×
Eersterangse krieket

Eersterangse krieket (Engels: First-class cricket) is 'n vorm van krieketspel bestaande uit wedstryde wat vir drie of meer dae geskeduleer is, tussen twee spanne van elf spelers elk. Die wedstryd word amptelik as eersterangs aangewys op grond van die hoë standaard van die mededingende spanne. In sulke wedstryde word spanne toegelaat om twee kolfbeurte elk te speel; alhoewel in die praktyk, 'n span moontlik net een beurt kan kolf (weens 'n groot oorwinning), of glad nie kolf nie (weens gure weer/wedstryd afgelas).

Eersterangse krieket word altyd in wit uitrustings...
...en met rooi krieketballe gespeel

Alhoewel toetskrieket die hoogste standaard van krieket verteenwoordig, is dit self 'n vorm van eersterangse krieket. Die term "eersterangs" word egter meer algemeen gebruik om te verwys na plaaslike/binnelandse kompetisies. 'n Speler se eersterangse statistiek sluit sy vertonings in toetswedstryde in.

As gevolg van die tydseise van eersterangse kompetisies is die spelers meestal betaalde professionele sportslui, maar in historiese opsig neem baie amateurspelers ook daaraan deel. Eersterangse spanne verteenwoordig gewoonlik 'n geopolitieke streek, soos 'n Engelse graafskap, 'n Australiese deelstaat, 'n Suid-Afrikaanse provinsie, 'n Nieu-Seelandse provinsie of 'n Wes-Indiese eilandstaat.

Tans beskik al twaalf toetsnasies oor minstens een plaaslike eersterangse kriekettoernooi.

Nasie Liga(s)
Afghanistan Ahmad Shah Abdali 4-day Tournament
Australië Sheffield Shield
Bangladesj National Cricket League
Engeland County Championship
Ierland Inter-Provincial Championship
Indië Ranji Trophy
Duleep Trophy
Irani Cup
Nieu-Seeland Plunket Shield
Pakistan Quaid-e-Azam Trophy
Sri Lanka Premier Trophy
Suid-Afrika Sunfoil Series
Provincial Three-Day Challenge
Wes-Indië Regional Four Day Competition
Zimbabwe Logan Cup

Publikasie datum: September 01, 2021

eersterangse, krieket, engels, first, class, cricket, vorm, krieketspel, bestaande, wedstryde, drie, meer, geskeduleer, tussen, twee, spanne, spelers, wedstryd, word, amptelik, eersterangs, aangewys, grond, hoë, standaard, mededingende, spanne, sulke, wedstryd. Eersterangse krieket Engels First class cricket is n vorm van krieketspel bestaande uit wedstryde wat vir drie of meer dae geskeduleer is tussen twee spanne van elf spelers elk Die wedstryd word amptelik as eersterangs aangewys op grond van die hoe standaard van die mededingende spanne In sulke wedstryde word spanne toegelaat om twee kolfbeurte elk te speel alhoewel in die praktyk n span moontlik net een beurt kan kolf weens n groot oorwinning of glad nie kolf nie weens gure weer wedstryd afgelas Eersterangse krieket word altyd in wit uitrustings en met rooi krieketballe gespeel Alhoewel toetskrieket die hoogste standaard van krieket verteenwoordig is dit self n vorm van eersterangse krieket Die term eersterangs word egter meer algemeen gebruik om te verwys na plaaslike binnelandse kompetisies n Speler se eersterangse statistiek sluit sy vertonings in toetswedstryde in As gevolg van die tydseise van eersterangse kompetisies is die spelers meestal betaalde professionele sportslui maar in historiese opsig neem baie amateurspelers ook daaraan deel Eersterangse spanne verteenwoordig gewoonlik n geopolitieke streek soos n Engelse graafskap n Australiese deelstaat n Suid Afrikaanse provinsie n Nieu Seelandse provinsie of n Wes Indiese eilandstaat Plaaslik WysigTans beskik al twaalf toetsnasies oor minstens een plaaslike eersterangse kriekettoernooi Nasie Liga s Afghanistan Ahmad Shah Abdali 4 day Tournament Australie Sheffield Shield Bangladesj National Cricket League Engeland County Championship Ierland Inter Provincial Championship Indie Ranji TrophyDuleep TrophyIrani Cup Nieu Seeland Plunket Shield Pakistan Quaid e Azam Trophy Sri Lanka Premier Trophy Suid Afrika Sunfoil SeriesProvincial Three Day Challenge Wes Indie Regional Four Day Competition Zimbabwe Logan CupOntsluit van https af wikipedia org w index php title Eersterangse krieket amp ol,