fbpx Eenhoring (sterrebeeld)
Wikipedia

Eenhoring (sterrebeeld)

Die Eenhoring (Latyn: Monoceros) is ’n dowwe sterrebeeld op die hemelewenaar. Die naam kom uit die Griekse mitologie en die skepping daarvan word toegeskryf aan die 17de-eeuse Nederlandse kartograaf Petrus Plancius.

Eenhoring
Latynse naam Monoceros
Genitief Monocerotis
Afkorting Mon
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 7,15h
Deklinasie −5,74º
Grootte 482 vk. grade (35ste)
Kwadrant NQ2
Besonderhede
Hoofsterre 4
Helderste ster Beta Monocerotis
Naaste ster Ross 614
Sterre helderder as 3 m 0
Sterre met planete 16
Messier-voorwerpe 1
Bayer-/Flamsteed-sterre 32
Simboliek Europese folklore
Meteoorreëns December Monocerids, Alpha Monocerids
Aangrensende sterrebeelde
Groot Hond, Klein Hond, Tweeling, Noordelike Waterslang, Haas, Jagter, Afterdek
Portaal Sterrekunde

Die Eenhoring kan nie maklik met die blote oog gesien word nie omdat dit nie helder sterre bevat nie. Alpha Monocerotis het ’n helderheid van 3,93 mag en is effens helderder as Gamma Monocerotis (3,98 mag). Met ’n klein teleskoop kan ’n paar interessante voorwerpe wel gesien word. Beta Monocerotis is ’n indrukwekkende driedubbele ster wat ’n driehoek vorm. Hul helderheid is 4,7, 5,2 en 6,1 mag. William Herschel het dit in 1781 ontdek en dit "een van die mooiste tonele in die lug" beskryf. Epsilon Monocerotis is ’n dubbelster met ’n helderheid van 4,5 en 6,5 mag.

V838 Monocerotis, ’n veranderlike rooi superreusester, het op 6 Januarie 2002 ’n uitbarsting gehad; in Februarie van daardie jaar het sy helderheid in een dag met ’n faktor van 10 000 toegeneem. Daarna het die Hubble-ruimteteleskoop ’n lig-eggo waargeneem wat die stof om die ster verlig het. Die sterrebeeld bevat ook Plaskett se Ster, ’n massiewe dubbelster met ’n massa van sowat 100 sonmassas.

Die Eenhoring bevat twee planete: COROT-7b en COROT-7c. Eersgenoemde het ’n deursnee van 1,58 keer dié van die Aarde. Albei planete is in 2009 ontdek.

Die sterrebeeld het verskeie sterreswerms en newels, onder meer:

  • Messier 50, ’n oop swerm
  • Die Roset-newel (NGC 2237-9,46)
  • Die Kersboom-sterreswerm en verwante Keël-newel (NGC 2264)
  1. Wilkins, Jamie; Dunn, Robert (2006). 300 Astronomical Objects: A Visual Reference to the Universe (1ste uitg.). Buffalo, New York: Firefly Books. ISBN 978-1-55407-175-3.
  • Ridpath, Ian; Tirion, Wil (2007). Stars and Planets Guide. Londen: Collins/Princeton University Press. ISBN 978-0-00-725120-9.
  • — ESO Photo Release


Die 88 moderne sterrebeelde

AgterdekAkkedisAltaarAndromedaArendBeeldhouerBekerBerenike se HareBoogskutterBulDolfynDraakDriehoekDuifEenhoringEridanusFeniksGraveerstifGroot BeerGroot HondHaasHerculesHorlosieIndiërJaghondeJagterKameelperdKameleonKielKlein BeerKlein HondKlein LeeuKoetsierKompasKassiopeiaKefeusKraaiKraanvoëlKreefNetLeeuLierLugpompMaagdMikroskoopNoordelike KroonNoordelike WaterslangOktantOondParadysvoëlPasserPerseusPouPylRamRooikatSeileSekstantSentourSkerpioenSkildSkilderSlangSlangdraerSteenbokSuidelike DriehoekSuidelike KroonSuidelike VisSuidelike WaterslangSuiderkruisSwaanSwaardvisTafelTeleskoopToekanTweelingVeewagterVisseVlieënde PerdVlieënde VisVliegVosVulWalvisWaterdraerWeegskaalWinkelhaakWolf


