×
Eland

Die eland (Taurotragus oryx), ook Kaapse eland genoem, is 'n wildsbok wat op grasvlaktes in Oos- en Suider-Afrika aangetref word.

Eland
'n Eland
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Bovinae
Genus:
Taurotragus
Spesie:
T. oryx
Binomiale naam
Taurotragus oryx
Verspreiding

Die eland se skouerhoogte is ongeveer 2 m en hulle weeg van 300 tot 1 000 kg. Elandbulle is gewoonlik donkerbruin of grys, terwyl elandkoeie bruin of ligbruin is. Elande het dikwels ook 'n wit streep vertikaal oor die lyf aan albei kante. Beide die bul en koei het reguit horings wat ongeveer 65 cm lank kan wees. Die koei se horings is gewoonlik langer, maar dunner. 'n Enkele kalf word ná 'n draagtyd van nege maande gebore.

Elande vreet gras, takkies en blare. Hulle leef gewoonlik in troppe van 30 tot 80, maar groter troppe van by die 400 is al aangetref. Ten spyte van hul grootte, kan 'n eland maklik oor 'n heining van 1,5 m spring sonder 'n aanloop.

Elande kan hulself goed verdedig teen roofdiere en is selfs in staat om 'n leeu dood te maak. Dit is waarskynlik die rede waarom hulle deur die geskiedenis 'n mistieke of spirituele eienskap verkry het. Hulle is algemeen in rotskuns uitgebeeld, wat aandui dat hulle beskou is as diere met 'n sterk verbintenis tot 'n ander wêreld. Elandvet is vir die teken van rotskuns gebruik en ook om medisyne mee te maak.

Die vroeëre reisigers na die Kaap het geglo die eland en die eenhoring is verwant, waarskynlik omdat sommige reisigers aangeteken het dat eenhoring-elande in die Kaap voorkom. Daar is ook die geval van 'n horing in die McLeod-kasteel in Skotland wat as die horing van 'n eenhoring bewaar is, maar later geïdentifiseer is as die horing van 'n eland.

  1. Mallon, D.P. & Hoffmann, M. (2008). . 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 6 Februarie 2009.

Publikasie datum: Augustus 08, 2021

eland, eland, taurotragus, oryx, kaapse, eland, genoem, wildsbok, grasvlaktes, suider, afrika, aangetref, word, bewaringstatusveilig, iucn, wetenskaplike, klassifikasiekoninkryk, animaliafilum, chordataklas, mammaliaorde, artiodactylafamilie, bovidaesubfamilie. Die eland Taurotragus oryx ook Kaapse eland genoem is n wildsbok wat op grasvlaktes in Oos en Suider Afrika aangetref word Eland n ElandBewaringstatusVeilig IUCN 3 1 1 Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk AnimaliaFilum ChordataKlas MammaliaOrde ArtiodactylaFamilie BovidaeSubfamilie BovinaeGenus TaurotragusSpesie T oryxBinomiale naamTaurotragus oryxVerspreiding Eland by Nasionale Etoshawildtuin Namibie Elande wei in die De Hoop natuurreservaat Suid Afrika Die eland se skouerhoogte is ongeveer 2 m en hulle weeg van 300 tot 1 000 kg Elandbulle is gewoonlik donkerbruin of grys terwyl elandkoeie bruin of ligbruin is Elande het dikwels ook n wit streep vertikaal oor die lyf aan albei kante Beide die bul en koei het reguit horings wat ongeveer 65 cm lank kan wees Die koei se horings is gewoonlik langer maar dunner n Enkele kalf word na n draagtyd van nege maande gebore Elande vreet gras takkies en blare Hulle leef gewoonlik in troppe van 30 tot 80 maar groter troppe van by die 400 is al aangetref Ten spyte van hul grootte kan n eland maklik oor n heining van 1 5 m spring sonder n aanloop Elande kan hulself goed verdedig teen roofdiere en is selfs in staat om n leeu dood te maak Dit is waarskynlik die rede waarom hulle deur die geskiedenis n mistieke of spirituele eienskap verkry het Hulle is algemeen in rotskuns uitgebeeld wat aandui dat hulle beskou is as diere met n sterk verbintenis tot n ander wereld Elandvet is vir die teken van rotskuns gebruik en ook om medisyne mee te maak Die vroeere reisigers na die Kaap het geglo die eland en die eenhoring is verwant waarskynlik omdat sommige reisigers aangeteken het dat eenhoring elande in die Kaap voorkom Daar is ook die geval van n horing in die McLeod kasteel in Skotland wat as die horing van n eenhoring bewaar is maar later geidentifiseer is as die horing van n eland Sien ook WysigLys van Suider Afrikaanse soogdiere Lys van Suider Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike name Suider Afrikaanse soogdiere en hul ordesVerwysings Wysig Mallon D P amp Hoffmann M 2008 Tragelaphus oryx 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008 Verkry op 6 Februarie 2009 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Eland Wikispecies het meer inligting verwant aan Eland Wikiwoordeboek het n inskrywing vir eland Eland Beskrywing deur die African Wildlife FoundationOntsluit van https af wikipedia org w index php title Eland amp ol,