×
El Salvador

El Salvador (Spaans: [el salβaˈðoɾ],(hulp·inligting); letterlik: "die verlosser"), amptelik die Republiek El Salvador (Spaans: República de El Salvador), is 'n republiek in Sentraal-Amerika. El Salvador beslaan 'n oppervlakte van 21 041 km² en het 'n bevolking van 6 344 722 in 2016 gehad. Die land grens aan Guatemala in die noordweste, die Stille Oseaan in die suidweste en Honduras in die noordooste. Die hoofstad en grootste stad is San Salvador, gevolg deur Santa Ana. Die gebied is oorspronklik in Nahuatl Cōzcatlān (Spaans: "Cuzcatlán") genoem wat "die land van kosbare dinge" beteken. Die Spaanse conquistador Pedro de Alvarado het dit Provincia De Nuestro Señor Jesus Cristo, El Salvador Del Mundo ("Provinsie van ons Here Jesus Christus, die Verlosser van die Wêreld") genoem, dikwels verkort as "El Salvador".

República de El Salvador
Republiek El Salvador
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Dios, Unión, Libertad
(Spaans vir: "God, Unie, Vryheid")
Volkslied: Himno Nacional de El Salvador
(Spaans vir: "Volkslied van El Salvador")
Hoofstad San Salvador

13°40′N89°10′W /13.667°N 89.167°W /13.667; -89.167

Grootste stad San Salvador
Amptelike tale Spaans
Regering

President
• Adjunkpresident
Unitêre presidensiële
grondwetlike republiek
Nayib Bukele
Félix Ulloa
Onafhanklikheid
• Verklaar van Spanje
• Verklaar van die
Eerste Meksikaanse Keiserryk
• Verklaar van die
Federale Republiek
van Sentraal-Amerika

• Internasionale erkenning

15 September 1821

12 Junie 1824


18 Februarie 1841
24 Junie 1865
Oppervlakte
- Totaal

- Water (%)

21 041 km2 (148ste)
8 124 myl2
1,5
Bevolking
- 2016-skatting
- 2007-sensus
- Digtheid

6 344 722 (99ste)
5 744 113
303,1 / km2 (47ste)
785,0 / myl2
BBP (KKP)
- Totaal
- Per capita
2019-skatting

$55,731 miljard (101ste)
$8 313 (111ste)

BBP (nominaal)
- Totaal
- Per capita
2019-skatting

$26,871 miljard (103de)
$4 008 (113de)

MOI (2017) 0,674 (121ste) –medium
Gini (2017) 38medium
Geldeenheid Bitcoin (₿)

Amerikaanse dollara ($) (BTC USD)

Tydsone
- Somertyd
CST (UTC-6)
nie toegepas nie (UTC-6)
Internet-TLD .sv
Skakelkode +503
a. Die Amerikaanse dollar is die gebruikte geldeenheid. Finansiële inligting kan in VSA-dollar en Salvadoriaanse colón uitgedruk word, maar laasgenoemde is uit sirkulasie.
Nasa-Satellietbeeld van El Salvador
Kaart van El Salvador
Topografiese kaart van El Salvador
Klimaatsones in El Salvador volgens die Köppen-klimaatklassifikasie

El Salvador is die kleinste van die Sentraal-Amerikaanse republieke en word slegs deur die Stille Oseaan bespoel. Die belangrikste fisiese kenmerk van die land is 'n vulkaniese hoogland met pieke van oor die 2 000 m. Die valleie tussen die pieke is sowat 600 m bo seevlak. Die grond, afkomstig van verweerde lawe en vulkaniese as, is baie ryk. Koffiebone groei welig in hierdie valleie en koffie dra baie by tot die land se uitvoer.

El Salvador is vir eeue deur Meso-Amerikaanse beskawings soos Pipil, Lenca en Maja bevolk. Van die vernaamste argeologiese vondsplekke is Joya de Cerén, ook "Pompeii van die Amerikas" genoem. Ná die Spaanse verowering van die Asteekse Ryk onder Hernán Cortés in 1521–1523 is die hele Sentraal-Amerika by die Spaanse Ryk ingelyf en het onder die gesag van Nieu-Spanje gekom. Met die Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog van 1810–1821 het dit deel geword van die kortstondige Eerste Meksikaanse Keiserryk. Die vyf Sentraal-Amerikaanse republieke het in 1823 van Meksiko afgeskei en vervolgens die Federale Republiek van Sentraal-Amerika gestig. In 1838 het dit egter verbrokkel en van die vyf republieke het hul onafhanklikheid verklaar.

