fbpx
Wikipedia

Elektriese resistiwiteit

Elektriese resistiwiteit (ook bekend as spesifieke elektriese weerstand of volume resistiwiteit) is 'n mate van hoe sterk 'n materiaal die vloei van elektriese stroom opponeer. 'n Lae resistiwiteit wys op 'n materiaal wat die gemaklike beweging van elektriese lading toelaat. Die SI-eenheid van elektriese resistiwiteit is die ohm meter (Ω m).

Definisies

 
'n Stuk resistiewe materiaal met elekriese kontakte aan beide kante.

Electriese resistiwiteit ρ (Grieks: rho) is gedefinieer deur,

 

waar

ρ is die statiese resistiwiteit (gemeet in SI in volt-meter per ampère, V m/A);
E is die grootte van die elektriese veld (gemeet in SI in volts per meter, V/m);
J is die grootte van die stroomdigtheid (gemeet in SI in ampère per vierkante meter, A/m²).

Die elektriese resistiwiteit ρ kan ook gegee word deur,

 

waar

ρ is die statiese resistiwiteit (gemeet in SI in ohm-meters, Ω m);
R is die elektriese weerstand van 'n uniforme monster van die materiaal (gemeet in SI in ohms, Ω);
  is die lengte van die stuk materiaal (gemeet in SI in meters, m);
A is deursnitarea van die monster (gemeet in SI in vierkante meters, m²).

Laastens word elektriese resistiwiteit ook gedefinieer as die inverse van die geleiding σ (sigma), van die materiaal, of

 

Verduideliking

Resistiwiteit het eenhede van ohm-meter (Ω.m), in plaas van die meer intuitiewe ohm per meter (Ω/m), die rede hiervoor kan waarskynlik die beste verduidelik word deur die weerstand die onderwerp te maak vanaf die definisie;

 

Die weerstand van 'n gegewe monster sal toeneem met die lengte, maar afneem met die deursnitarea. As die algemene vergelyking met hidroliese stelsels gebruik word, om 100 liter water per minuut deur 'n tuinslang te probeer druk sal redelike weerstand tot gevolg hê. 100 liter per minuut deur 'n 100mm deursnee pyp sal baie makliker gaan, en mider druk benodig. Dus vehoging in deursnitarea verlaag die weerstand. Soortgelyk sal 'n 5m tuinslang 'n sekere tyd neem om 'n 20 liter emmer vol te maak. Om dieselfde emmer met dieselfde druk in die tuinslang vol te maak, sal 'n 100m tuinslang heelwat langer neem. Soos die lengte groter word vehoog die weerstand.

Weerstand word gemeet in ohm. Lengte oor area het eenhede van 1/afstand. Om met ohm te eindig, moet resitiwiteit in eenhede van "ohms × afstand" wees (SI ohm-meter).

Tabel van resistiwiteite

Hierdie tabel wys die resistiwiteit en temperatuur koëffisiënt van verskeie materiale teen 20 °C (68 °F)

Materiaal Resistiwiteit (Ω·m) by 20 °C Temperatuur koëffisiënt* [K−1] Verwysing
Silwer 1.59×10−8 0.0038 [1][2]
Koper 1.72×10−8 0.0039 [2]
Goud 2.44×10−8 0.0034 [1]
Aluminium 2.82×10−8 0.0039 [1]
Kalsium 3.36x10−8 ?
Wolfram 5.60×10−8 0.0045 [1]
Sink 5.90×10−8 ?
Nikkel 6.99×10−8 ?
Yster 1.0×10−7 0.005 [1]
Tin 1.09×10−7 0.0045
Platinum 1.06×10−7 0.00392 [1]
Lood 2.2×10−7 0.0039 [1]
Mangaan 4.82×10−7 0.000002 [3]
Konstantan 4.9×10−7 0.000 008 [4]
Kwik 9.8×10−7 0.0009 [3]
Nichroom[5] 1.10×10−6 0.0004 [1]
Koolstof[6] 3.5×10−5 −0.0005 [1]
Germanium[6] 4.6×10−1 −0.048 [1][2]
Silikon[6] 6.40×102 −0.075 [1]
Glas 1010 to 1014 ? [1][2]
Harde rubber approx. 1013 ? [1]
Swawel 1015 ? [1]
Paraffin 1017 ?
Kwarts (fused) 7.5×1017 ? [1]
PET 1020 ?
Teflon 1022 to 1024 ?


