×
Eerste Dame

Eerste Dame is die nie-amptelike titel wat toegeken word aan die eggenote van 'n staatshoof, burgemeester of uitvoerende hoof. Dit kan ook gebruik word om 'n vrou te beskryf wat die bopunt van haar beroep of 'n bepaalde kuns bereik het. As die president 'n vrou is, word haar eggenoot soms die Eerste Heer genoem, maar in sommige gevalle het die eggenoot nie 'n spesifieke titel nie. Die staatshoof se gesin word soms die Eerste Familie genoem.

Die Eerste Dames van die G20-leiers in 2009

Die rol van die Eerste Dame verskil van land tot land. Moontlike take wat van so 'n persoon verwag word, sluit in: die reël van byeenkomste, om haar man op internasionale reise te vergesel, om as hoof van liefdadigheidsinstellings te dien.

Die term Eerste Dame is 'n direkte vertaling van die Italiaanse prima donna, die vroulike hoofrol in 'n opera, of 'n pretensieuse man of vrou.

'n Paar voorbeelde van Eerste Dames ter illustrasie:

Eerste Dames van Suid-Afrika:

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

eerste, dame, amptelike, titel, toegeken, word, eggenote, staatshoof, burgemeester, uitvoerende, hoof, gebruik, word, vrou, beskryf, bopunt, haar, beroep, bepaalde, kuns, bereik, president, vrou, word, haar, eggenoot, soms, eerste, heer, genoem, maar, sommige,. Eerste Dame is die nie amptelike titel wat toegeken word aan die eggenote van n staatshoof burgemeester of uitvoerende hoof Dit kan ook gebruik word om n vrou te beskryf wat die bopunt van haar beroep of n bepaalde kuns bereik het As die president n vrou is word haar eggenoot soms die Eerste Heer genoem maar in sommige gevalle het die eggenoot nie n spesifieke titel nie Die staatshoof se gesin word soms die Eerste Familie genoem Die Eerste Dames van die G20 leiers in 2009 Die rol van die Eerste Dame verskil van land tot land Moontlike take wat van so n persoon verwag word sluit in die reel van byeenkomste om haar man op internasionale reise te vergesel om as hoof van liefdadigheidsinstellings te dien Die term Eerste Dame is n direkte vertaling van die Italiaanse prima donna die vroulike hoofrol in n opera of n pretensieuse man of vrou Voorbeelde Wysig n Paar voorbeelde van Eerste Dames ter illustrasie Eerste Dames van Suid Afrika Tini Vorster eggenote van John Vorster Marietjie Viljoen eggenote van Marais Viljoen Elize Botha eggenote van P W Botha Marike de Klerk eggenote van F W de Klerk Graca Machel eggenote van Nelson Mandela Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Eerste Dame amp ol,