×
Eerste bestyging

In bergklim is die eerste bestyging die eerste keer wat bergklimmers die hoogste punt bereik het.

'n Bergklimmer durf 'n rots aan.

Die eerste bestyging is dikwels baie gevaarlik omdat die roete nog onbekend is. Vir die rede word die eerste klim noukeurig beplan en gedokumenteer. Die inligting word aangeteken as deel van die berg se geskiedenis en weergegee as inligting oor die berg gepubliseer word.

  • (en) Peter Mortimer se eerste bestyging. Uitgawe 17.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

eerste, bestyging, bergklim, eerste, bestyging, eerste, keer, bergklimmers, hoogste, punt, bereik, bergklimmer, durf, rots, eerste, bestyging, dikwels, baie, gevaarlik, omdat, roete, onbekend, rede, word, eerste, klim, noukeurig, beplan, gedokumenteer, inligti. In bergklim is die eerste bestyging die eerste keer wat bergklimmers die hoogste punt bereik het n Bergklimmer durf n rots aan Die eerste bestyging is dikwels baie gevaarlik omdat die roete nog onbekend is Vir die rede word die eerste klim noukeurig beplan en gedokumenteer Die inligting word aangeteken as deel van die berg se geskiedenis en weergegee as inligting oor die berg gepubliseer word Eksterne skakels WysigAlpinist Magazine en Peter Mortimer se eerste bestyging Uitgawe 17 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Eerste bestyging amp ol,