Sien ook

Notas en Verwysings

  1. 1,00 1,01 1,02 1,03 1,04 1,05 1,06 1,07 1,08 1,09 1,10 1,11 1,12 1,13 1,14 Serway, Raymond A. (1998). Principles of Physics (2nd uitg.). Fort Worth, Texas; London: Saunders College Pub. p. 602. ISBN 0-03-020457-7. Cite has empty unknown parameter: |month= (help)
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 Griffiths, David (1999) [1981]. "7. Electrodynamics". In Alison Reeves (ed.) (red.). Introduction to Electrodynamics (3rd uitg.). Upper Saddle River, New Jersey: Prentice Hall. p. 286. ISBN 978-1108420419. OCLC 40251748. |access-date= requires |url= (help)AS1-onderhoud: ekstra teks: editors list (link)
  3. 3,0 3,1 Giancoli, Douglas C. (1995). Physics: Principles with Applications (4th uitg.). London: Prentice Hall. ISBN 0-13-102153-2. Cite has empty unknown parameter: |origdate= (help)
    (sien ook Table of Resistivity)
  4. John O'Malley, Schaum's outline of theory and problems of basic circuit analysis, p.19, McGraw-Hill Professional, 1992 ISBN 0070478244
  5. Ni,Fe,Cr alloy commonly used in heating elements.
  6. 6,0 6,1 6,2 The resistivity of semiconductors depends strongly on the presence of impurities in the material.

Verdere leesstof

  • Paul Tipler (2004). Physics for Scientists and Engineers: Electricity, Magnetism, Light, and Elementary Modern Physics (5th ed.). W. H. Freeman. ISBN 0-7167-0810-8.

Eksterne skakels

  • Nuwe nanomateriaal beter effektiewe geleier
  • Resistiwiteit & Mobiliteit Rekenaar/Grafiek van BYU skoonkamer 2 Augustus 2009 op Wayback Machine
  • Bucknell Universiteit


