Wikipedia
Edna Tichenor
Edna Tichenor (1 April 1901 – 19 November 1965) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Silent Accuser (1924) en London After Midnight (1927). Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. Edna Tichenor Geboortenaam Edna Frances Tichenor Geboorte (1901-04-01)1 April 1901 Sterfte 19 November 1965 (op 64) Nasionaliteit Amerikaans Beroep(e) Aktrise Internet-rolprentdatabasis-profiel Rolprente