El Salvador se geskiedenis vanaf die 19de tot die middel-20ste eeu is gekenmerk deur politieke en ekonomiese instabiliteit met staatsgrepe, rewolusies en die opvolging van outoritêre heersers. In Julie 1969 eis die Sokkeroorlog tussen El Salvador en Honduras sowat 2 000 slagoffers binne in 'n week. Vervolgens het die Salvadoriaanse Burgeroorlog (1979–1992) tussen die militêre regering en 'n koalisie van linkse guerrillagroepe uitgebreek. Dit is met die Chapultepec-vredesooreenkomste beëindig en 'n grondwetlike veelparty-republiek is gevestig. In 2001 is die Salvadoriaanse colón deur die Amerikaanse dollar vervang. Op 8 Junie 2021 is wetgewing aangeneem om Bitcoin as 'n amptelike geldstelsel te aanvaar. El Salvador het begin om sy ekonomie te diversifiseer en beskik nou oor een van die hoër ontwikkelde ekonomie van Sentraal-Amerika (na Panama, Costa Rica en Belize), veral as gevolg van 'n voortgesette vinnige industrialisering.

Inhoud

  1. (en) David Scott FitzGerald (22 April 2014). . Harvard University Press. p. 363. ISBN 978-0-674-36967-2. Besoek op23 Oktober 2019.
  2. . ESA.UN.org (custom data acquired via website) (in Engels). United Nations Department of Economic and Social Affairs, Population Division. vanaf die oorspronklike op 24 Augustus 2018. Besoek op23 Oktober 2019.
  3. (es) [dooie skakel], censos.gob.sv
  4. (en) . Internasionale Monetêre Fonds. Oktober 2019. Besoek op23 Oktober 2019.
  5. (PDF) (in Engels). United Nations Development Programme. 2018. (PDF) vanaf die oorspronklike op 12 Junie 2020. Besoek op23 Oktober 2019.
  6. (in Engels). Wêreldbank. vanaf die oorspronklike op 14 Junie 2020. Besoek op23 Oktober 2019.
  7. (in Spaans). bcr.gob.sv. Geargiveer vanaf op 8 Julie 2007. Besoek op8 Julie 2007.
  8. (en) Greg Nickles (2002). El Salvador: The People and Culture. Crabtree Pub. p. 6. ISBN 978-0-7787-9368-7.
  9. .
  10. Jeni Klugman (2010). (Report) (in Engels). Palgrave Macmillan. p. 152. (PDF) vanaf die oorspronklike op 11 Februarie 2020. Besoek op23 Oktober 2019.
Algemeen

