×
Eiland-Keltiese tale

Die Eiland-Keltiese Tale is volgens een vorm van klassifikasie een van die hooftakke van die Keltiese tale. Die ses hedendaagse Keltiese tale is almal Eiland-Keltiese tale en kan verdeel word in:

Eiland-Keltiese Tale
Geografiese
verspreiding:
Wallis
Cornwall
Bretagne
Ierland
Skotland
Man (eiland)
Genetiese
klassifikasie
:
Indo-Europees
Kelties
Eiland-Keltiese Tale
Onderafdelings:

Verspreiding van Eiland-Keltiese tale:

Kaart van die diachroniese uitbreiding van Keltiese stamme in Europa volgens 19de eeuse hipoteses:

Kerngebied van die Hallstatt-beskawing (6de eeu v.C.)

Grootste Keltiese magsuitbreiding in die 3de eeu v.C.

Lusitaanse gebied van Iberië waar die presiese Keltiese invloed nie duidelik is nie

"Ses Keltiese nasies" wat ook tans nog met 'n beduidende aantal sprekers van Keltiese tale spog

Huidige Keltiese taalgebied

Die term "Eiland-Kelties" verwys na die oorsprong van die tale in die Britse Eilande teenoor die nou uitgestorwe Vasteland-Keltiese tale wat op die Europese vasteland gepraat is en in Anatolië. Daar bestaan 'n teorie dat die Britoniese en Goideliese tale saam in die eilande ontwikkel het en dat dit 'n gemene voorouer het wat jonger is as enige wat gedeel word met Vasteland-Keltiese tale soos onder andere Keltiberies, Gallies, Galaties en Leponties, wat nou almal reeds lankal uitgestorwe is. Let daarop dat hoewel Bretons vandag op die Europese vasteland gepraat word dit deur immigrante uit Brittanje na die weste van Frankryk gebring is en nie daar ontstaan het nie.

Voorstanders van die Eiland-Kelties hipotese wys op die gedeelde innovasies van Eiland-Keltiese tale, insluitend inflected prepositions, gedeelde gebruik van sekere werkwoord particles en Werkwoord-Onderwerp-Voorwerp, woordvolgorde. Hulle stel dat 'n verdeling wat die Britoniese tale en Gallies (P-Kelties) aan een kant plaas, en die Goideliese tale saam met Keltiberies (Q-Kelties) aan die anderkant 'n oppervlakkige verdeling is (i.e. gegrond op 'n feneomeen te wyte aan taalkontak), aangesien die klankverskuiwing (Q na P) onafhanklik in die voorlopers van Gallies en Brithonies kon plaasgevind het.

Die familieboom van Eiland-Kelties is dus as volg:

  1. Donald MacAulay , Besoek op 22 Mei 2007


Indo-Europese tale: Kentum-tale: Kelties
Eiland-Keltiese tale
Goidelies: Iers-Gaelies | Skots-Gaelies (Skotland • Kanada) | Manx-Gaelies | Galweegse-Gaelies †
Britonies: Wallies | Kornies | Bretons | Cumbries † | Piekties †
Vasteland-Keltiese tale
Vasteland-Keltiese tale: Gallies †: | Leponties † | Galaties
Keltiberies
Gemengde Tale
Gemengde Tale: Shelta | Bungee †
Uitgestorwe

Publikasie datum: September 22, 2021

eiland, keltiese, tale, eiland, keltiese, tale, volgens, vorm, klassifikasie, hooftakke, keltiese, tale, hedendaagse, keltiese, tale, almal, verdeel, word, goideliese, tale, iers, gaelies, skots, gaelies, manx, gaelies, britoniese, tale, bretons, kornies, wall. Die Eiland Keltiese Tale is volgens een vorm van klassifikasie een van die hooftakke van die Keltiese tale Die ses hedendaagse Keltiese tale is almal Eiland Keltiese tale en kan verdeel word in die Goideliese tale Iers Gaelies Skots Gaelies en Manx Gaelies en die Britoniese tale Bretons Kornies en Wallies 1 Eiland Keltiese TaleGeografiese verspreiding Wallis Cornwall Bretagne Ierland Skotland Man eiland Genetiese klassifikasie Indo Europees Kelties Eiland Keltiese TaleOnderafdelings Britonies GoideliesVerspreiding van Eiland Keltiese tale Skots Gaelies Iers Gaelies Manx Gaelies Wallies Kornies Bretons Kaart van die diachroniese uitbreiding van Keltiese stamme in Europa volgens 19de eeuse hipoteses Kerngebied van die Hallstatt beskawing 6de eeu v C Grootste Keltiese magsuitbreiding in die 3de eeu v C Lusitaanse gebied van Iberie waar die presiese Keltiese invloed nie duidelik is nie Ses Keltiese nasies wat ook tans nog met n beduidende aantal sprekers van Keltiese tale spog Huidige Keltiese taalgebied Die term Eiland Kelties verwys na die oorsprong van die tale in die Britse Eilande teenoor die nou uitgestorwe Vasteland Keltiese tale wat op die Europese vasteland gepraat is en in Anatolie Daar bestaan n teorie dat die Britoniese en Goideliese tale saam in die eilande ontwikkel het en dat dit n gemene voorouer het wat jonger is as enige wat gedeel word met Vasteland Keltiese tale soos onder andere Keltiberies Gallies Galaties en Leponties wat nou almal reeds lankal uitgestorwe is Let daarop dat hoewel Bretons vandag op die Europese vasteland gepraat word dit deur immigrante uit Brittanje na die weste van Frankryk gebring is en nie daar ontstaan het nie 1 Voorstanders van die Eiland Kelties hipotese wys op die gedeelde innovasies van Eiland Keltiese tale insluitend inflected prepositions gedeelde gebruik van sekere werkwoord particles en Werkwoord Onderwerp Voorwerp woordvolgorde Hulle stel dat n verdeling wat die Britoniese tale en Gallies P Kelties aan een kant plaas en die Goideliese tale saam met Keltiberies Q Kelties aan die anderkant n oppervlakkige verdeling is i e gegrond op n feneomeen te wyte aan taalkontak aangesien die klankverskuiwing Q na P onafhanklik in die voorlopers van Gallies en Brithonies kon plaasgevind het Die familieboom van Eiland Kelties is dus as volg Eiland Kelties Goidelies Primitiewe Iers Oud Iers Middel Iers Iers Gaelies Skots Gaelies Manx Gaelies Bretonies Pikties Brits Kumbries Oud Wallies Middel Wallies Wallies Suidwestelike Bretonies Bretons KorniesVerwysings Wysig 1 0 1 1 Donald MacAulay The Celtic Languages Besoek op 22 Mei 2007Eksterne skakels Wysig en Ethnologue Languages of the World Seventeenth edition Insular Ethnologue Besoek op 2 April 2018 Indo Europese tale Kentum tale KeltiesEiland Keltiese taleGoidelies Iers Gaelies Skots Gaelies Skotland Kanada Manx Gaelies Galweegse Gaelies Britonies Wallies Kornies Bretons Cumbries Piekties Vasteland Keltiese taleVasteland Keltiese tale Gallies Leponties Galaties Keltiberies Gemengde TaleGemengde Tale Shelta Bungee UitgestorweOntsluit van https af wikipedia org w index php title Eiland Keltiese tale amp ol,