×
Egipte

Egipte (Arabies: مِصر‎, Miṣr; Egiptiese Arabies: مَصر‎, Maṣr; Kopties: Ⲭⲏⲙⲓ, Khēmi), amptelik die Arabiese Republiek Egipte (Arabies: جمهورية مصر العربية, Jumhūrīyat Miṣr al-ʻArabīyah; Egiptiese Arabies: Gomhoreyyet Maṣr el-ʿArabeyya), is 'n transkontinentale republiek wat hoofsaaklik in Noordoos-Afrika lê, maar ook die Sinaïwoestyn in Suidwes-Asië insluit.

Arabiese Republiek Egipte
جمهورية مصر العربية (Arabies)
Gomhoreyyet Maṣr el-ʿArabeyya (Egiptiese Arabies)
Vlag Wapen
Volkslied: Bilady, Bilady, Bilady
(Arabies vir: "My land, my land, my land")
Hoofstad Kaïro

30°2′N31°13′O /30.033°N 31.217°O /30.033; 31.217

Grootste stad Kaïro
Amptelike tale Arabies
Regering Unitêre semi-presidensiële
republiek
Abdel Fattah el-Sisi
Moustafa Madbouly
Onafhanklikheid
Vorming
• Unifikasie van Bo-
en Benede-Egipte
• Muhammad Ali
dinastie ingehuldig
• Onafhanklikheid van die
Verenigde Koninkryk
• Rewolusiedag
• Republiek verklaar
• Huidige grondwet



ca. 3150 v.C.

9 Julie 1805

28 Februarie 1922
23 Julie 1952
18 Junie 1953
18 Januarie 2014
Oppervlakte
- Totaal

- Water (%)

1 010 407,87 km2 (29ste)
390 121 myl2
0,632
Bevolking
- 2017-skatting
- 2017-sensus
- Digtheid

97 185 500 (13de)
94 798 827
96 / km2 (118de)
248,6 / myl2
BBP (KKP)
- Totaal
- Per capita
2018-skatting

$1 293 miljard (21ste)
$13 330 (100ste)

BBP (nominaal)
- Totaal
- Per capita
2017-skatting

$237,073 miljard (49ste)
$2 501 (113de)

MOI (2015) 0,691 (111de) –medium
Gini (2015) 31,8medium
Geldeenheid Pond (EGP)
Tydsone
- Somertyd
OET (UTC+2)
(UTC)
Internet-TLD .eg, مصر.
Skakelkode +20
Nasa-Satellietbeeld van Egipte

Egipte bedek 'n area van sowat 1 010 408 km². Die land is aangrensend tot Libië in die weste, Soedan in die suide en Israel in die noordooste en het kuslyne in die noorde by die Middellandse See en die Rooisee in die ooste, onderskeidelik.

Die oorgrootte meerderheid van Egipte se 97,2 miljoen mense (2017) lewe minder as 'n kilometer weg van die oewers van die Nylrivier (omtrent 40 000 km²), waar die enigste bewerkbare land voorkom. Groot dele van die land maak deel uit van die Saharawoestyn en is yl bevolk. Vandag is die meerderheid Egiptenaars verstedelik en is hoofsaaklik woonagtig in die hoofstad Kaïro (bevolking ongeveer 15,2 miljoen) en Alexandrië (bevolking ongeveer 4,5 miljoen).

Egipte spog met een van die oudste beskawings wat terug dateer tot in 3000 v.C. met landbou en handel wat goed gevestig was. Die land is veral bekend vir die massiewe piramides wat opgerig is deur verskeie Farao's.