Eenhoring (sterrebeeld)
eenhoring, sterrebeeld, eenhoring, latyn, monoceros, dowwe, sterrebeeld, hemelewenaar, naam, griekse, mitologie, skepping, daarvan, word, toegeskryf, 17de, eeuse, nederlandse, kartograaf, petrus, plancius, eenhoringlatynse, naam, monocerosgenitief, monocerotis. Die Eenhoring Latyn Monoceros is n dowwe sterrebeeld op die hemelewenaar Die naam kom uit die Griekse mitologie en die skepping daarvan word toegeskryf aan die 17de eeuse Nederlandse kartograaf Petrus Plancius EenhoringLatynse naam MonocerosGenitief MonocerotisAfkorting MonWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 7 15hDeklinasie 5 74ºGrootte 482 vk grade 35ste Kwadrant NQ2BesonderhedeHoofsterre 4Helderste ster Beta MonocerotisNaaste ster Ross 614Sterre helderder as 3 m 0Sterre met planete 16Messier voorwerpe 1Bayer Flamsteed sterre 32Simboliek Europese folkloreMeteoorreens December Monocerids Alpha MonoceridsAangrensende sterrebeeldeGroot Hond Klein Hond Tweeling Noordelike Waterslang Haas Jagter AfterdekPortaal SterrekundeRuimtevoorwerpe WysigDie Eenhoring kan nie maklik met die blote oog gesien word nie omdat dit nie helder sterre bevat nie Alpha Monocerotis het n helderheid van 3 93 mag en is effens helderder as Gamma Monocerotis 3 98 mag Met n klein teleskoop kan n paar interessante voorwerpe wel gesien word Beta Monocerotis is n indrukwekkende driedubbele ster wat n driehoek vorm Hul helderheid is 4 7 5 2 en 6 1 mag William Herschel het dit in 1781 ontdek en dit een van die mooiste tonele in die lug beskryf Epsilon Monocerotis is n dubbelster met n helderheid van 4 5 en 6 5 mag V838 Monocerotis n veranderlike rooi superreusester het op 6 Januarie 2002 n uitbarsting gehad in Februarie van daardie jaar het sy helderheid in een dag met n faktor van 10 000 toegeneem Daarna het die Hubble ruimteteleskoop n lig eggo waargeneem wat die stof om die ster verlig het 1 Die sterrebeeld bevat ook Plaskett se Ster n massiewe dubbelster met n massa van sowat 100 sonmassas Die Eenhoring bevat twee planete COROT 7b en COROT 7c Eersgenoemde het n deursnee van 1 58 keer die van die Aarde Albei planete is in 2009 ontdek Die sterrebeeld het verskeie sterreswerms en newels onder meer Messier 50 n oop swerm Die Roset newel NGC 2237 9 46 Die Kersboom sterreswerm en verwante Keel newel NGC 2264 Verwysings Wysig Wilkins Jamie Dunn Robert 2006 300 Astronomical Objects A Visual Reference to the Universe 1ste uitg Buffalo New York Firefly Books ISBN 978 1 55407 175 3 Ridpath Ian Tirion Wil 2007 Stars and Planets Guide Londen Collins Princeton University Press ISBN 978 0 00 725120 9 Eksterne skakels WysigVISTA Reveals the Secret of the Unicorn ESO Photo Release The Deep Photographic Guide to the Constellations Monoceros The Constellations Web Page Monoceros Star Tales Monoceros Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Eenhoring sterrebeeld Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Die 88 moderne sterrebeeldeAgterdek Akkedis Altaar Andromeda Arend Beeldhouer Beker Berenike se Hare Boogskutter Bul Dolfyn Draak Driehoek Duif Eenhoring Eridanus Feniks Graveerstif Groot Beer Groot Hond Haas Hercules Horlosie Indier Jaghonde Jagter Kameelperd Kameleon Kiel Klein Beer Klein Hond Klein Leeu Koetsier Kompas Kassiopeia Kefeus Kraai Kraanvoel Kreef Net Leeu Lier Lugpomp Maagd Mikroskoop Noordelike Kroon Noordelike Waterslang Oktant Oond Paradysvoel Passer Perseus Pou Pyl Ram Rooikat Seile Sekstant Sentour Skerpioen Skild Skilder Slang Slangdraer Steenbok Suidelike Driehoek Suidelike Kroon Suidelike Vis Suidelike Waterslang Suiderkruis Swaan Swaardvis Tafel Teleskoop Toekan Tweeling Veewagter Visse Vlieende Perd Vlieende Vis Vlieg Vos Vul Walvis Waterdraer Weegskaal Winkelhaak WolfOntsluit van https af wikipedia org w index php title Eenhoring sterrebeeld amp ol,