×
Eier (biologie)
Vir die vroulike voorplantingssel, sien Ovum.

'n Eier is waarin die sigoot van sommige diere, wat nie aan lewendige babas geboorte gee nie, geleë is

Eiers van verskeie voëls en reptiele.

Sommige diere, veral soogdiere, behou die sigoot binne hul lywe waar dit sal groei totdat dit gereed is om gebore te word. Sommige diere behou nie die sigoot in hul lyf nie, maar lê 'n eier waarin die sigoot is. Die eier voed en beskerm die embrio. Wanneer die baba uiteindelik gereed is, sal dit vanuit die eier ontwaak.

Diere wat eiers lê, sluit in visse, reptiele, amfibieë, en voëls. Monotremata is die enigste soogdiere wat eiers lê. Die meeste insekte en arachnides lê ook eiers.

Die volstruis is tans die dier wat die grootste eiers lê en die kolibri (Engels:Hummingbird) die kleinste van die voëleiers, teen 'n halwe gram. Die 1,5 kg (3,3 pond) volstruiseier is tans die grootste bekend, alhoewel die uitgestorwe Aepyornis en sommige dinosaurusse groter eiers gelê het.

Die eiers van sommige reptiele asook meeste visse is heelwat kleiner, en dié van insekte en ander ongewerweldes selfs mikroskopies klein.

Die eiers van die meeste voëls kan algemeen as voedsel geëet word.

  • 'n Baba skilpad klim uit 'n reptieleier.

  • Voëleiers met 'n pasgebore kuiken.

  • 'n Padda met paddaeiers.

  • 'n Volstruiseier.

  • Hoendereiers in 'n kartonhouer.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

eier, biologie, vroulike, voorplantingssel, sien, ovum, eier, waarin, sigoot, sommige, diere, lewendige, babas, geboorte, geleë, iseiers, verskeie, voëls, reptiele, sommige, diere, veral, soogdiere, behou, sigoot, binne, lywe, waar, groei, totdat, gereed, gebo. Vir die vroulike voorplantingssel sien Ovum n Eier is waarin die sigoot van sommige diere wat nie aan lewendige babas geboorte gee nie gelee isEiers van verskeie voels en reptiele Sommige diere veral soogdiere behou die sigoot binne hul lywe waar dit sal groei totdat dit gereed is om gebore te word Sommige diere behou nie die sigoot in hul lyf nie maar le n eier waarin die sigoot is Die eier voed en beskerm die embrio Wanneer die baba uiteindelik gereed is sal dit vanuit die eier ontwaak Diere wat eiers le sluit in visse reptiele amfibiee en voels Monotremata is die enigste soogdiere wat eiers le Die meeste insekte en arachnides le ook eiers Die volstruis is tans die dier wat die grootste eiers le en die kolibri Engels Hummingbird die kleinste van die voeleiers teen n halwe gram Die 1 5 kg 3 3 pond volstruiseier is tans die grootste bekend alhoewel die uitgestorwe Aepyornis en sommige dinosaurusse groter eiers gele het Die eiers van sommige reptiele asook meeste visse is heelwat kleiner en die van insekte en ander ongewerweldes selfs mikroskopies klein Die eiers van die meeste voels kan algemeen as voedsel geeet word Fotogalery Wysig n Baba skilpad klim uit n reptieleier Voeleiers met n pasgebore kuiken n Padda met paddaeiers n Volstruiseier Hoendereiers in n kartonhouer Sien ook WysigEiergooi n speletjie met hoendereiers Eier voedsel Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Eier biologie amp ol,