×
Eksplorasie (geologie)

Eksplorasie in geologie is die proses waardeur erts (kommersieel lewensvatbare konsentrasies van minerale) gemyn word.

'n Toetsgat word geboor.

In minerale eksplorasie word of na Groenveld Eksplorasie (Engels: Greenfields Exploration) of na Bruinveld Eksplorasie (Engels: Brownfields Exploration) verwys, afhangende van die mate waartoe vorige eksplorasie plaasgevind het:

Groenveld Eksplorasie sinspeel op onverstoorde gras, en verwys na eksplorasie aktiwiteite wat gemik is op die ontdekking van nuwe mineraal afsettings waar 'n maatskappy nog nie mynbou operasies of projekte het nie.

Bruinveld Eksplorasie sinspeel op gras wat al (verskeie kere) vertrap is, en verwys na eksplorasie aktiwiteite naby of by bestaande projekte, waar 'n wisselende mate van eksplorasie al vir die spesifieke mineraal plaasgevind het.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

eksplorasie, geologie, eksplorasie, geologie, proses, waardeur, erts, kommersieel, lewensvatbare, konsentrasies, minerale, gemyn, word, toetsgat, word, geboor, minerale, eksplorasie, word, groenveld, eksplorasie, engels, greenfields, exploration, bruinveld, ek. Eksplorasie in geologie is die proses waardeur erts kommersieel lewensvatbare konsentrasies van minerale gemyn word n Toetsgat word geboor In minerale eksplorasie word of na Groenveld Eksplorasie Engels Greenfields Exploration of na Bruinveld Eksplorasie Engels Brownfields Exploration verwys afhangende van die mate waartoe vorige eksplorasie plaasgevind het Groenveld Eksplorasie WysigGroenveld Eksplorasie sinspeel op onverstoorde gras en verwys na eksplorasie aktiwiteite wat gemik is op die ontdekking van nuwe mineraal afsettings waar n maatskappy nog nie mynbou operasies of projekte het nie Bruinveld Eksplorasie WysigBruinveld Eksplorasie sinspeel op gras wat al verskeie kere vertrap is en verwys na eksplorasie aktiwiteite naby of by bestaande projekte waar n wisselende mate van eksplorasie al vir die spesifieke mineraal plaasgevind het Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Eksplorasie geologie amp ol,