fbpx
Wikipedia

Eiland

'n Eiland is enige stuk land, kleiner as 'n kontinent, maar groter as 'n rots wat heeltemal deur water omring word. Alhoewel meeste eilande natuurlike eilande is, kry mens ook mensgemaakte eilande. Die grootste eiland ter wêreld is Groenland.

Ysland is die grootste vulkaaneiland en die noordelikste eilandnasie ter wêreld.

Sommige eilande het hulle eie lande. Voorbeelde hiervan is Kuba, Ysland, en Madagaskar. Ander eilande het meer as een land daarop, soos Borneo en Hispaniola. Daar is ook verskeie onbewoonde en onherbergsame eilande.

Sien ook

 
'n Fidjiaanse eiland.

Eiland
eiland, enige, stuk, land, kleiner, kontinent, maar, groter, rots, heeltemal, deur, water, omring, word, alhoewel, meeste, eilande, natuurlike, eilande, mens, mensgemaakte, eilande, grootste, eiland, wêreld, groenland, ysland, grootste, vulkaaneiland, noordeli. n Eiland is enige stuk land kleiner as n kontinent maar groter as n rots wat heeltemal deur water omring word Alhoewel meeste eilande natuurlike eilande is kry mens ook mensgemaakte eilande Die grootste eiland ter wereld is Groenland Ysland is die grootste vulkaaneiland en die noordelikste eilandnasie ter wereld Sommige eilande het hulle eie lande Voorbeelde hiervan is Kuba Ysland en Madagaskar Ander eilande het meer as een land daarop soos Borneo en Hispaniola Daar is ook verskeie onbewoonde en onherbergsame eilande Sien ook WysigLys van eilande van die wereld Argipel n eilandgroep Atol ringvormig eiland of reeks eilande van koraal n Fidjiaanse eiland Wikimedia Commons bevat media in verband met Island Sien eiland in Wiktionary die vrye woordeboek Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Eiland amp oldid 1782811,