Elektriese resistiwiteit
elektriese, resistiwiteit, bekend, spesifieke, elektriese, weerstand, volume, resistiwiteit, mate, sterk, materiaal, vloei, elektriese, stroom, opponeer, resistiwiteit, materiaal, gemaklike, beweging, elektriese, lading, toelaat, eenheid, elektriese, resistiwi. Elektriese resistiwiteit ook bekend as spesifieke elektriese weerstand of volume resistiwiteit is n mate van hoe sterk n materiaal die vloei van elektriese stroom opponeer n Lae resistiwiteit wys op n materiaal wat die gemaklike beweging van elektriese lading toelaat Die SI eenheid van elektriese resistiwiteit is die ohm meter W m Inhoud 1 Definisies 2 Verduideliking 3 Tabel van resistiwiteite 4 Sien ook 5 Notas en Verwysings 6 Verdere leesstof 7 Eksterne skakelsDefinisies Wysig n Stuk resistiewe materiaal met elekriese kontakte aan beide kante Electriese resistiwiteit r Grieks rho is gedefinieer deur r E J displaystyle rho E over J waar r is die statiese resistiwiteit gemeet in SI in volt meter per ampere V m A E is die grootte van die elektriese veld gemeet in SI in volts per meter V m J is die grootte van die stroomdigtheid gemeet in SI in ampere per vierkante meter A m Die elektriese resistiwiteit r kan ook gegee word deur r R A ℓ displaystyle rho R frac A ell waar r is die statiese resistiwiteit gemeet in SI in ohm meters W m R is die elektriese weerstand van n uniforme monster van die materiaal gemeet in SI in ohms W ℓ displaystyle ell is die lengte van die stuk materiaal gemeet in SI in meters m A is deursnitarea van die monster gemeet in SI in vierkante meters m Laastens word elektriese resistiwiteit ook gedefinieer as die inverse van die geleiding s sigma van die materiaal of r 1 s displaystyle rho 1 over sigma Verduideliking WysigResistiwiteit het eenhede van ohm meter W m in plaas van die meer intuitiewe ohm per meter W m die rede hiervoor kan waarskynlik die beste verduidelik word deur die weerstand die onderwerp te maak vanaf die definisie R r ℓ A displaystyle R rho frac ell A Die weerstand van n gegewe monster sal toeneem met die lengte maar afneem met die deursnitarea As die algemene vergelyking met hidroliese stelsels gebruik word om 100 liter water per minuut deur n tuinslang te probeer druk sal redelike weerstand tot gevolg he 100 liter per minuut deur n 100mm deursnee pyp sal baie makliker gaan en mider druk benodig Dus vehoging in deursnitarea verlaag die weerstand Soortgelyk sal n 5m tuinslang n sekere tyd neem om n 20 liter emmer vol te maak Om dieselfde emmer met dieselfde druk in die tuinslang vol te maak sal n 100m tuinslang heelwat langer neem Soos die lengte groter word vehoog die weerstand Weerstand word gemeet in ohm Lengte oor area het eenhede van 1 afstand Om met ohm te eindig moet resitiwiteit in eenhede van ohms afstand wees SI ohm meter Tabel van resistiwiteite WysigHierdie tabel wys die resistiwiteit en temperatuur koeffisient van verskeie materiale teen 20 C 68 F Materiaal Resistiwiteit W m by 20 C Temperatuur koeffisient K 1 VerwysingSilwer 1 59 10 8 0 0038 1 2 Koper 1 72 10 8 0 0039 2 Goud 2 44 10 8 0 0034 1 Aluminium 2 82 10 8 0 0039 1 Kalsium 3 36x10 8 Wolfram 5 60 10 8 0 0045 1 Sink 5 90 10 8 Nikkel 6 99 10 8 Yster 1 0 10 7 0 005 1 Tin 1 09 10 7 0 0045Platinum 1 06 10 7 0 00392 1 Lood 2 2 10 7 0 0039 1 Mangaan 4 82 10 7 0 000002 3 Konstantan 4 9 10 7 0 000 008 4 Kwik 9 8 10 7 0 0009 3 Nichroom 5 1 10 10 6 0 0004 1 Koolstof 6 3 5 10 5 0 0005 1 Germanium 6 4 6 10 1 0 048 1 2 Silikon 6 6 40 102 0 075 1 Glas 1010 to 1014 1 2 Harde rubber approx 1013 1 Swawel 1015 1 Paraffin 1017 Kwarts fused 7 5 1017 1 PET 1020 Teflon 1022 to 1024 Sien ook WysigElektriese geleiding Elektriese weerstandNotas en Verwysings Wysig 1 00 1 01 1 02 1 03 1 04 1 05 1 06 1 07 1 08 1 09 1 10 1 11 1 12 1 13 1 14 Serway Raymond A 1998 Principles of Physics 2nd uitg Fort Worth Texas London Saunders College Pub p 602 ISBN 0 03 020457 7 Cite has empty unknown parameter month help 2 0 2 1 2 2 2 3 Griffiths David 1999 1981 7 Electrodynamics In Alison Reeves ed red Introduction to Electrodynamics 3rd uitg Upper Saddle River New Jersey Prentice Hall p 286 ISBN 978 1108420419 OCLC 40251748 access date requires url help AS1 onderhoud ekstra teks editors list link 3 0 3 1 Giancoli Douglas C 1995 Physics Principles with Applications 4th uitg London Prentice Hall ISBN 0 13 102153 2 Cite has empty unknown parameter origdate help sien ook Table of Resistivity John O Malley Schaum s outline of theory and problems of basic circuit analysis p 19 McGraw Hill Professional 1992 ISBN 0070478244 Ni Fe Cr alloy commonly used in heating elements 6 0 6 1 6 2 The resistivity of semiconductors depends strongly on the presence of impurities in the material Verdere leesstof WysigPaul Tipler 2004 Physics for Scientists and Engineers Electricity Magnetism Light and Elementary Modern Physics 5th ed W H Freeman ISBN 0 7167 0810 8 Eksterne skakels WysigNuwe nanomateriaal beter effektiewe geleier Resistiwiteit amp Mobiliteit Rekenaar Grafiek van BYU skoonkamer Geargiveer 2 Augustus 2009 op Wayback Machine Bucknell UniversiteitOntsluit van https af wikipedia org w index php title Elektriese resistiwiteit amp oldid 2437499,