toe.

Atoomradius verminder → Ionisasie-energie neem toe → Elektronegatiewiteit neem toe →
Groep 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18
Periode
1 H
2.20
He
 
2 Li
0.98
Be
1.57
B
2.04
C
2.55
N
3.04
O
3.44
F
3.98
Ne
 
3 Na
0.93
Mg
1.31
Al
1.61
Si
1.90
P
2.19
S
2.58
Cl
3.16
Ar
 
4 K
0.82
Ca
1.00
Sc
1.36
Ti
1.54
V
1.63
Cr
1.66
Mn
1.55
Fe
1.83
Co
1.88
Ni
1.91
Cu
1.90
Zn
1.65
Ga
1.81
Ge
2.01
As
2.18
Se
2.55
Br
2.96
Kr
3.00
5 Rb
0.82
Sr
0.95
Y
1.22
Zr
1.33
Nb
1.6
Mo
2.16
Tc
1.9
Ru
2.2
Rh
2.28
Pd
2.20
Ag
1.93
Cd
1.69
In
1.78
Sn
1.96
Sb
2.05
Te
2.1
I
2.66
Xe
2.6
6 Cs
0.79
Ba
0.89
Lu
1.27
Hf
1.3
Ta
1.5
W
2.36
Re
1.9
Os
2.2
Ir
2.20
Pt
2.28
Au
2.54
Hg
2.00
Tl
1.62
Pb
2.33
Bi
2.02
Po
2.0
At
2.2
Rn
 
7 Fr
0.7
Ra
0.9
Lr
 
Rf
 
Db
 
Sg
 
Bh
 
Hs
 
Mt
 
Ds
 
Rg
 
Uub
 
Uut
 
Uuq
 
Uup
 
Uuh
 
Uus
 
Uuo
 
Periodieke tabel van elektronegatiwiteite met gebruik van die Paulingskaal
Sien ook Periodieke tabel en Elektropositiwiteit

Elektronegatiwiteit
elektronegatiwiteit, maatstaf, atoom, molekule, vermoë, elektrone, trek, chemiese, verbinding, soort, verbinding, gevorm, word, hang, hoofsaaklik, verskille, elektronegatiewiteite, atome, betrokke, atome, soortgelyke, elektronegatiwiteite, voortdurend, elektro. Elektronegatiwiteit is die maatstaf van n atoom of molekule se vermoe om elektrone aan te trek in n chemiese verbinding Die soort verbinding wat gevorm word hang hoofsaaklik af van die verskille in die elektronegatiewiteite van die atome betrokke Atome met soortgelyke elektronegatiwiteite sal voortdurend elektrone by mekaar steel en vorm dan n kovalente verbinding As die verskille te groot is sal die elektron permanent van die een atoom na die ander oorgedra word en vorm daar sodoende n ioniese verbinding In gevalle waar die een atoom die elektrone effe sterker aantrek as die ander word daar n polere kovalente verbindings gevorm Twee skale word algemeen gebruik vir elektronegatiewiteite die Paulingskaal in 1932 voorgestel en die Mullikenskaal in 1934 voorgestel n Ander voorgestelde skaal is die Allred Rochowskaal Paulingskaal WysigDie Paulingskaal is in 1932 ontwikkel Op hierdie skaal word daar aan die mees elektronegatiewe chemiese element Fluoor n elektronegatiwiteit van 3 98 toegeken die element met die laagste elektronegatiwiteit frankium kry n waarde van 0 7 en die oorblywende elemente kry dan waardes tussenin Waterstof kry n willekeurig toegekend waarde van 2 1 of 2 2 op die Paulingskaal dEN is die verskil in elektronegatiwiteite tussen twee atome of elemente As n reel word verbindings tussen atome met elektronegatiwiteitverskille groter of gelyk aan 1 7 as ionies van aard beskou terwyl verbindings met waardes tussen 0 4 en 1 7 as polere kovalente verbindings beskou word en indien daar geen elektronegatiwiteitsverskille is nie word die verbinding as n suiwer nie polere kovalente verbinding beskou Mullikenskaal WysigOp die Mullikenskaal word die getalle verkry deur n gemiddeld te neem van die ionisasiepotensiaal en die elektronaffiniteit Gevolglik kan Mulliken elektronegatiwiteite direk in energie eenhede uitgedruk word gewoonlik in elektronvolt Hierdie skaal is deur Robert S Mulliken in 1934 voorgestel Tendense in elektronegatiwiteite WysigElke element het n kenmerkende elektronegatiwiteit wat wissel van 0 tot 4 op die Paulingskaal Die mees elektronegatiewe element fluoor het n elektronegatiwiteit van 3 98 terwyl swak elektronegatiewe elemente soos litium waardes nader aan 1 het Die element met die laagste elektronegatiewiteit is frankium by 0 7 Oor die algemeen verlaag die elektronegatiwiteite van bo na onder teen die groepe af en neem toe van links na regs oor die periodes heen soos hieronder aangedui word Nie metale neig om elektrone by te kry oor n periode en metale is weer geneig om hulle te verloor as gevolg van die neiging van die atome om n stabiele oktet te probeer vorm Teen n groep af het die kernlading n al kleiner wordende invloed op die buitenste skille Daarom word die mees elektronegatiewe elemente aan die regterboonste hoek van die periodieke tabel aangetref en die minste elektronegatiewe elemente aan die linkeronderkantste hoek Gevolglik neem die atoomradius oor die algemeen af van links na regs oor die tabel maar neem die ionisasie energiee toe Atoomradius verminder Ionisasie energie neem toe Elektronegatiewiteit neem toe Groep 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18Periode1 H2 20 He 2 Li0 98 Be1 57 B2 04 C2 55 N3 04 O3 44 F3 98 Ne 3 Na0 93 Mg1 31 Al1 61 Si1 90 P2 19 S2 58 Cl3 16 Ar 4 K0 82 Ca1 00 Sc1 36 Ti1 54 V1 63 Cr1 66 Mn1 55 Fe1 83 Co1 88 Ni1 91 Cu1 90 Zn1 65 Ga1 81 Ge2 01 As2 18 Se2 55 Br2 96 Kr3 005 Rb0 82 Sr0 95 Y1 22 Zr1 33 Nb1 6 Mo2 16 Tc1 9 Ru2 2 Rh2 28 Pd2 20 Ag1 93 Cd1 69 In1 78 Sn1 96 Sb2 05 Te2 1 I2 66 Xe2 66 Cs0 79 Ba0 89 Lu1 27 Hf1 3 Ta1 5 W2 36 Re1 9 Os2 2 Ir2 20 Pt2 28 Au2 54 Hg2 00 Tl1 62 Pb2 33 Bi2 02 Po2 0 At2 2 Rn 7 Fr0 7 Ra0 9 Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Uub Uut Uuq Uup Uuh Uus Uuo Periodieke tabel van elektronegatiwiteite met gebruik van die Paulingskaal Sien ook Periodieke tabel en ElektropositiwiteitOntsluit van https af wikipedia org w index php title Elektronegatiwiteit amp oldid 1973236,