Inhoud

Kaart van Egipte
  • Die Oud-Egiptiese landsnaam Km.t beteken "Swart Land" en verwys na die vrugbare grond van die Nylvallei, 'n gebied wat met die "Rooi Land" van die aangrensende woestynstreke, die DSr.t kontrasteer. In die Koptiese taal het hierdie naam ontwikkel tot Kīmi of Kīmə, en in Oud-Grieks uiteindelik tot Kymeía.
  • Die Arabiese term Miṣr – tans die amptelike landsnaam – is van Semitiese oorsprong. Hy is nou verwant aan die oorspronklike Assiriese skryfwyse Misir of Musur, maar ook aan die Hebreeuse מִצְרַיִם (Mizraim of Mitzráyim). Dit beteken eenvoudig "land" of "staat" en het in sy historiese nouer betekenis aanvanklik na Benede-Egipte verwys. Later het dit 'n wyer betekenis gekry en die hele land – Bo- en Benede-Egipte – ingesluit. So het ook die latere Hebreeuse landsnaam as 'n tweevoudige term ontwikkel. In die Arabiese dialek van Egipte het Miṣr nogtans tot Maṣr ontwikkel. Maṣri beteken hier "Egipties", en die bynaam al-Masri, wat dikwels voorkom, "die Egiptenaar".
  • Die Afrikaanse en Europese terme (Egipte, Ägypten, Egypt, Égypt, Egitto en ander) is almal van die Latynse Aegyptus en sodoende van die Oud-Griekse Αίγυπτος (Aigyptos) afgelei. Die Kopte beweer dat hulle die regstreekse nakomelinge van die antieke Egiptenare is. Van hulle naam is die Griekse Aigyptos afgelei, wat in Afrikaans as Egipte oorgeneem is. Volgens 'n algemeen aanvaarde teorie kan Aigyptos as 'n voortsetting van die Oud-Egiptiese term ḥwt-k3-ptḥ beskou word wat "Setel van die Siel van (die God) Ptah" beteken en na 'n tempel in Memphis verwys wat aan hierdie godheid gewy is.
  • In die tydperk tussen 1958 en 1972 was Egipte saam met Sirië in 'n gemeenskaplike staat verenig, die Verenigde Arabiese Republiek.
Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Antieke Egipte.
  1. (en) Goldschmidt, Arthur (1988). . Boulder, CO: Westview Press. p. 5. ISBN 978-0-86531-182-4. Besoek op25 Junie 2018.
  2. (in Engels). United States Department of State Bureau of Near Eastern Affairs. 10 November 2010. vanaf die oorspronklike op 6 Mei 2019. Besoek op25 Junie 2018.
  3. (en) Pierre Crabitès (1935). . Routledge. p. 1. ISBN 978-0-415-81121-7. Besoek op25 Junie 2018.
  4. (PDF) (in Engels). Capmas.Gov – Arab Republic of Egypt. Geargiveer vanaf (PDF) op 21 Maart 2015. Besoek op23 September 2015.
  5. (in Engels). Central Agency for Public Mobilization and Statistics. 27 April 2013. vanaf die oorspronklike op 13 Julie 2019. Besoek op25 Junie 2018.
  6. (PDF) (in Engels). Egypt State Information Service. (PDF) vanaf die oorspronklike op 19 Augustus 2019. Besoek op25 Junie 2018.
  7. (en) . Internasionale Monetêre Fonds. Besoek op25 Junie 2018.
  8. (PDF) (in Engels). United Nations Development Programme. 2015. (PDF) vanaf die oorspronklike op 9 April 2020. Besoek op25 Junie 2018.
  9. (in Engels). Wêreldbank. vanaf die oorspronklike op 6 April 2019. Besoek op25 Junie 2018.