Publikasie datum: September 25, 2021

salvador, spaans, salβaˈðoɾ, luister, hulp, inligting, letterlik, verlosser, amptelik, republiek, spaans, república, republiek, sentraal, amerika, beslaan, oppervlakte, bevolking, 2016, gehad, land, grens, guatemala, noordweste, stille, oseaan, suidweste, hond. El Salvador Spaans el salbaˈdoɾ luister hulp inligting letterlik die verlosser amptelik die Republiek El Salvador Spaans Republica de El Salvador is n republiek in Sentraal Amerika El Salvador beslaan n oppervlakte van 21 041 km en het n bevolking van 6 344 722 in 2016 gehad Die land grens aan Guatemala in die noordweste die Stille Oseaan in die suidweste en Honduras in die noordooste Die hoofstad en grootste stad is San Salvador gevolg deur Santa Ana Die gebied is oorspronklik in Nahuatl Cōzcatlan Spaans Cuzcatlan genoem wat die land van kosbare dinge beteken Die Spaanse conquistador Pedro de Alvarado het dit Provincia De Nuestro Senor Jesus Cristo El Salvador Del Mundo Provinsie van ons Here Jesus Christus die Verlosser van die Wereld genoem dikwels verkort as El Salvador 8 Republica de El Salvador Republiek El Salvador Vlag WapenNasionale leuse Dios Union Libertad Spaans vir God Unie Vryheid Volkslied Himno Nacional de El Salvador Spaans vir Volkslied van El Salvador source source track Hoofstad San Salvador 13 40 N 89 10 W 13 667 N 89 167 W 13 667 89 167Grootste stad San SalvadorAmptelike tale SpaansRegering President Adjunkpresident Unitere presidensiele grondwetlike republiek Nayib Bukele Felix UlloaOnafhanklikheid Verklaar van Spanje Verklaar van die Eerste Meksikaanse Keiserryk Verklaar van die Federale Republiek van Sentraal Amerika Internasionale erkenning 15 September 1821 12 Junie 1824 18 Februarie 1841 24 Junie 1865 1 Oppervlakte Totaal Water 21 041 km2 148ste 8 124 myl2 1 5Bevolking 2016 skatting 2007 sensus Digtheid 6 344 722 2 99ste 5 744 113 3 303 1 km2 47ste 785 0 myl2BBP KKP Totaal Per capita 2019 skatting 55 731 miljard 4 101ste 8 313 4 111ste BBP nominaal Totaal Per capita 2019 skatting 26 871 miljard 4 103de 4 008 4 113de MOI 2017 0 674 5 121ste mediumGini 2017 38 6 mediumGeldeenheid Bitcoin Amerikaanse dollara a href ISO 4217 html title ISO 4217 BTC USD a Tydsone Somertyd CST UTC 6 nie toegepas nie UTC 6 Internet TLD svSkakelkode 503a Die Amerikaanse dollar is die gebruikte geldeenheid Finansiele inligting kan in VSA dollar en Salvadoriaanse colon uitgedruk word maar laasgenoemde is uit sirkulasie 7 Nasa Satellietbeeld van El Salvador Kaart van El Salvador Topografiese kaart van El Salvador Klimaatsones in El Salvador volgens die Koppen klimaatklassifikasie El Salvador is die kleinste van die Sentraal Amerikaanse republieke en word slegs deur die Stille Oseaan bespoel Die belangrikste fisiese kenmerk van die land is n vulkaniese hoogland met pieke van oor die 2 000 m Die valleie tussen die pieke is sowat 600 m bo seevlak Die grond afkomstig van verweerde lawe en vulkaniese as is baie ryk Koffiebone groei welig in hierdie valleie en koffie dra baie by tot die land se uitvoer El Salvador is vir eeue deur Meso Amerikaanse beskawings soos Pipil Lenca en Maja bevolk Van die vernaamste argeologiese vondsplekke is Joya de Ceren ook Pompeii van die Amerikas genoem Na die Spaanse verowering van die Asteekse Ryk onder Hernan Cortes in 1521 1523 is die hele Sentraal Amerika by die Spaanse Ryk ingelyf en het onder die gesag van Nieu Spanje gekom Met die Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog van 1810 1821 het dit deel geword van die kortstondige Eerste Meksikaanse Keiserryk Die vyf Sentraal Amerikaanse republieke het in 1823 van Meksiko afgeskei en vervolgens die Federale Republiek van Sentraal Amerika gestig In 1838 het dit egter verbrokkel en van die vyf republieke het hul onafhanklikheid verklaar El Salvador se geskiedenis vanaf die 19de tot die middel 20ste eeu is gekenmerk deur politieke en ekonomiese instabiliteit met staatsgrepe rewolusies en die opvolging van outoritere heersers In Julie 1969 eis die Sokkeroorlog tussen El Salvador en Honduras sowat 2 000 slagoffers binne in n week Vervolgens het die Salvadoriaanse Burgeroorlog 1979 1992 tussen die militere regering en n koalisie van linkse guerrillagroepe uitgebreek Dit is met die Chapultepec vredesooreenkomste beeindig en n grondwetlike veelparty republiek is gevestig In 2001 is die Salvadoriaanse colon deur die Amerikaanse dollar vervang Op 8 Junie 2021 is wetgewing aangeneem om Bitcoin as n amptelike geldstelsel te aanvaar 9 El Salvador het begin om sy ekonomie te diversifiseer en beskik nou oor een van die hoer ontwikkelde ekonomie van Sentraal Amerika na Panama Costa Rica en Belize veral as gevolg van n voortgesette vinnige industrialisering 10 Inhoud 1 Sien ook 2 Verwysings 3 Bronnelys 4 Eksterne skakelsSien ook WysigSalvadoriaanse nasionale sokkerspanVerwysings Wysig en David Scott FitzGerald 22 April 2014 Culling the Masses Harvard University Press p 363 ISBN 978 0 674 36967 2 Besoek op 23 Oktober 2019 World Population Prospects The 2017 Revision ESA UN org custom data acquired via website in Engels United Nations Department of Economic and Social Affairs Population Division Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Augustus 2018 Besoek op 23 Oktober 2019 es Resultados Vi Censo de Poblacion V de Vivienda 2007 dooie skakel censos gob sv 4 0 4 1 4 2 4 3 en El Salvador Internasionale Monetere Fonds Oktober 2019 Besoek op 23 Oktober 2019 2018 Human Development Report PDF in Engels United Nations Development Programme 2018 Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 12 Junie 2020 Besoek op 23 Oktober 2019 El Salvador in Engels Wereldbank Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Junie 2020 Besoek op 23 Oktober 2019 Main Aspects of the Law in Spaans bcr gob sv Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Julie 2007 Besoek op 8 Julie 2007 en Greg Nickles 2002 El Salvador The People and Culture Crabtree Pub p 6 ISBN 978 0 7787 9368 7 El Salvador becomes first country to adopt bitcoin as legal tender after passing law Jeni Klugman 2010 Human Development Report 2010 Report in Engels Palgrave Macmillan p 152 Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 11 Februarie 2020 Besoek op 23 Oktober 2019 Bronnelys WysigAlgemeen en El Salvador Encyclopaedia Britannica Besoek op 23 Oktober 2019 en Ecuador Central Intelligence Agency Besoek op 23 Oktober 2019 Kennis 1980 ISBN 0 7981 0823 1 volume 1 bl 112Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie El Salvador Toerisme inligting oor El Salvador op WikivoyageOntsluit van https af wikipedia org w index php title El Salvador amp ol,