×
Elasmobranchii

Elasmobranchii is 'n klas van die kraakbeenvisse Chondrichthyes. Van die kenmerke van die klas is dat al die spesies oor 5 -7 kieue splete beskik en die tande is los van mekaar in die kakebeen. Daar is ongeveer 1 100 spesies wat hoort tot die klas met die bekendes: haaie, rôe, saagvisse, sandkruipers en pylsterte.

Elasmobranchii
Carcharodon carcharias
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Elasmobranchii

Bonaparte, 1838
Orde

Sien teks.

Inhoud

Die volgende ordes hoort tot die klas Elasmobranchii en kom aan die Suider-Afrikaanse kus voor:

Nommer Orde Beskrywing Klas Superklas
1 Carcharhiniformes Grondhaaie Elasmobranchii Kraakbeenvisse
2 Hexanchiformes Koei en Frilletjieshaaie Elasmobranchii Kraakbeenvisse
3 Lamniformes Haringhaaie Elasmobranchii Kraakbeenvisse
4 Myliobatiformes Pylstertagtiges Elasmobranchii Kraakbeenvisse
5 Orectolobiformes Tapythaaie Elasmobranchii Kraakbeenvisse
6 Pristiformes Saagvisse Elasmobranchii Kraakbeenvisse
7 Rajiformes Sandkruipers en Rôe Elasmobranchii Kraakbeenvisse
8 Squaliformes Hondhaaie Elasmobranchii Kraakbeenvisse
9 Torpediniformes Drilvisse Elasmobranchii Kraakbeenvisse

Publikasie datum: September 26, 2021

elasmobranchii, klas, kraakbeenvisse, chondrichthyes, kenmerke, klas, spesies, kieue, splete, beskik, tande, mekaar, kakebeen, daar, ongeveer, spesies, hoort, klas, bekendes, haaie, rôe, saagvisse, sandkruipers, pylsterte, carcharodon, carchariaswetenskaplike,. Elasmobranchii is n klas van die kraakbeenvisse Chondrichthyes Van die kenmerke van die klas is dat al die spesies oor 5 7 kieue splete beskik en die tande is los van mekaar in die kakebeen Daar is ongeveer 1 100 spesies wat hoort tot die klas met die bekendes haaie roe saagvisse sandkruipers en pylsterte ElasmobranchiiCarcharodon carchariasWetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk AnimaliaFilum ChordataSubfilum Vertebrata Cuvier 1812 Infrafilum GnathostomataSuperklas ChondrichthyesKlas Elasmobranchii Bonaparte 1838OrdeSien teks Inhoud 1 Ordes 2 Sien ook 3 Bron 4 VerwysingsOrdes WysigDie volgende ordes hoort tot die klas Elasmobranchii en kom aan die Suider Afrikaanse kus voor Nommer Orde Beskrywing Klas Superklas1 Carcharhiniformes Grondhaaie Elasmobranchii Kraakbeenvisse2 Hexanchiformes Koei en Frilletjieshaaie Elasmobranchii Kraakbeenvisse3 Lamniformes Haringhaaie Elasmobranchii Kraakbeenvisse4 Myliobatiformes Pylstertagtiges Elasmobranchii Kraakbeenvisse5 Orectolobiformes Tapythaaie Elasmobranchii Kraakbeenvisse6 Pristiformes Saagvisse Elasmobranchii Kraakbeenvisse7 Rajiformes Sandkruipers en Roe Elasmobranchii Kraakbeenvisse8 Squaliformes Hondhaaie Elasmobranchii Kraakbeenvisse9 Torpediniformes Drilvisse Elasmobranchii KraakbeenvisseSien ook WysigAlfabetiese lys van visse Lys van Suider Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamiliesBron WysigCoastal Fishes of Southern Africa Phil amp Elaine Heemstra 2004 ISBN 1 920033 01 7Verwysings WysigOntsluit van https af wikipedia org w index php title Elasmobranchii amp ol,