Publikasie datum: Augustus 07, 2021

egipte, arabies, صر, miṣr, egiptiese, arabies, صر, maṣr, kopties, Ⲭⲏⲙⲓ, khēmi, amptelik, arabiese, republiek, arabies, جمهورية, مصر, العربية, jumhūrīyat, miṣr, ʻarabīyah, egiptiese, arabies, gomhoreyyet, maṣr, ʿarabeyya, transkontinentale, republiek, hoofsaakl. Egipte Arabies م صر Miṣr Egiptiese Arabies م صر Maṣr Kopties Ⲭⲏⲙⲓ Khemi amptelik die Arabiese Republiek Egipte Arabies جمهورية مصر العربية Jumhuriyat Miṣr al ʻArabiyah Egiptiese Arabies Gomhoreyyet Maṣr el ʿArabeyya is n transkontinentale republiek wat hoofsaaklik in Noordoos Afrika le maar ook die Sinaiwoestyn in Suidwes Asie insluit Arabiese Republiek Egipte جمهورية مصر العربية Arabies Gomhoreyyet Maṣr el ʿArabeyya Egiptiese Arabies Vlag WapenVolkslied Bilady Bilady Bilady Arabies vir My land my land my land source source track track track track Hoofstad Kairo 30 2 N 31 13 O 30 033 N 31 217 O 30 033 31 217Grootste stad KairoAmptelike tale ArabiesRegering President Eerste minister Unitere semi presidensiele republiek Abdel Fattah el Sisi Moustafa MadboulyOnafhanklikheid Vorming Unifikasie van Bo en Benede Egipte Muhammad Ali dinastie ingehuldig Onafhanklikheid van die Verenigde Koninkryk Rewolusiedag Republiek verklaar Huidige grondwet ca 3150 v C 1 2 9 Julie 1805 3 28 Februarie 1922 23 Julie 1952 18 Junie 1953 18 Januarie 2014Oppervlakte Totaal Water 1 010 407 87 4 km2 29ste 390 121 myl2 0 632Bevolking 2017 skatting 2017 sensus Digtheid 97 185 500 5 13de 94 798 827 6 96 km2 118de 248 6 myl2BBP KKP Totaal Per capita 2018 skatting 1 293 miljard 7 21ste 13 330 7 100ste BBP nominaal Totaal Per capita 2017 skatting 237 073 miljard 7 49ste 2 501 7 113de MOI 2015 0 691 8 111de mediumGini 2015 31 8 9 mediumGeldeenheid Pond a href ISO 4217 html title ISO 4217 EGP a Tydsone Somertyd OET UTC 2 UTC Internet TLD eg مصر Skakelkode 20 Nasa Satellietbeeld van Egipte Egipte bedek n area van sowat 1 010 408 km Die land is aangrensend tot Libie in die weste Soedan in die suide en Israel in die noordooste en het kuslyne in die noorde by die Middellandse See en die Rooisee in die ooste onderskeidelik Die oorgrootte meerderheid van Egipte se 97 2 miljoen mense 2017 lewe minder as n kilometer weg van die oewers van die Nylrivier omtrent 40 000 km waar die enigste bewerkbare land voorkom Groot dele van die land maak deel uit van die Saharawoestyn en is yl bevolk Vandag is die meerderheid Egiptenaars verstedelik en is hoofsaaklik woonagtig in die hoofstad Kairo bevolking ongeveer 15 2 miljoen en Alexandrie bevolking ongeveer 4 5 miljoen Egipte spog met een van die oudste beskawings wat terug dateer tot in 3000 v C met landbou en handel wat goed gevestig was Die land is veral bekend vir die massiewe piramides wat opgerig is deur verskeie Farao s Inhoud 1 Landsnaam 2 Geskiedenis van Antieke Egipte 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsLandsnaam Wysig Kaart van Egipte Die Oud Egiptiese landsnaam Km t beteken Swart Land en verwys na die vrugbare grond van die Nylvallei n gebied wat met die Rooi Land van die aangrensende woestynstreke die DSr t kontrasteer In die Koptiese taal het hierdie naam ontwikkel tot Kimi of Kime en in Oud Grieks uiteindelik tot Kymeia Die Arabiese term Miṣr tans die amptelike landsnaam is van Semitiese oorsprong Hy is nou verwant aan die oorspronklike Assiriese skryfwyse Misir of Musur maar ook aan die Hebreeuse מ צ ר י ם Mizraim of Mitzrayim Dit beteken eenvoudig land of staat en het in sy historiese nouer betekenis aanvanklik na Benede Egipte verwys Later het dit n wyer betekenis gekry en die hele land Bo en Benede Egipte ingesluit So het ook die latere Hebreeuse landsnaam as n tweevoudige term ontwikkel In die Arabiese dialek van Egipte het Miṣr nogtans tot Maṣr ontwikkel Maṣri beteken hier Egipties en die bynaam al Masri wat dikwels voorkom die Egiptenaar Die Afrikaanse en Europese terme Egipte Agypten Egypt Egypt Egitto en ander is almal van die Latynse Aegyptus en sodoende van die Oud Griekse Aigyptos Aigyptos afgelei Die Kopte beweer dat hulle die regstreekse nakomelinge van die antieke Egiptenare is Van hulle naam is die Griekse Aigyptos afgelei wat in Afrikaans as Egipte oorgeneem is Volgens n algemeen aanvaarde teorie kan Aigyptos as n voortsetting van die Oud Egiptiese term ḥwt k3 ptḥ beskou word wat Setel van die Siel van die God Ptah beteken en na n tempel in Memphis verwys wat aan hierdie godheid gewy is In die tydperk tussen 1958 en 1972 was Egipte saam met Sirie in n gemeenskaplike staat verenig die Verenigde Arabiese Republiek Geskiedenis van Antieke Egipte WysigDie hoofartikel vir hierdie afdeling is Antieke Egipte Vroegdinastiese Tydperk Ou Ryk Eerste Oorgangstydperk Middelryk Tweede Oorgangstydperk Nuwe Ryk Derde Oorgangstydperk Laat Tydperk Ptolemeiese TydperkVerwysings Wysig en Goldschmidt Arthur 1988 Modern Egypt The Formation of a Nation State Boulder CO Westview Press p 5 ISBN 978 0 86531 182 4 Besoek op 25 Junie 2018 Background Note Egypt in Engels United States Department of State Bureau of Near Eastern Affairs 10 November 2010 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Mei 2019 Besoek op 25 Junie 2018 en Pierre Crabites 1935 Ibrahim of Egypt Routledge p 1 ISBN 978 0 415 81121 7 Besoek op 25 Junie 2018 Total area km2 pg 15 PDF in Engels Capmas Gov Arab Republic of Egypt Geargiveer vanaf die oorspronklike PDF op 21 Maart 2015 Besoek op 23 September 2015 Population Clock in Engels Central Agency for Public Mobilization and Statistics 27 April 2013 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Julie 2019 Besoek op 25 Junie 2018 Population in Censuses by Sex amp Sex Ratio 1882 2006 PDF in Engels Egypt State Information Service Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 19 Augustus 2019 Besoek op 25 Junie 2018 7 0 7 1 7 2 7 3 en Egypt Internasionale Monetere Fonds Besoek op 25 Junie 2018 2015 Human Development Report PDF in Engels United Nations Development Programme 2015 Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 9 April 2020 Besoek op 25 Junie 2018 Gini Index in Engels Wereldbank Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 April 2019 Besoek op 25 Junie 2018 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Egipte Wikiwoordeboek het n inskrywing vir Egipte en Toerisme inligting oor Egipte op WikivoyageOntsluit van https af wikipedia org w index php title Egipte amp ol,